- Home
- Kinders: 6 tot 8 Jaar
- Onder 6
Kinders: 6 tot 8 Jaar
Leer my lees: Tippie Vlak 4 Boekpak
R 450.00
Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is tien boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met “voltooi die sinne†gebaseer op die leesstu...
Lekker saamlees - Sprokies en Speletjies
R 120.00
Gewilde sprokies en speletjies uit toeka se dae met gebare en bewegings wat dit prettig maak om op te se en selfs saam te speel.
Lekker saamlees Bybelstories en Jesus - Liedjies
R 120.00
Hierdie is 'n versameling Bybelstories wat gepaard gaan met 'n kosbare keur uit die Afrikaanse Christelike liedereskat vir kinders.
My eerste plakkerboek: Dinosourusse
R 145.00
In hierdie plakkerboek met dinosourusse kan kleintjies groot herbruikbare plakkers gebruik om lewe te gee aan elke toneel. Die kleurvolle illustrasies en interessante tonele sal hulle ure besig hou!
Oom Alfie, jy lieg mos nou!
R 100.00
Wat gaan vandag met Oom Alfie aan? Hy wil net lawwe liegstories vertel!“Sebras het koeëlronde kolle!” sê hy.Maar almal weet tog dit is nie waar nie!Sebras het nie kolle nie … of hoe?Kan jy vir Natie help met die waarheid? ’n Saamdoenboekie vol pret en raaisels!
Op die Plaas Emosiereeks: Flori tel tot 10
R 130.00
Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie. Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori die hoender is baie dieselfde. Hulle raak ook bly en kwaad en hartseer en bang. Die Op die plaas-emosiereeks bied ’n goeie wegspringplek vir ouers wat hulle kinders wil ...
Op die Plaas Emosiereeks: Karamel se bene bewe
R 130.00
Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie. Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori die hoender is baie dieselfde. Hulle raak ook bly en kwaad en hartseer en bang. Die Op die plaas-emosiereeks bied ’n goeie wegspringplek vir ouers wat hulle kinders wil ...
Op die Plaas Emosiereeks: Smiley verloor sy glimlag
R 130.00
Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie. Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori die hoender is baie dieselfde. Hulle raak ook bly en kwaad en hartseer en bang. Die Op die plaas-emosiereeks bied ’n goeie wegspringplek vir ouers wat hulle kinders wil ...
Op die Plaas Emosiereeks: Tjoppie se hart is seer
R 130.00
Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie. Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori die hoender is baie dieselfde. Hulle raak ook bly en kwaad en hartseer en bang. Die Op die plaas-emosiereeks bied ’n goeie wegspringplek vir ouers wat hulle kinders wil ...
Prinses Minna: Die betowerde woud
R 205.00
Prinses Minna is mal daaroor om moles in haar koninkryk uit te sorteer! Maar hoe gaan sy die slapende prins wakkermaak? Hierdie kort, snaakse stories is perfek vir beginnerlesers.
Prinses Minna: Die eenhoring-gedoente
R 205.00
Prinses Minna is mal daaroor om moles in haar koninkryk uit te sorteer! Maar hoe gaan sy ’n vreeslike verwarring opklaar? Hierdie kort, snaakse stories is perfek vir beginnerlesers.
Rommel die Ruimtehondjie
R 130.00
Dis nie maklik om in die ruimte te kom nie, maar met verbeelding, vindingrykheid en beplanning is alles moontlik. Kom ons help Rommel om sy droom te bereik ... om in die ruimte te kom, en dalk tot so ver as die maan.
Rympies vir kleintjies en kleuters
R 120.00
Hierdie bundel is die opvolger van die baie suksesvolle Rympies vir Pikkies en Peuters (Tafelberg, 2015). Met prettige volkleur-illustrasies bied dit 'n keurversameling verse vir 3 tot 5-jariges. Digby 400 rympies deur meer as 100 skrywers dek al die onderwerpe wat deel is van kleintjies se leefwêreld. Aangesien die bundel sorgvuldig beplan is o...
Stories vir pikkies en peuters
R 150.00
Stories vir pikkies en peuters vergesel die gewilde Rympies vir pikkies en peuters om vir kinders van een tot drie jaar oud 'n versameling ouderdoms- en onderwerpsgepaste stories te bied. Saamgestel volgens die nasionale opvoedkundige vereistes vir 1-3 jaar, is dit 'n onmisbare hulpmiddel in speelskole, en 'n staatmaker op die tuisboekra...
Tippie leer klanke Boekpak
R 400.00
Leer jou klanke saam met Tippie die olifant! Tippie leer klanke is ontwikkel in samewerking met ’n arbeidsterapeut om verskeie vroeë ontwikkelingsvaardighede in te sluit. Klankvaslegging, korrekte klankvorming vir skryf asook ouditiewe en visuele perseptuele vaardighede vorm deel van hierdie unieke benadering. Hierdie reeks sluit ’n verskeidenhe...
Tippie: Vlak 5 Tippie Boekstel VLAK 5
R 400.00
Hierdie vrolik geïllustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is tien boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leess...