Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7792630759596,"title":"Vis \u0026 Tjips","handle":"vis-tjips","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eVis en Tjips – Watter soort ou breek by ’n akwarium in? En verf graffiti teen die muur? Of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk? Kevin Pieterse, dis wie. Kevin is moeilikheid met ’n hoofletter “M”. As straf vir sy vandalisme moet hy gemeenskapsdiens by die akwarium doen. Crystal kan nie glo sy moet die hele Desembervakansie in sy gesig vaskyk nie. Sy wens hy beland pens en pootjies in die haaitenk. Maar dan ontmoet Kevin vir Ginger die dolfyn. En dit is liefde met die eerste oog opslag.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2024-02-22T14:48:06+02:00","created_at":"2024-02-22T14:48:06+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["13+","Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa","Latest"],"price":20000,"price_min":20000,"price_max":20000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":43066837270700,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jacala, Gaca","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Vis \u0026 Tjips","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":20000,"weight":169,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799359879","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/vis-tjips.jpg?v=1708606112"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/vis-tjips.jpg?v=1708606112","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28950673457324,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":458,"width":458,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/vis-tjips.jpg?v=1708606112"},"aspect_ratio":1.0,"height":458,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/vis-tjips.jpg?v=1708606112","width":458}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eVis en Tjips – Watter soort ou breek by ’n akwarium in? En verf graffiti teen die muur? Of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk? Kevin Pieterse, dis wie. Kevin is moeilikheid met ’n hoofletter “M”. As straf vir sy vandalisme moet hy gemeenskapsdiens by die akwarium doen. Crystal kan nie glo sy moet die hele Desembervakansie in sy gesig vaskyk nie. Sy wens hy beland pens en pootjies in die haaitenk. Maar dan ontmoet Kevin vir Ginger die dolfyn. En dit is liefde met die eerste oog opslag.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

Vis & Tjips

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Jacala, Gaca

Vis en Tjips – Watter soort ou breek by ’n akwarium in? En verf graffiti teen die muur? Of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk? Kevin Pieterse, dis wie. Kevin is moeilikheid met ’n hoofletter “M”. As straf vir sy vandalisme moet hy gemeenskapsdiens by die akwarium doen. Crystal kan nie glo sy moet die hele Desembervakansie in sy gesig vaskyk nie. Sy wens hy beland pens en pootjies in die haaitenk. Maar dan ontmoet Kevin vir Ginger die dolfyn. En dit is liefde met die eerste oog opslag.

Related Products