Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":1669018288239,"title":"Uile (9) in die Wapad","handle":"uile-in-die-wapad","description":"\u003cp\u003eSal die Uile hierdie keer weer uit die moeilikheid kan kom?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie vyf vriende bekend as die Uile kan aan geen lekkerder manier dink om hul somervakansie te spandeer as ’n fietstoer deur Mpumalanga nie. Natuurlik is dié avontuur nie sonder onvoorsiene uitdagings nie. Die asems word opgehou wanneer Berrie se fietsketting breek op ’n smal bruggie terwyl daar ’n voertuig van voor kom...\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eGelukkig ontmoet hulle ’n vriendelike vragmotorbestuurder wat aanbied om hulle teen die lang bergpas uit te neem. Of is dit eerder ongelukkig?\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:51:59+02:00","created_at":"2018-10-06T08:51:59+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417678233711,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Cor Dirks","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Uile (9) in die Wapad","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869195649","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_in_die_Wapad_9.jpg?v=1538812819"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_in_die_Wapad_9.jpg?v=1538812819","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082834059375,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":800,"width":800,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_in_die_Wapad_9.jpg?v=1538812819"},"aspect_ratio":1.0,"height":800,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Uile_in_die_Wapad_9.jpg?v=1538812819","width":800}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eSal die Uile hierdie keer weer uit die moeilikheid kan kom?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie vyf vriende bekend as die Uile kan aan geen lekkerder manier dink om hul somervakansie te spandeer as ’n fietstoer deur Mpumalanga nie. Natuurlik is dié avontuur nie sonder onvoorsiene uitdagings nie. Die asems word opgehou wanneer Berrie se fietsketting breek op ’n smal bruggie terwyl daar ’n voertuig van voor kom...\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eGelukkig ontmoet hulle ’n vriendelike vragmotorbestuurder wat aanbied om hulle teen die lang bergpas uit te neem. Of is dit eerder ongelukkig?\u003c\/p\u003e"}

Uile (9) in die Wapad

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Cor Dirks

Sal die Uile hierdie keer weer uit die moeilikheid kan kom?

Die vyf vriende bekend as die Uile kan aan geen lekkerder manier dink om hul somervakansie te spandeer as ’n fietstoer deur Mpumalanga nie. Natuurlik is dié avontuur nie sonder onvoorsiene uitdagings nie. Die asems word opgehou wanneer Berrie se fietsketting breek op ’n smal bruggie terwyl daar ’n voertuig van voor kom...

Gelukkig ontmoet hulle ’n vriendelike vragmotorbestuurder wat aanbied om hulle teen die lang bergpas uit te neem. Of is dit eerder ongelukkig?

Related Products