Free National Shipping on Orders over R500!

Products

Sort by:
Filter
Sold Out
Infanta (Deon Meyer)

Soft Cover

R 345.00
{"id":4527780692079,"title":"Infanta (Deon Meyer)","handle":"infanta-deon-meyer","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eOm sy lewe terug te kry, moet speurder-inspekteur Bennie Griessel vir Artemis keer: die vigilante wat besig is om misdaad teen kinders met 'n lang lem te wreek. Met die media wat skree, politici wat druk toepas, 'n span onbeholpe jong speurders en kollegas wat hom in die rug steek, stel Bennie 'n lokval. Maar hy het nie rekening gehou met die liefde van 'n sekswerker vir haar kind, die haat van die Sangrenegra-dwelmkartel en sy eie smagting na die helende kragte van die bottel nie.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","published_at":"2020-08-25T09:11:49+02:00","created_at":"2020-08-25T09:11:49+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Deon Meyer","Fiksie","NB","Volwasse"],"price":34500,"price_min":34500,"price_max":34500,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31969222557807,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Deon Meyer","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Infanta (Deon Meyer)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":34500,"weight":590,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798169493","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Infanta.jpg?v=1598339535"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Infanta.jpg?v=1598339535","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6624095797359,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.684,"height":500,"width":342,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Infanta.jpg?v=1598339535"},"aspect_ratio":0.684,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Infanta.jpg?v=1598339535","width":342}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eOm sy lewe terug te kry, moet speurder-inspekteur Bennie Griessel vir Artemis keer: die vigilante wat besig is om misdaad teen kinders met 'n lang lem te wreek. Met die media wat skree, politici wat druk toepas, 'n span onbeholpe jong speurders en kollegas wat hom in die rug steek, stel Bennie 'n lokval. Maar hy het nie rekening gehou met die liefde van 'n sekswerker vir haar kind, die haat van die Sangrenegra-dwelmkartel en sy eie smagting na die helende kragte van die bottel nie.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e"}
Infanta (Deon Meyer)

Infanta (Deon Meyer)

R 345.00

Om sy lewe terug te kry, moet speurder-inspekteur Bennie Griessel vir Artemis keer: die vigilante wat besig is om misdaad teen kinders met 'n lang lem te wreek. Met die media wat skree, politici wat druk toepas, 'n span onbeholpe jong speurders en kollegas wat hom in die rug steek, stel Bennie 'n lokval. Maar hy het nie rekening gehou met die li...


More Info
Sold Out
{"id":4527781118063,"title":"Jagveld en ander Draaiboeke (Deon Meyer)","handle":"jagveld-en-ander-draaiboeke-deon-meyer","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eVir die eerste keer is vier van Deon Meyer se Afrikaanse filmdraaiboeke nou saam gebundel: \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr\u003e\u003cstrong\u003e\u003cem\u003eJakhalsdans:\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003c\/em\u003e\u003c\/strong\u003e\u003cspan\u003eDie jong weduwee en onderwyseres Mara Malan wil keer dat die skooltjie op Loxton sy deure sluit. ’n Musiekkonsert kan uitkoms bring, maar Ruan Landman, die beroemde sanger wat hier woon en die ideale hoofkunstenaar sou wees, het ontaard in ’n stuurs kluisenaar. \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cstrong\u003e\u003cem\u003e\u003c\/em\u003e\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003e\u003cem\u003eDie laaste tango:\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003c\/em\u003e\u003c\/strong\u003e\u003cspan\u003eNá hy die boosaardige reeksmoordenaar Basson aanrand, word werkverslaafde speurder Herkules de Wet na ’n klein dorpie gestuur om te gaan afkoel. Hier ontmoet hy vir Ella Winter, ’n mooi, passievolle vrou wat sterwend is aan kanker. Op die nag van hul laaste dans saam, maak Basson sy opwagting op die dorp. \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cstrong\u003e\u003cem\u003e\u003c\/em\u003e\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003e\u003cem\u003eDie ballade van Robbie de Wee:\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003c\/em\u003e\u003c\/strong\u003e\u003cspan\u003eVoorheen suksesvolle musiekvervaardiger Len van Jaarsveld het in volslae ellende verval. Sy ontdekking van die briljante rockster Robbie de Wee bied aan hom ’n tweede, lááste kans, maar net toe Len behoorlik op sy voete begin kom, dreig die dood van ’n jong meisie om alles weer in duie te laat stort. \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cstrong\u003e\u003cem\u003e\u003c\/em\u003e\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003e\u003cem\u003eJagveld:\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003c\/em\u003e\u003c\/strong\u003e\u003cspan\u003eDie gewetenlose Bosman se bevele word áltyd deur sy manne uitgevoer, meedoënloos. Maar nou het Emma gesien wat hulle gedoen het . . . en word sy hier in die Groot-Karoo soos ’n dier gejag. Tog skuil daar ’n donkerte agter haar oë wat hulle nie verwag het nie . . .\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-08-25T09:15:21+02:00","created_at":"2020-08-25T09:15:21+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Deon Meyer","Fiksie","NB","Volwasse"],"price":34500,"price_min":34500,"price_max":34500,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31969225932911,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Deon Meyer","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Jagveld en ander Draaiboeke (Deon Meyer)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":34500,"weight":567,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798175708","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Jagveld.jpg?v=1598339772"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Jagveld.jpg?v=1598339772","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6624099795055,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.686,"height":729,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Jagveld.jpg?v=1598339772"},"aspect_ratio":0.686,"height":729,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Jagveld.jpg?v=1598339772","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eVir die eerste keer is vier van Deon Meyer se Afrikaanse filmdraaiboeke nou saam gebundel: \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr\u003e\u003cstrong\u003e\u003cem\u003eJakhalsdans:\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003c\/em\u003e\u003c\/strong\u003e\u003cspan\u003eDie jong weduwee en onderwyseres Mara Malan wil keer dat die skooltjie op Loxton sy deure sluit. ’n Musiekkonsert kan uitkoms bring, maar Ruan Landman, die beroemde sanger wat hier woon en die ideale hoofkunstenaar sou wees, het ontaard in ’n stuurs kluisenaar. \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cstrong\u003e\u003cem\u003e\u003c\/em\u003e\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003e\u003cem\u003eDie laaste tango:\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003c\/em\u003e\u003c\/strong\u003e\u003cspan\u003eNá hy die boosaardige reeksmoordenaar Basson aanrand, word werkverslaafde speurder Herkules de Wet na ’n klein dorpie gestuur om te gaan afkoel. Hier ontmoet hy vir Ella Winter, ’n mooi, passievolle vrou wat sterwend is aan kanker. Op die nag van hul laaste dans saam, maak Basson sy opwagting op die dorp. \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cstrong\u003e\u003cem\u003e\u003c\/em\u003e\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003e\u003cem\u003eDie ballade van Robbie de Wee:\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003c\/em\u003e\u003c\/strong\u003e\u003cspan\u003eVoorheen suksesvolle musiekvervaardiger Len van Jaarsveld het in volslae ellende verval. Sy ontdekking van die briljante rockster Robbie de Wee bied aan hom ’n tweede, lááste kans, maar net toe Len behoorlik op sy voete begin kom, dreig die dood van ’n jong meisie om alles weer in duie te laat stort. \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cstrong\u003e\u003cem\u003e\u003c\/em\u003e\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003e\u003cem\u003eJagveld:\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003c\/em\u003e\u003c\/strong\u003e\u003cspan\u003eDie gewetenlose Bosman se bevele word áltyd deur sy manne uitgevoer, meedoënloos. Maar nou het Emma gesien wat hulle gedoen het . . . en word sy hier in die Groot-Karoo soos ’n dier gejag. Tog skuil daar ’n donkerte agter haar oë wat hulle nie verwag het nie . . .\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Jagveld en ander Draaiboeke (Deon Meyer)

Jagveld en ander Draaiboeke (Deon Meyer)

R 345.00

Vir die eerste keer is vier van Deon Meyer se Afrikaanse filmdraaiboeke nou saam gebundel:  Jakhalsdans: Die jong weduwee en onderwyseres Mara Malan wil keer dat die skooltjie op Loxton sy deure sluit. ’n Musiekkonsert kan uitkoms bring, maar Ruan Landman, die beroemde sanger wat hier woon en die ideale hoofkunstenaar sou wees, het ontaard in...


More Info
Sold Out
Koors (Deon Meyer)

Soft Cover

R 345.00
{"id":4527780888687,"title":"Koors (Deon Meyer)","handle":"koors-deon-meyer","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie Koors het byna almal gevat.\u003cbr\u003e\u003c\/span\u003e\u003cspan\u003e\u003cspan class=\"Apple-tab-span\"\u003e\u003c\/span\u003eMaar nie dertien jaar oue Nico Storm en sy pa, Willem, nie. Deur ’n Suid-Afrikaanse landskap feitlik sonder mense, met al hoe minder blikkieskos in die verlate winkels, Koeberg-bestraling in die Wes-Kaap en al hoe meer moorddadige hondebendes – én mensebendes – swerf Nico en sy pa, op soek na ’n plek om die samelewing weer te vestig.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/span\u003e\u003cspan\u003e\u003cspan class=\"Apple-tab-span\"\u003e\u003c\/span\u003eWanneer hulle dit eindelik sover het by die ou Vanderkloof – nou Amanzi – met ’n groepie swerflinge wat saam van voor af wil begin, steek al die ou sondes van die mensdom kop uit. Gou is Amanzi op geloofs- en politieke lyne verdeel, en verdediging teen die swaar gewapende motorfietsbendes wat dwarsoor Suid-Afrika plunder en moor raak al hoe moeiliker. En wat van die geheimsinnige, yskoue Domingo, wat by Amanzi aangery kom op ’n motorfiets van sy eie en spoedig as paramilitêre leier ontpop – kan hý ooit vertrou word?\u003cbr\u003e\u003c\/span\u003e\u003cspan\u003e\u003cspan class=\"Apple-tab-span\"\u003e\u003c\/span\u003eDis nie lank nie, of moord kom inderdaad ook na Amanzi …\u003cbr\u003e\u003c\/span\u003e\u003cspan\u003e\u003cspan class=\"Apple-tab-span\"\u003e\u003c\/span\u003eIn \u003c\/span\u003e\u003cem\u003eKoors\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e vertel die volwasse Nico Storm die verhaal van die moord op sy pa. Dit is ’n aksiebelaaide nuwe rigting vir Deon Meyer, met al die aspekte wat lesers van sy spanningsfiksie verwag en nog vele nuwe lekkertes daarby.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-08-25T09:12:57+02:00","created_at":"2020-08-25T09:12:57+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Deon Meyer","Fiksie","NB","Volwasse"],"price":34500,"price_min":34500,"price_max":34500,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31969224491119,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Deon Meyer","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Koors (Deon Meyer)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":34500,"weight":722,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798173858","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Koors.jpg?v=1598339613"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Koors.jpg?v=1598339613","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6624097337455,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.675,"height":400,"width":270,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Koors.jpg?v=1598339613"},"aspect_ratio":0.675,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Koors.jpg?v=1598339613","width":270}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie Koors het byna almal gevat.\u003cbr\u003e\u003c\/span\u003e\u003cspan\u003e\u003cspan class=\"Apple-tab-span\"\u003e\u003c\/span\u003eMaar nie dertien jaar oue Nico Storm en sy pa, Willem, nie. Deur ’n Suid-Afrikaanse landskap feitlik sonder mense, met al hoe minder blikkieskos in die verlate winkels, Koeberg-bestraling in die Wes-Kaap en al hoe meer moorddadige hondebendes – én mensebendes – swerf Nico en sy pa, op soek na ’n plek om die samelewing weer te vestig.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/span\u003e\u003cspan\u003e\u003cspan class=\"Apple-tab-span\"\u003e\u003c\/span\u003eWanneer hulle dit eindelik sover het by die ou Vanderkloof – nou Amanzi – met ’n groepie swerflinge wat saam van voor af wil begin, steek al die ou sondes van die mensdom kop uit. Gou is Amanzi op geloofs- en politieke lyne verdeel, en verdediging teen die swaar gewapende motorfietsbendes wat dwarsoor Suid-Afrika plunder en moor raak al hoe moeiliker. En wat van die geheimsinnige, yskoue Domingo, wat by Amanzi aangery kom op ’n motorfiets van sy eie en spoedig as paramilitêre leier ontpop – kan hý ooit vertrou word?\u003cbr\u003e\u003c\/span\u003e\u003cspan\u003e\u003cspan class=\"Apple-tab-span\"\u003e\u003c\/span\u003eDis nie lank nie, of moord kom inderdaad ook na Amanzi …\u003cbr\u003e\u003c\/span\u003e\u003cspan\u003e\u003cspan class=\"Apple-tab-span\"\u003e\u003c\/span\u003eIn \u003c\/span\u003e\u003cem\u003eKoors\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e vertel die volwasse Nico Storm die verhaal van die moord op sy pa. Dit is ’n aksiebelaaide nuwe rigting vir Deon Meyer, met al die aspekte wat lesers van sy spanningsfiksie verwag en nog vele nuwe lekkertes daarby.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}
Koors (Deon Meyer)

Koors (Deon Meyer)

R 345.00

Die Koors het byna almal gevat.Maar nie dertien jaar oue Nico Storm en sy pa, Willem, nie. Deur ’n Suid-Afrikaanse landskap feitlik sonder mense, met al hoe minder blikkieskos in die verlate winkels, Koeberg-bestraling in die Wes-Kaap en al hoe meer moorddadige hondebendes – én mensebendes – swerf Nico en sy pa, op soek na ’n plek om die samele...


More Info
Sold Out
Spoor (Deon Meyer)

Soft Cover

R 325.00
{"id":4527780429935,"title":"Spoor (Deon Meyer)","handle":"spoor-deon-meyer","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eOp 'n verlate grondpad in Limpopo druk hulle die reuse Smith \u0026amp; Wesson Model 500 teen Lemmer die lyfwag se kop en vra: 'Waar is dit?' Hy weet nie. Hulle belieg en bedrieg hom, steel sy Glock, die een met sy vingerafdrukke daarop. Hulle ken hom nie; hulle gaan betaal. Hulle gaan 'n spoor trap wat wyd sal loop: 'n Bloedspoor deur die eerste dossier van Mat Joubert, deesdae privaat ondersoeker, wat moet soek na Danie Flint, 'n 'goeie man' wat reg langs die Table View-polisiestasie verdwyn het. 'n Geweldspoor deur die bestaan van Milla Strachan, verloopte huisvrou, eers so salig onbewus van die newelwereld van georganiseerde misdaad en terrorisme om haar. 'n Doodspoor, van die Chizarira tot by die Kaapse Waterkant. En aan die einde daarvan sal niemand meer dieselfde wees nie.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","published_at":"2020-08-25T09:10:22+02:00","created_at":"2020-08-25T09:10:22+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Deon Meyer","Fiksie","Volwasse"],"price":32500,"price_min":32500,"price_max":32500,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31969220755567,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Deon Meyer","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Spoor (Deon Meyer)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":32500,"weight":664,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798152501","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Spoor.jpg?v=1598339450"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Spoor.jpg?v=1598339450","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6624094748783,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.667,"height":1360,"width":907,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Spoor.jpg?v=1598339450"},"aspect_ratio":0.667,"height":1360,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Spoor.jpg?v=1598339450","width":907}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eOp 'n verlate grondpad in Limpopo druk hulle die reuse Smith \u0026amp; Wesson Model 500 teen Lemmer die lyfwag se kop en vra: 'Waar is dit?' Hy weet nie. Hulle belieg en bedrieg hom, steel sy Glock, die een met sy vingerafdrukke daarop. Hulle ken hom nie; hulle gaan betaal. Hulle gaan 'n spoor trap wat wyd sal loop: 'n Bloedspoor deur die eerste dossier van Mat Joubert, deesdae privaat ondersoeker, wat moet soek na Danie Flint, 'n 'goeie man' wat reg langs die Table View-polisiestasie verdwyn het. 'n Geweldspoor deur die bestaan van Milla Strachan, verloopte huisvrou, eers so salig onbewus van die newelwereld van georganiseerde misdaad en terrorisme om haar. 'n Doodspoor, van die Chizarira tot by die Kaapse Waterkant. En aan die einde daarvan sal niemand meer dieselfde wees nie.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e"}
Spoor (Deon Meyer)

Spoor (Deon Meyer)

R 325.00

Op 'n verlate grondpad in Limpopo druk hulle die reuse Smith & Wesson Model 500 teen Lemmer die lyfwag se kop en vra: 'Waar is dit?' Hy weet nie. Hulle belieg en bedrieg hom, steel sy Glock, die een met sy vingerafdrukke daarop. Hulle ken hom nie; hulle gaan betaal. Hulle gaan 'n spoor trap wat wyd sal loop: 'n Bloedspoor deur die eerste dos...


More Info