Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":1669018484847,"title":"Uile (14) Vlieg Weer","handle":"uile-vlieg-weer","description":"\u003cp\u003eDie Uile vlieg weer is ’n paar jaar ná die oorspronklike Uile-reeks geskryf. Dit handel oor die geliefde Uile se kinders wat nou in die voetspore van hul ouers volg.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePhilip Senekal begin sy hoërskoolloopbaan op Kranskop. Dit is sy pa se ou skool en hy weet al soveel van die koshuis en die omgewing dat hy uitsien na die avonture wat op hom wag. Maar eers moet hy ook ’n Uile-bende stig. Was sy pa dan nie die Groot Uil van die beroemde Uile-bende nie?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEn hy is uitgeknip sy pa se seun. Groot is sy verbasing toe hy sy kamermaat ontmoet – ene Jorsie Neethling, seun van ’n ou vriend van sy pa. Een ná die ander kom die seuns van die Uile op Kranskop aan. Uiteindelik is die bende weer voltallig!\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:52:01+02:00","created_at":"2018-10-06T08:52:01+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417680330863,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Cor Dirks","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Uile (14) Vlieg Weer","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485306313","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/die_uile_vlieg_weer_14_voorblad.jpg?v=1538813041"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/die_uile_vlieg_weer_14_voorblad.jpg?v=1538813041","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082845659247,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":800,"width":800,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/die_uile_vlieg_weer_14_voorblad.jpg?v=1538813041"},"aspect_ratio":1.0,"height":800,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/die_uile_vlieg_weer_14_voorblad.jpg?v=1538813041","width":800}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eDie Uile vlieg weer is ’n paar jaar ná die oorspronklike Uile-reeks geskryf. Dit handel oor die geliefde Uile se kinders wat nou in die voetspore van hul ouers volg.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePhilip Senekal begin sy hoërskoolloopbaan op Kranskop. Dit is sy pa se ou skool en hy weet al soveel van die koshuis en die omgewing dat hy uitsien na die avonture wat op hom wag. Maar eers moet hy ook ’n Uile-bende stig. Was sy pa dan nie die Groot Uil van die beroemde Uile-bende nie?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEn hy is uitgeknip sy pa se seun. Groot is sy verbasing toe hy sy kamermaat ontmoet – ene Jorsie Neethling, seun van ’n ou vriend van sy pa. Een ná die ander kom die seuns van die Uile op Kranskop aan. Uiteindelik is die bende weer voltallig!\u003c\/p\u003e"}

Uile (14) Vlieg Weer

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Cor Dirks

Die Uile vlieg weer is ’n paar jaar ná die oorspronklike Uile-reeks geskryf. Dit handel oor die geliefde Uile se kinders wat nou in die voetspore van hul ouers volg.

Philip Senekal begin sy hoërskoolloopbaan op Kranskop. Dit is sy pa se ou skool en hy weet al soveel van die koshuis en die omgewing dat hy uitsien na die avonture wat op hom wag. Maar eers moet hy ook ’n Uile-bende stig. Was sy pa dan nie die Groot Uil van die beroemde Uile-bende nie?

En hy is uitgeknip sy pa se seun. Groot is sy verbasing toe hy sy kamermaat ontmoet – ene Jorsie Neethling, seun van ’n ou vriend van sy pa. Een ná die ander kom die seuns van die Uile op Kranskop aan. Uiteindelik is die bende weer voltallig!

Related Products