Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4461301006447,"title":"Z is vir Zackie: Die Paddapoets","handle":"z-is-vir-zackie-die-paddapoets","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eDie oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","published_at":"2020-05-19T16:15:23+02:00","created_at":"2020-05-19T16:15:23+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31608808112239,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Z is vir Zackie: Die Paddapoets","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":75,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799397185","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ZisvirZackie-DiePaddapoets.jpg?v=1589897736"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ZisvirZackie-DiePaddapoets.jpg?v=1589897736","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6219572215919,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.668,"height":400,"width":267,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ZisvirZackie-DiePaddapoets.jpg?v=1589897736"},"aspect_ratio":0.668,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ZisvirZackie-DiePaddapoets.jpg?v=1589897736","width":267}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eDie oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e"}

Z is vir Zackie: Die Paddapoets

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Jaco Jacobs

Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees!

Related Products