Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4527780429935,"title":"Spoor (Deon Meyer)","handle":"spoor-deon-meyer","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eOp 'n verlate grondpad in Limpopo druk hulle die reuse Smith \u0026amp; Wesson Model 500 teen Lemmer die lyfwag se kop en vra: 'Waar is dit?' Hy weet nie. Hulle belieg en bedrieg hom, steel sy Glock, die een met sy vingerafdrukke daarop. Hulle ken hom nie; hulle gaan betaal. Hulle gaan 'n spoor trap wat wyd sal loop: 'n Bloedspoor deur die eerste dossier van Mat Joubert, deesdae privaat ondersoeker, wat moet soek na Danie Flint, 'n 'goeie man' wat reg langs die Table View-polisiestasie verdwyn het. 'n Geweldspoor deur die bestaan van Milla Strachan, verloopte huisvrou, eers so salig onbewus van die newelwereld van georganiseerde misdaad en terrorisme om haar. 'n Doodspoor, van die Chizarira tot by die Kaapse Waterkant. En aan die einde daarvan sal niemand meer dieselfde wees nie.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","published_at":"2020-08-25T09:10:22+02:00","created_at":"2020-08-25T09:10:22+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Deon Meyer","Fiksie","Volwasse"],"price":32500,"price_min":32500,"price_max":32500,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31969220755567,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Deon Meyer","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Spoor (Deon Meyer)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":32500,"weight":664,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798152501","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Spoor.jpg?v=1598339450"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Spoor.jpg?v=1598339450","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6624094748783,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.667,"height":1360,"width":907,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Spoor.jpg?v=1598339450"},"aspect_ratio":0.667,"height":1360,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Spoor.jpg?v=1598339450","width":907}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eOp 'n verlate grondpad in Limpopo druk hulle die reuse Smith \u0026amp; Wesson Model 500 teen Lemmer die lyfwag se kop en vra: 'Waar is dit?' Hy weet nie. Hulle belieg en bedrieg hom, steel sy Glock, die een met sy vingerafdrukke daarop. Hulle ken hom nie; hulle gaan betaal. Hulle gaan 'n spoor trap wat wyd sal loop: 'n Bloedspoor deur die eerste dossier van Mat Joubert, deesdae privaat ondersoeker, wat moet soek na Danie Flint, 'n 'goeie man' wat reg langs die Table View-polisiestasie verdwyn het. 'n Geweldspoor deur die bestaan van Milla Strachan, verloopte huisvrou, eers so salig onbewus van die newelwereld van georganiseerde misdaad en terrorisme om haar. 'n Doodspoor, van die Chizarira tot by die Kaapse Waterkant. En aan die einde daarvan sal niemand meer dieselfde wees nie.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e"}

Spoor (Deon Meyer)

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Deon Meyer

Op 'n verlate grondpad in Limpopo druk hulle die reuse Smith & Wesson Model 500 teen Lemmer die lyfwag se kop en vra: 'Waar is dit?' Hy weet nie. Hulle belieg en bedrieg hom, steel sy Glock, die een met sy vingerafdrukke daarop. Hulle ken hom nie; hulle gaan betaal. Hulle gaan 'n spoor trap wat wyd sal loop: 'n Bloedspoor deur die eerste dossier van Mat Joubert, deesdae privaat ondersoeker, wat moet soek na Danie Flint, 'n 'goeie man' wat reg langs die Table View-polisiestasie verdwyn het. 'n Geweldspoor deur die bestaan van Milla Strachan, verloopte huisvrou, eers so salig onbewus van die newelwereld van georganiseerde misdaad en terrorisme om haar. 'n Doodspoor, van die Chizarira tot by die Kaapse Waterkant. En aan die einde daarvan sal niemand meer dieselfde wees nie.