Products
My dancing Ballerina Sticker mosaic book
R 50.00
This fun and pretty sticker book has four beautifully illustrated ballerina pictures that children can mosaic-up using over 900 stickers. The book is also packed with puzzles and games that will keep children entertained for hours.
My Dolly dressing book of brides
R 50.00
Choose press-out clothes for your stand-up brides Victoria and her best friend Emma.
My Eerste Beloftebybel
R 190.00
God se beloftes is kosbare geskenke wat kinders help om God te leer ken en ‘n lewenslange verhouding met Hom te vorm. My Eerste Beloftebybel fokus op vyf van God se kernbeloftes.Om hierdie kernbeloftes toeganklik vir die kind te maak, word elkeen as ‘n pragtige geskenk geÏllustreer. Aan die hand van die beloftes kan die klei...
My Eerste Wilde Eiland-Avontuur
R 240.00
Riaan Manser se “My First Wild Island Adventure” is nou ook beskikbaar in Afrikaans!In Julie 2009 het Manser ‘n volgende wêreldrekord gestel toe hy die eerste persoon was wat die wêreld se vierde grootste eiland, Madagaskar, per kajak omseil het - ook alleen en sonder hulp.Hierdie kolossale reis van 5000 km, wat hom elf maande geneem het, was vo...
My Favourite Story Bible
R 190.00
My Favourite Story Bible contains 50 Bible stories from the Old and New Testament. This book is full of lively and fun illustrations that introduce children to God’s Word and His love for them.
My First Book of Everything
R 80.00
Go on a journey of discovery in My First Book of Everything. From the solar system to the tiny mantis shrimp, everything in our universe is amazing! This beautiful non-fiction gift book introduces over 100 big concepts, words or ideas from the world (and universe!) around us and gives a bitesize explanation for each one that will spark preschool...
My First Promise Bible
R 179.00
Learn about God’s promises and discover the greatest gift of all! God’s promises are precious gifts to our children, allowing them to grow into a lifelong relationship with God. My First Promise Bible emphasizes five core promises of God. Each of the five core promises is beautifully illustrated as a gift, making them easy for you...
My First Soccer Handbook
R 65.00
Warm-up, kickoff! This colorful, action-packed, and practical handbook is a fantastic introduction to soccer.Clear, accessible text covers everything a young soccer enthusiast needs to know: basic skills, tactics and techniques, rules and referees, world players and tournaments - and so much more. Great step-by-step photography and top ti...
My groot boek oor treine, motors en lorries
R 105.00
Het jy al ooit gewonder hoe die eerste fiets gelyk het? Of hoe die eerste wiel ontdek is? In hierdie groot-formaat boeke kan kinders lees oor die eerste treine en motors tot al die voertuie wat op die plaas gebruik word! Elke bladsy bevat helder en groot illustrasies met byskrifte, en ekstra bladsye agterin die boek vir inkleur! Hierdie boek...
My groot boek oor vliegtuie, bote en ruimtetuie
R 105.00
Het jy al ooit gewonder hoe die eerste vliegtuig en boot gelyk het? Wie was die eerste mens om op die maan te loop? In hierdie groot-formaat boek kan kinders lees oor die eerste skepe, vliegtuie en ruimtetuie tot voertuie wat vir oorloë gebruik word! Die boek bied 'n omvattende en interessante oorsig van die geskiedenis van onder andere ...
My Groot Bybelstorie Knip en Plak Boek
R 150.00
Wil jy bekende Bybelstories op ’n nuwe, kraakvars manier met jou kleingoed deel? My groot Bybelstorie knip-en-plak-boek bied die antwoord! Kinders tussen 5 en 8 jaar sal vir ure besig bly deur die 48 projekte self te maak met alledaagse materiaal soos eierboksies, papierborde, strooitjies, plastiekhouertjies, papier en karton. Die krea...
My Gunsteling Bybelverse Inkleurboek vir Dogters
R 130.00
Inspireer meisies om God se Woord in hulle harte vas te lê deur 40 Skrifbeloftes in te kleur!Die 40 volblad-illustrasies in My gunsteling Bybelverse Inkleurboek vir dogters stel dogters tussen die ouderdomme van 5 en 8 bekend aan die kosbaarste beloftes wat God vir sy kinders het. Die inkleurboek bevat ook 10 bladsye met boekmerke, kaartjies en ...
My hart is oppi plaas-gesegde & idioom-inkleurboek
R 150.00
Maak die potlode skerp. Skiet daai doppies van die merkpenne af.Lê op 'n baal, sit agterstevoor op 'n trekker, klim op na die solder in die skuur,of gooi ‘n kombersie oop onder 'n boom. Die tyd het aangebreek. Kom ons kleurin! Hierdie vrolike inkleurboek bevat 22 eg-Afrikaanse gesegdes en idiome, elkmet interessante feite oor plaasdiere en vol...
My hart is vol Graffiti
R 70.00
Lara het die perfekte ou. Michael bring gereeld vir haar blomme skool toe. Sy glimlag sal enige tandarts laat straal van trots. En almal voorspel hy gaan oor twee jaar hoofseun wees. Die enigste meisie in die skool wat nie van hom hou nie, is haar beste vriendin, Vanessa. Maar dan moet Lara en Vanessa 'n artikel vir 'n tienertydskrif skryf. Die ...
My Jesus Storiebybel
R 200.00
Op soek na ’n Kinderbybel wat anders is as die tradisionele? My Jesus-Storiebybel is ’n unieke Bybel met sy eiesoortige illustrasies in helder en vars kleure. Saam met die begaafde Sally Lloyd-Jones se vertelling vorm dit die perfekte kombinasie om die groot storie van Jesus te vertel.Met die stories uit die Ou Testament en die Nuwe T...
My Little Pony Magical Story Collection
R 100.00
Join Twilight Sparkle, Pinkie Pie and Rainbow Dash in three magical adventures! Includes: Twilight Sparkle and the Crystal Heart Spell Pinkie Pie and the Rockin' Pony Party Rainbow Dash and the Daring Do Double Dare