Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":3969716093039,"title":"Verrassing Verrassing!","handle":"verrassing-verrassing","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003eEendag bring meneer Hartlief 'n verrassing huis toe - 'n oulike klein varkie met 'n pienk gesiggie en 'n krulstertjie. Meneer en mevrou Hartlief het hulle babavarkie baie lief - maar wat sal gebeur wanneer die varkie skool toe gaan? En kan hierdie storie dalk meer as een verrassing aan die einde hê? 'n Snaakse en verbeeldingryke storie wat wys 'n gesin is wat jy daarvan maak, en dat liefde die belangrikste van alles is.","published_at":"2019-09-04T13:35:25+02:00","created_at":"2019-09-04T13:37:21+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders","NB"],"price":19500,"price_min":19500,"price_max":19500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":29541383503983,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Niki Daly","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Verrassing Verrassing!","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":19500,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780624081241","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Verrassing_Verrassing.jpg?v=1567597044"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Verrassing_Verrassing.jpg?v=1567597044","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":2192500752495,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.862,"height":325,"width":280,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Verrassing_Verrassing.jpg?v=1567597044"},"aspect_ratio":0.862,"height":325,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Verrassing_Verrassing.jpg?v=1567597044","width":280}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003eEendag bring meneer Hartlief 'n verrassing huis toe - 'n oulike klein varkie met 'n pienk gesiggie en 'n krulstertjie. Meneer en mevrou Hartlief het hulle babavarkie baie lief - maar wat sal gebeur wanneer die varkie skool toe gaan? En kan hierdie storie dalk meer as een verrassing aan die einde hê? 'n Snaakse en verbeeldingryke storie wat wys 'n gesin is wat jy daarvan maak, en dat liefde die belangrikste van alles is."}

Verrassing Verrassing!

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Niki Daly

Eendag bring meneer Hartlief 'n verrassing huis toe - 'n oulike klein varkie met 'n pienk gesiggie en 'n krulstertjie. Meneer en mevrou Hartlief het hulle babavarkie baie lief - maar wat sal gebeur wanneer die varkie skool toe gaan? En kan hierdie storie dalk meer as een verrassing aan die einde hê? 'n Snaakse en verbeeldingryke storie wat wys 'n gesin is wat jy daarvan maak, en dat liefde die belangrikste van alles is.

Related Products