Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4461458096239,"title":"Vrae en feite vir nuuskierige agies: Boek 1","handle":"vrae-en-feite-vir-nuuskierige-agies-boek-1","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv\u003eIs jy ’n nuuskierige agie wat wil weet...\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e... waar sjokolade vandaan kom? Of wat die ergste epidemies is wat die wêreld nog getref het? Dalk wil jy weet waarom ons elke jaar op 5 November Guy Fawkes vier, of waarom Afrika as ’n unieke kontinent beskou kan word. Of jy wil weet watter produkte of uitvindings eg Suid-Afrikaans is, en of honde werklik slim is.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003eDalk soek jy net wenke oor hoe om jou spelling en skryfwerk te verbeter, of hoe om goeie toesprake te maak...\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003eHierdie inligting en nog vele meer, oor die interessantste onderwerpe onder die son, is alles in die boek! Met jou indrukwekkende kennis oor alles en nog wat kan jy almal se monde laat oophang.\u003c\/div\u003e","published_at":"2020-05-19T18:00:02+02:00","created_at":"2020-05-19T18:01:41+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Nie-fiksie","Opvoedkundig","Penguin","Skool Hulpmiddels"],"price":19000,"price_min":19000,"price_max":19000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31609216860271,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Adinda Vermaak","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Vrae en feite vir nuuskierige agies: Boek 1","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":19000,"weight":248,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776092444","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vraeenfeitevirnuuskierigeagies.jpg?v=1589904103"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vraeenfeitevirnuuskierigeagies.jpg?v=1589904103","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6220018974831,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.644,"height":621,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vraeenfeitevirnuuskierigeagies.jpg?v=1589904103"},"aspect_ratio":0.644,"height":621,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vraeenfeitevirnuuskierigeagies.jpg?v=1589904103","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv\u003eIs jy ’n nuuskierige agie wat wil weet...\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e... waar sjokolade vandaan kom? Of wat die ergste epidemies is wat die wêreld nog getref het? Dalk wil jy weet waarom ons elke jaar op 5 November Guy Fawkes vier, of waarom Afrika as ’n unieke kontinent beskou kan word. Of jy wil weet watter produkte of uitvindings eg Suid-Afrikaans is, en of honde werklik slim is.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003eDalk soek jy net wenke oor hoe om jou spelling en skryfwerk te verbeter, of hoe om goeie toesprake te maak...\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003eHierdie inligting en nog vele meer, oor die interessantste onderwerpe onder die son, is alles in die boek! Met jou indrukwekkende kennis oor alles en nog wat kan jy almal se monde laat oophang.\u003c\/div\u003e"}

Vrae en feite vir nuuskierige agies: Boek 1

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Adinda Vermaak

Is jy ’n nuuskierige agie wat wil weet...
 
... waar sjokolade vandaan kom? Of wat die ergste epidemies is wat die wêreld nog getref het? Dalk wil jy weet waarom ons elke jaar op 5 November Guy Fawkes vier, of waarom Afrika as ’n unieke kontinent beskou kan word. Of jy wil weet watter produkte of uitvindings eg Suid-Afrikaans is, en of honde werklik slim is.
 
Dalk soek jy net wenke oor hoe om jou spelling en skryfwerk te verbeter, of hoe om goeie toesprake te maak...
 
Hierdie inligting en nog vele meer, oor die interessantste onderwerpe onder die son, is alles in die boek! Met jou indrukwekkende kennis oor alles en nog wat kan jy almal se monde laat oophang.