Products
Pop Out Masks: Jungle
R 40.00
Get ready for a wild adventure inside this animal-tastic activity book. With three jungle animal masks to pop out and war, plus lots of amazing puzzles to complete, little monkeus are sure to have hours of fun!
Pop Out Masks: Spooky
R 40.00
Get ready for a night of frights inside this fang-tastic activity book. With three spook-tacular masks to pop out and wear, plus lots of amazing puzzles to complete, little monsters are sure to have hours of fun!
Posman Beer: Stories uit die Eikewoud - lig die flappies
R 160.00
Diep in die Eikewoud skryf Posman Beer briewe aan al sy vriende. Lig die flappies om te sien vir wie hy skryf!
Power of Love, The (Picture flat)
R 50.00
When Little Bear gets lost in the wood, magical fireflies appear. If he thinks of loving memories, the fireflies will glow brighter and light the way. Can Little Bear use the power of love to find his way home? Join Little Bear on an adventure in this adorable tale, perfect for an enchanting storytime.
Pret met Letters
R 50.00
Ontwikkel jou kind se taalvaardigheid met prettige speletjies en lekkerlees-stories! In Pret met letters kombineer Wendy Maartens 26 stories met prettige aktiwiteite om 5- tot 8-jariges se taalvaardigheid ’n hupstoot te gee. Wendy het woorde gekies wat ’n Bybelse inslag het, soos ark (A), Betlehemster (B) en Christen (C). Aktiwiteite so...
Pret met Syfers
R 50.00
Slyp jou 5- tot 8-jarige se syfervaardigheid met prettige speletjies en lekkerlees-stories! In Pret met syfers kombineer Wendy Maartens 40 stories met aktiwiteite om kinders se syfervaardigheid te slyp. Deur die stories ontdek hulle die wêreld van getalle in die Bybel – van belangrike feite soos dat ons net 1 God het, minder bekende s...
Pret op die plaas 1: Arrie raak weg
R 40.00
Arrie is 'n nuuskierige kuiken wat vir Haan, sy pa, baie vrae vra. Maar Haan is te besig om te antwoord. Arrie gaan maak 'n draai by al die diere op die plaas en vra die een moeilike vraag op die volgende. Maar hy het nie vir Haan gesê waarheen hy gaan nie....
Pret Op Die Plaas 1: Griet Leer Swem
R 50.00
Griet is nie lus om te gaan wei nie. Dis so vervelig! Dan kry sy n blink plan: Sy gaan swem! Daar is net n klein probleempie - Griet kan nie swem nie! Maar toe val Mevrou Eend se kleinste kuikentjie in die dam en Griet spring agterna om die kuikentjie te red...
Pret Op Die Plaas 2: Arrie Raak Weg
R 50.00
Arnie is n nuuskierige kuiken wat vir Haan, sy pa, baie vra vra. Maar Haan is te besig om te antwoord. Arrie gaan maak n draai by al die diere op die plaas en vra die een moeilike vraag op die volgende. Maar hy het nie vir Haan gese waarheen hy gaan nie...
Pret op die plaas 2: Karel die Koerantkat
R 40.00
Karel die kat hou nie daarvan om te sit en niksdoen nie. Hy wil altyd weet wat orals op die plaas aangaan. Om die hele tyd vir almal alles te vertel, maak hom moeg. Hy moet aan 'n plan dink om die nuus by almal te kry!
Pret Op Die Plaas 3: Karel die Koerantkat
R 50.00
Karel die kat hou nie daarvan om te sit en niksdoen nie. Hy wil altyd weet wat orals op die plaas aangaan. Om die hele tyd vir almal alles te vertel, maak hom moeg. Hy moet aan n plan dink om die nuus by almal te kry!
Pret op die plaas 3: Lientjie en die vreemde veer
R 40.00
Lientjie sien 'n vreemde veer op die grond lê. Geen dier op die plaas het sulke vere nie! Sy loop en wonder. Dan sien sy nog een...en nog een... Aan wie sou hierdie vreemde vere behoort?
Pret Op Die Plaas 4: Lientjie en Veer
R 50.00
Lientjie sien n vreemde veer op die grond le. Geen dier op die plaas her sulke vere nie! Sy loop en wonder. Dan sien sy nog een... en nog een! Aan wie sou hierdie vreemde vere behoort?
Pret Op Die Plaas 5: Snork Die Vark
R 50.00
Snork hoor die verskriklikste nuus by Buks, die hond: Boer wil van kom wat Snork is, worsies maak! En daar is net een dag oor om Snork se lewe te red! Karel die kat kom met n bobaasplan vorendag - Snork moet die dorp se skoonheidkompetisie wen! Maar sal n vark dit kan doen?
Pret Op Die Plaas 6: Griet se Troudag
R 50.00
Dit is die heel mooiste dag van Griet se lewe - sy en Brutus die bul gaan trou. Almal help voorberei vir die groot dag, maar Griet het van n paar dingetjies vergeet. Toe begin dinge lelki skeefloop. Dit kan die hele troue bederf! Sal Griet en Brutus darem nog kan trou?
Pret op die plaas: Snork die Vark 4
R 40.00
Snork hoor die verskriklikste nuus by Buks, die hond: Boer wil van hom wat Sknork is, worsies maak! En daar is net een dag oor om Snork se lewe te red! Kwarel die kat kom met 'n bobaasplan vorendag - Snork moet die dorp se skoonheidskompetisie wen. Maar sal 'n vark dit kan doen?