- Home
- Kinders: 13+ Jaar
Kinders: 13+ Jaar
Spooksoeker 2
R 230.00
Warno Alberts is onder die indruk dat hy 'n nuwe begin kan maak ná sy ontmoetings met spoke in Spooksoeker # 1. Ongelukkig is dit nie sy lot nie. Sy pad kruis weer met 'n reeks geheimsinniges en spoke. Nie net kom hy van aangesig tot aangesig met die berugte spookmeisie van Uniondale, die geheimsinnige man in swart, en die grusame bruid nie, ...
Elle-reeks Omnibus 2
R 300.00
Die volgende drie boeke van Christien Neser se gewilde Elle-reeks is nou beskikbaar in ʼn omnibus. Hierdie titels is: Rocksusters, Duinebesies en Franse vlegsel.
Elle-reeks Omnibus 1
R 300.00
Die eerste drie boeke van Christien Neser se gewilde Elle-reeks is nou beskikbaar in ‘n omnibus. Hierdie titels is: Kondensmelk, Koshuiskoffie en Blou sjokolade.
Tienerharte (3): Hartedief
R 199.00
Lisa vlug van haar gewelddadige, dwelmverslaafde kerel en begin 'n nuwe semester by die Elizabeth Galloway skool vir modeontwerp in Stellenbosch. Daar ontmoet sy weer vir Estian, met sy onweerstaanbare blou oe. Maar Lisa kan net nie nou by iemand betrokke raak nie, want al waaraan sy kan dink is die geheim wat sy wegsteek . . .Hierdie romanties...
Tienerharte (4): Hartsnaar
R 199.00
Sophia en Noah is al beste vriende vandat hulle in doeke is. In hulle matriekjaar wil hulle saam na die somerskool in Londen gaan - Sophia vir haar ballet en Noah na die musiekskool. Maar hoe gaan Noah vir Sophia sê hy is verlief op haar, sonder om hulle vriendskap op te foeter? Wanneer Sophia alleen Londen toe vertrek, is dit Noah se laaste kans.
Vir Ewig
R 60.00
Katy Hart is nog in die wolke oor haar toekoms saam met Hollywood-ster Dayne Matthews. Maar te midde van troureëlings en haar soektog na 'n huis op die oewer van die Monroemeer kry sy skokkende nuus.