Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4464383361135,"title":"Vertel Vir My 'n Grappie","handle":"vertel-vir-my-n-grappie","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eSkreeusnaakse grappe wat jy vir al jou maats moet vertel!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eVertel die skreeusnaakse grappe en pittige sêgoed in hierdie boek vir jou maats - dit sal ure se lagpret verseker! Kinders sal dol wees op hierdie grappieboek wat grappe oor allerlei onderwerpe het!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e• Hoekom het Jan van Riebeeck sy radio in die yskas gesit?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eOm cool musiek te luister.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e• Hoekom het Jan van Riebeeck sy huiswerk op die dak gedoen?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eWant hy wil afkyk.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e• Die oom is so oud, sy beenhare krul al om.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e• Dit is so koud, die sneeuvlokkies bewe.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e• As ek R6.00 in my sak het en ek verloor R2.00, wat het ek in my sak?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eʼn Gat.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-05-21T09:02:06+02:00","created_at":"2020-05-21T09:03:10+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31617291976815,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Maritha Snyman","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Vertel Vir My 'n Grappie","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":41,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799398106","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vertelmy_nGrappie.jpg?v=1590044591"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vertelmy_nGrappie.jpg?v=1590044591","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6229117599855,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.647,"height":450,"width":291,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vertelmy_nGrappie.jpg?v=1590044591"},"aspect_ratio":0.647,"height":450,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vertelmy_nGrappie.jpg?v=1590044591","width":291}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eSkreeusnaakse grappe wat jy vir al jou maats moet vertel!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eVertel die skreeusnaakse grappe en pittige sêgoed in hierdie boek vir jou maats - dit sal ure se lagpret verseker! Kinders sal dol wees op hierdie grappieboek wat grappe oor allerlei onderwerpe het!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e• Hoekom het Jan van Riebeeck sy radio in die yskas gesit?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eOm cool musiek te luister.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e• Hoekom het Jan van Riebeeck sy huiswerk op die dak gedoen?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eWant hy wil afkyk.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e• Die oom is so oud, sy beenhare krul al om.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e• Dit is so koud, die sneeuvlokkies bewe.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003e• As ek R6.00 in my sak het en ek verloor R2.00, wat het ek in my sak?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eʼn Gat.\u003c\/span\u003e"}

Vertel Vir My 'n Grappie

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Maritha Snyman

Skreeusnaakse grappe wat jy vir al jou maats moet vertel!

Vertel die skreeusnaakse grappe en pittige sêgoed in hierdie boek vir jou maats - dit sal ure se lagpret verseker! Kinders sal dol wees op hierdie grappieboek wat grappe oor allerlei onderwerpe het!

• Hoekom het Jan van Riebeeck sy radio in die yskas gesit?
Om cool musiek te luister.
• Hoekom het Jan van Riebeeck sy huiswerk op die dak gedoen?
Want hy wil afkyk.
• Die oom is so oud, sy beenhare krul al om.
• Dit is so koud, die sneeuvlokkies bewe.
• As ek R6.00 in my sak het en ek verloor R2.00, wat het ek in my sak?
ʼn Gat.

Related Products