Products
Ottie
R 70.00
Ottie se pa is 'n sjef by die Koperlyster Hotel. Hy word baie min betaal en omdat hy nie die regte papiere het nie, kan hy nie sommer net 'n ander werk gaan soek nie. Wanneer die nare hoteleienaar hom ontslaan, moet Ottie en haar pa in hul bussie rondtrek en vir hom 'n nuwe werk soek.
Oulike Stories Vir Peuters En Kleuters
R 170.00
Beleef die avonture van gawe wolfies, stuitige en ondeunde katjies en selfs mammahennetjies saam met jou kleinding. Deel oomblikke van pure deernis en saamwees tydens bedtyd of net wanneer julle lus het. Geniet die reis na die land van oulike stories …
Oulike Stories vir Peuters en Kleuters Deel 1
R 120.00
Beleef die avonture van stuitige en ondeunde katjies en geniet 'n ongewone piekniek en 'n eensame seuntjie se groot verrassing saam met jou kleinding. Deel oomblikke van pure deernis en saamwees tydens bedtyd of net wanneer julle lus het. Geniet die reis deur die land van oulike stories…
Oulike Stories vir Peuters en Kleuters Deel 2
R 120.00
Beleef die avonture van ’n lekkerbek-wolfie en stout kuikentjies. Ry saam met jou kleinding op ’n bus met duisend pote en lag saam oor ’n groot verrassing na ’n uitstappie mark toe. Deel oomblikke van pure deernis en saamwees tydens bedtyd of net wanneer julle lus het. Geniet die reis deur die land van oulike stories …
Oupa se Medalje
R 100.00
Marko se oupa is die dapperste mens wat hy ken – hy het selfs ’n medalje om dit te bewys! Saam gaan hulle op allerhande avonture soos ruimtereise en wilde jagtogte – sonder om eers die huis te verlaat! Maar toe Oupa alleen op sy laaste avontuur moet gaan is dit Marko se beurt om dapper te wees. Maar Oupa het vir hom ’n baie spesiale verrassing a...
Paddington die Beertjie (Boek 1)
R 200.00
Hierdie is ‘n drie-in-een boek! Afrikaanse vertaling van Paddington. (Die oorspronklike storie van die beertjie uit Peru; Paddington in die tuin & Paddington mik na goud) ’n Naamlose beertjie uit Donker Peru beland op Paddington Stasie met slegs ’n tas, ’n halflee fles marmelade en ’n etiket wat lees: “Kyk asseblief mooi na hierdie beer.” Di...
Paddington die Beertjie (Boek 2)
R 200.00
Hierdie is ’n drie-in-een boek! Afrikaanse vertaling van Paddington. (Paddington die kunstenaar; Paddington in die hospitaal & Paddington by die dieretuin) Paddington – die beertjie uit Donker Peru – en sy vriend besoek ’n kunsuitstalling, wat Paddington daar en dan laat besluit om ook te skilder. Hy hoop dat iemand sy skilderye sal koop, ma...
Paper Dolls (Julia Donaldson)
R 90.00
A string of paper dolls go on a fantastical adventure through the house and out into the garden. They soon escape the clutches of the toy dinosaur and the snapping jaws of the oven-glove crocodile, but then a very real pair of scissors threatens… “A picture book that seems simple but gets richer every time you look at it …… Cobb’s...
Party animals!
R 60.00
Have fun creating pretty party animals with this fun press-out and sticker book! Simply press out and dress up these pretty ponies and happy horses in crazy hats, tiaras and rock star guitars.
Paulette the Pinkest Puppy in the World (Picture Storybook)
R 50.00
It's easy to be sad or embarrassed because you feel different from everyone else. Join Paulette as she learns that you should love yourself just the way you are
Paw Patrol: 4 Books + Lots of Stickers
R 130.00
Look inside for fun and adventure with the PAW Patrol! In this tin you'll find a PAWsome Sticker Activity Book, a Doodle Book, a costume party Colouring Book and a pup-tastic Puzzle book.
Paw Patrol: Puppy Save the Party (Picture flat)
R 25.00
The Paw Patrol want to throw a surprise birthday party for Chase. But when a wind turbine breaks, the power goes out across Adventure Bay! Can they fix it in time to get the party started?
Pennie die Pikkewyn
R 65.00
Pennie, die pikkewyn, kan goed swem, duik en gly. Wanneer ander pikkewyne in haar kolonie opsoek is na kos, moet sy leer om hulle te help en haar vaardighede te deel.
Peter Pan (Picture Book Classics)
R 65.00
Peter Pan is an illustrated retelling of JM Barrie's classic tale, for your young reader aged 3+. This classic story features colourful illustrations and simpler text for young readers to enjoy. Your preschooler will enjoy the extra element of a search-and-find game throughout the book. Perfect for bedtime reading to boost the bond between your...
Peter Rabbit Animation Sticker Activity Book
R 60.00
You've got an important mission! Follow the trails, play the games, colour the pictures and stick the stickers to win your puzzle skills award! Hop to it!
Peter Rabbit Hop to it Sticker Activity
R 60.00
Jump, skip and bounce into spring! Play games, colour the pictures and stick the stickers to win your puzzle-skills award. Hop to it!