- Home
- Vakansiepret Boek 2: Vliërs en Filmsterre
Vakansiepret Boek 2: Vliërs en Filmsterre
Jana en Alisha is verveeld. Dit is veels te koud en winderig om te gaan swem. Maar dan ontdek hulle twee vlieërs ... Dit is die perfekte dag om daarmee op die strand te gaan speel! Ongelukkig besluit Jana se boetie, Tiaan, en sy maatjie, Rudie, hulle wil saamkom. Kort voor lank veroorsaak die twee seuntjies chaos.
Hul vlieër raak met Jana s’n verstrengel en die tou breek! Jana en Alisha is desperaat om hulle vlieër terug te kry en sit dit agterna. Dan beland hulle heel onverwags op ’n filmstel waar die beroemde tienerakteur Clint du Bell besig is om sy nuutste fliek te verfilm. En die filmspan is op soek na meisies om as ekstras in die fliek te speel ... Skielik lyk dit of vandag die beste dag óóit gaan word!
Related Products
Maak Kennis Met: Getalle

Maak Kennis Met: Getalle
R 40.00
Leer jou kleinding om van 1-20 te tel in hierdie pragtige, opvoedkundige boek. Elke bladsy bevat 'n getal met mooi illustrasies en oulike aktiwiteite wat jou kleuter sal stimuleer om getalle maklik te leer
Maak Kennis Met: Vorms

Maak Kennis Met: Vorms
R 40.00
Laat jou kleinding die verskillende vorms herken in hierdie pragtige, opvoedkundige boek. Elke bladsy bevat oulike aktiwiteite wat jou kleuter sal stimuleer om vorms maklik te onthou met behulp van kleurvolle illustrasies
Maak Kennis Met: Kleure

Maak Kennis Met: Kleure
R 40.00
Leer jou kleinding alles van kleure in hierdie pragtige, opvoedkundige boek. Elke bladsy bevat oulike aktiwiteite wat jou kleuter sal stimuleer om fyn detail waar te neem!
Maak Kennis Met: Woorde

Maak Kennis Met: Woorde
R 40.00
Laat jou kleinding woorde herken in hierdie pragtige opvoedkundige boek. Elke bladsy bevat oulike aktiwiteite wat jou kleuter sal stimuleer om woorde maklik te onthou met behulp van kleurvolle illustrasies.
Klein Handjies - Diere 123

Klein Handjies - Diere 123
R 40.00
Die boekie is ideaal om vroeë begrippe aan te leer. Babas en kleuters kry die geleentheid om aan die teksture te voel en die verskille te onderskei. Daar is meer titels in die reeks.
Klein Handjies - Waar Diere Woon

Klein Handjies - Waar Diere Woon
R 40.00
Die boekie is ideaal om vroeë begrippe aan te leer. Babas en kleuters kry die geleentheid om aan die teksture te voel en die verskille te onderskei. Daar is meer titels in die reeks.
Klein Handjies - Wilde Diere

Klein Handjies - Wilde Diere
R 40.00
Die boekie is ideaal om vroeë begrippe aan te leer. Babas en kleuters kry die geleentheid om aan die teksture te voel en die verskille te onderskei. Daar is meer titels in die reeks.
Klein Handjies - Baba Diere

Klein Handjies - Baba Diere
R 40.00
Die boekie is ideaal om vroeë begrippe aan te leer. Babas en kleuters kry die geleentheid om aan die teksture te voel en die verskille te onderskei. Daar is meer titels in die reeks.
Wat maak so: Wouddiere

Wat maak so: Wouddiere
R 40.00
Watter geluid maak 'n uil? Trek die kartonbladsye uit om die antwoord te vind en ontdek allerhande nuwe geluide. Met oulike plaasdiere en allerhande geluide om na te boots, sal hierdie raserige boek enige tyd van die dag 'n gunsteling wees.
Voel en Leer: Wilde Diere

Voel en Leer: Wilde Diere
R 50.00
Dis wonderlik om hierdie wilde diere te leer ken! Lees die oulike rympies, streel en voel aan die diere met jou vingertjies!

Olifantjie Wat Aan Die Slaap Wou Raak, Die
R 60.00
'n Slaaptydstorie gebruik gesofistikeerde sielkundige tegnieke wat ontwerp is om kinders rustig en aan die slaap te maak. Die hasie wat aan die slaap wou raak was 'n internasionale blitsverkoper. Nou is die opwindende tweede boek in hierdie baanbrekerreeks beskikbaar! In die boek stap Alie die olifantjie deur die woud, terwyl sy gereed maak...
Voel en Leer: Plaasdiere

Voel en Leer: Plaasdiere
R 50.00
Dis wonderlik om hierdie oulike plaasdiere te leer ken! Lees die oulike rympies, streel en voel aan die diere met jou vingertjies!