Spend over R500 to qualify for free delivery!
{"id":1669018583151,"title":"Wat Speel ons?","handle":"wat-speel-ons","description":"\u003cp\u003eWolf, Wolf, hoe laat is dit?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAlmal ken hierdie geliefde kinderspeletjie: As die Wolf uitroep Etenstyd! dan moet jy laat spat.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWat speel ons? is ’n versameling speletjies wat kinders al vir jare lank speel. Albasterspeletjies, blikaspaai, sakreisies, touspringspeletjies en ander gunstelinge word in hierdie boek opgeneem en met foto’s en sketse geïllustreer. Kinders kan kies uit:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ebordspeletjies; balspeletjies; albasterspeletjies; binnenshuise speletjies; buitenshuise speletjies; motorspeletjies; klipspeletjies; kringspeletjies; partytjiespeletjies; raaispeletjies en nog vele meer.\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:52:01+02:00","created_at":"2018-10-06T08:52:01+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Nie-fiksie"],"price":18000,"price_min":18000,"price_max":18000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417680429167,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Johanna de Wet","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Wat Speel ons?","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":18000,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9781869197247"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wat_speel_ons.jpg?v=1538813270"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Wat_speel_ons.jpg?v=1538813270","options":["Title"],"content":"\u003cp\u003eWolf, Wolf, hoe laat is dit?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAlmal ken hierdie geliefde kinderspeletjie: As die Wolf uitroep Etenstyd! dan moet jy laat spat.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWat speel ons? is ’n versameling speletjies wat kinders al vir jare lank speel. Albasterspeletjies, blikaspaai, sakreisies, touspringspeletjies en ander gunstelinge word in hierdie boek opgeneem en met foto’s en sketse geïllustreer. Kinders kan kies uit:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003ebordspeletjies; balspeletjies; albasterspeletjies; binnenshuise speletjies; buitenshuise speletjies; motorspeletjies; klipspeletjies; kringspeletjies; partytjiespeletjies; raaispeletjies en nog vele meer.\u003c\/p\u003e"}

Wat Speel ons?

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Johanna de Wet

Wolf, Wolf, hoe laat is dit?

Almal ken hierdie geliefde kinderspeletjie: As die Wolf uitroep Etenstyd! dan moet jy laat spat.

Wat speel ons? is ’n versameling speletjies wat kinders al vir jare lank speel. Albasterspeletjies, blikaspaai, sakreisies, touspringspeletjies en ander gunstelinge word in hierdie boek opgeneem en met foto’s en sketse geïllustreer. Kinders kan kies uit:

bordspeletjies; balspeletjies; albasterspeletjies; binnenshuise speletjies; buitenshuise speletjies; motorspeletjies; klipspeletjies; kringspeletjies; partytjiespeletjies; raaispeletjies en nog vele meer.

Related Products