Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":1669018452079,"title":"Uile (13) in die Gimnasium","handle":"uile-in-die-gimnasium","description":"\u003cp\u003eDie vyf Uile is nou jongmanne. Hul skooldae op Kranskop is verby, maar die avontuurlus leef steeds voort waar dié ouens hulle nou bevind: die leërgimnasium. Hier is die luitenante en korporaals manne om rekening mee te hou.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit is nou tyd om taai te word, om te leer dat ’n man nie moeg is totdat jou wil ingegee het nie – en hier mág jou wil nie ingee nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSal Philip, Hennie, Berrie, Vaatjie en Jorsie al die uitdagings, die bloedsweet en boelies in die gimnasium oorleef?\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:52:00+02:00","created_at":"2018-10-06T08:52:00+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417680298095,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Cor Dirks","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Uile (13) in die Gimnasium","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869195670","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_in_die_Gimnasium_13.jpg?v=1538812697"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_in_die_Gimnasium_13.jpg?v=1538812697","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082827178095,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.644,"height":480,"width":309,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_in_die_Gimnasium_13.jpg?v=1538812697"},"aspect_ratio":0.644,"height":480,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_in_die_Gimnasium_13.jpg?v=1538812697","width":309}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eDie vyf Uile is nou jongmanne. Hul skooldae op Kranskop is verby, maar die avontuurlus leef steeds voort waar dié ouens hulle nou bevind: die leërgimnasium. Hier is die luitenante en korporaals manne om rekening mee te hou.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit is nou tyd om taai te word, om te leer dat ’n man nie moeg is totdat jou wil ingegee het nie – en hier mág jou wil nie ingee nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSal Philip, Hennie, Berrie, Vaatjie en Jorsie al die uitdagings, die bloedsweet en boelies in die gimnasium oorleef?\u003c\/p\u003e"}

Uile (13) in die Gimnasium

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Cor Dirks

Die vyf Uile is nou jongmanne. Hul skooldae op Kranskop is verby, maar die avontuurlus leef steeds voort waar dié ouens hulle nou bevind: die leërgimnasium. Hier is die luitenante en korporaals manne om rekening mee te hou.

Dit is nou tyd om taai te word, om te leer dat ’n man nie moeg is totdat jou wil ingegee het nie – en hier mág jou wil nie ingee nie!

Sal Philip, Hennie, Berrie, Vaatjie en Jorsie al die uitdagings, die bloedsweet en boelies in die gimnasium oorleef?

Related Products