Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":1669018615919,"title":"Wilde Diere se Eetplesiere","handle":"wilde-diere-se-eetplesiere","description":"\u003cp\u003eDiere het soms vreemde en fassinerende eetmaniere:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e▪ Dragtige olifantkoeie eet kruie kort voor hulle moet kraam.\u003cbr\u003e ▪ Daar is motte wat van trane lewe.\u003cbr\u003e ▪ Samango-ape is versot op spookasem.\u003cbr\u003e ▪ Daar is visse wat lief is vir diepseehengel en hulle eie visstokke besit.\u003cbr\u003e ▪ Termiete kweek hulle eie sampioene. \u003cbr\u003e ▪ Miere is herders van hulle eie bladluistroppies. \u003cbr\u003e ▪ Kraaie kan met behulp van hulle eie eetgerei ruspes verorber.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eP.A.J. Ryke was hoogleraar in Dierkunde aan die PU vir CHO. In Wilde diere se eetplesiere slaag hy daarin om op onderhoudende en dikwels humoristiese wyse ’n groot hoeveelheid boeiende inligting oor die eetgedrag van soogdiere, voëls, seediere en insekte oor te dra. Die keurige wyse waarop tipiese Afrikaanse segswyses gebruik word, dra veel tot die leesplesier by. Voorwaar ’n boek vir leek, kenner, oud en jonk!\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:52:02+02:00","created_at":"2018-10-06T08:52:02+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Nie-fiksie"],"price":5000,"price_min":5000,"price_max":5000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417680461935,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"P A J van Wyk","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Wilde Diere se Eetplesiere","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":5000,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869191177","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wilde_Diere_se_Eetplesiere.jpg?v=1538813289"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wilde_Diere_se_Eetplesiere.jpg?v=1538813289","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082857324655,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.653,"height":479,"width":313,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wilde_Diere_se_Eetplesiere.jpg?v=1538813289"},"aspect_ratio":0.653,"height":479,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wilde_Diere_se_Eetplesiere.jpg?v=1538813289","width":313}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eDiere het soms vreemde en fassinerende eetmaniere:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e▪ Dragtige olifantkoeie eet kruie kort voor hulle moet kraam.\u003cbr\u003e ▪ Daar is motte wat van trane lewe.\u003cbr\u003e ▪ Samango-ape is versot op spookasem.\u003cbr\u003e ▪ Daar is visse wat lief is vir diepseehengel en hulle eie visstokke besit.\u003cbr\u003e ▪ Termiete kweek hulle eie sampioene. \u003cbr\u003e ▪ Miere is herders van hulle eie bladluistroppies. \u003cbr\u003e ▪ Kraaie kan met behulp van hulle eie eetgerei ruspes verorber.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eP.A.J. Ryke was hoogleraar in Dierkunde aan die PU vir CHO. In Wilde diere se eetplesiere slaag hy daarin om op onderhoudende en dikwels humoristiese wyse ’n groot hoeveelheid boeiende inligting oor die eetgedrag van soogdiere, voëls, seediere en insekte oor te dra. Die keurige wyse waarop tipiese Afrikaanse segswyses gebruik word, dra veel tot die leesplesier by. Voorwaar ’n boek vir leek, kenner, oud en jonk!\u003c\/p\u003e"}

Wilde Diere se Eetplesiere

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: P A J van Wyk

Diere het soms vreemde en fassinerende eetmaniere:

▪ Dragtige olifantkoeie eet kruie kort voor hulle moet kraam.
▪ Daar is motte wat van trane lewe.
▪ Samango-ape is versot op spookasem.
▪ Daar is visse wat lief is vir diepseehengel en hulle eie visstokke besit.
▪ Termiete kweek hulle eie sampioene.
▪ Miere is herders van hulle eie bladluistroppies.
▪ Kraaie kan met behulp van hulle eie eetgerei ruspes verorber.

P.A.J. Ryke was hoogleraar in Dierkunde aan die PU vir CHO. In Wilde diere se eetplesiere slaag hy daarin om op onderhoudende en dikwels humoristiese wyse ’n groot hoeveelheid boeiende inligting oor die eetgedrag van soogdiere, voëls, seediere en insekte oor te dra. Die keurige wyse waarop tipiese Afrikaanse segswyses gebruik word, dra veel tot die leesplesier by. Voorwaar ’n boek vir leek, kenner, oud en jonk!