Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":1669018386543,"title":"Uile (11) Vyf Uile en 'n Tier","handle":"uile-vyf-uile-en-n-tier","description":"\u003cp\u003eDiefstal, spoke, skobbejakke … en ’n tier!\u003cbr\u003e Op Kranskop is daar nie ’n tekort aan koshuisstreke, avontuur of raaisels wat opgelos moet word nie. Wanneer ’n groot sirkustier boonop uit sy hok ontsnap, is dit die begin van selfs meer aksie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePhilip en sy vriende – die Uile – word nie toegelaat om aan die gewapende soektog deel te neem nie en besluit om dan maar na geitjies vir die biologieklas te gaan soek.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar sal hulle dalk in die proses op iets afkom wat veel groter en gevaarliker as ’n geitjie is?\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:52:00+02:00","created_at":"2018-10-06T08:52:00+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417679347823,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Cor Dirks","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Uile (11) Vyf Uile en 'n Tier","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869195663","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vyf_uile_en_n_tier_11.jpg?v=1538813099"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vyf_uile_en_n_tier_11.jpg?v=1538813099","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082848149615,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.635,"height":400,"width":254,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vyf_uile_en_n_tier_11.jpg?v=1538813099"},"aspect_ratio":0.635,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vyf_uile_en_n_tier_11.jpg?v=1538813099","width":254}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eDiefstal, spoke, skobbejakke … en ’n tier!\u003cbr\u003e Op Kranskop is daar nie ’n tekort aan koshuisstreke, avontuur of raaisels wat opgelos moet word nie. Wanneer ’n groot sirkustier boonop uit sy hok ontsnap, is dit die begin van selfs meer aksie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ePhilip en sy vriende – die Uile – word nie toegelaat om aan die gewapende soektog deel te neem nie en besluit om dan maar na geitjies vir die biologieklas te gaan soek.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar sal hulle dalk in die proses op iets afkom wat veel groter en gevaarliker as ’n geitjie is?\u003c\/p\u003e"}

Uile (11) Vyf Uile en 'n Tier

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Cor Dirks

Diefstal, spoke, skobbejakke … en ’n tier!
Op Kranskop is daar nie ’n tekort aan koshuisstreke, avontuur of raaisels wat opgelos moet word nie. Wanneer ’n groot sirkustier boonop uit sy hok ontsnap, is dit die begin van selfs meer aksie.

Philip en sy vriende – die Uile – word nie toegelaat om aan die gewapende soektog deel te neem nie en besluit om dan maar na geitjies vir die biologieklas te gaan soek.

Maar sal hulle dalk in die proses op iets afkom wat veel groter en gevaarliker as ’n geitjie is?

Related Products