Products

Claude in die Kollig
R 130.00
’n Stappie deur die dorp se strate lei tot ’n opskop en ’n stertswaai-avontuur toe Claude sy pad tot in die teater oopdans – tot reg in die kollig!

Claude in die Stad
R 130.00
Claude gaan kuier in die stad waar hy by ’n museum inloer, ’n skelm help vastrek en almal se held word!

Coolste Ouma op Aarde, Die
R 80.00
Party Oumas hou van rockmusiek of kan jou leer boomklim. Ander oumas laat jou die lepel aflek as hulle koek bak of kan seerplekke beter soen. Maar een ding is seker: 'n Regte, egte ouma is altyd hope pret!

Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo
R 125.00
Doer ver op die horison kom 'n stofstreep oor die vlakte nader. Die stofstreep word 'n stofwolk wat vinnig groei en al hoe groter en groter word. Dit is niemand anders nie as Cowboy Koekemoer van die Klein-Karoo wat op sy getroue kameelperd, Shorty, daar aangery kom! 'n Verbeeldingryke storie oor die avonture van 'n eg Suid-Afrikaanse cowboy wa...

Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die Petrolpadda
R 125.00
Iewers in die donker Karoonag flikker 'n kampvuurtjie. En wie sit daar langs die vuur? Dit is Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en sy getroue kameelperd, Shorty. Hulle het die hele dag lank rondgeswerf op soek na avonture. Maar laatnag is daar 'n vreemde geluid. Twee gloeiende rooi oe verskyn in die donker. Gaan Koekemoer en Shorty uiteinde...

Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die soutwatergogga
R 160.00
Cowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd, Shorty, is terug. Hulle is gereed om enige probleem op te los – al is dit tydens hulle vakansie. Kaptein Superkoos het ‘n probleem wanneer niemand meer na die strand gaan waar hy sy kokosneute verkoop nie. Cowboy Koekemoer en Shorty vat die soutwatergogga vas om vir Kaptein Superkoos te help!

Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo Omnibus
R 230.00
Cowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd, Shorty, is terug met ’n 5-in-1 af van die reeks en hulle is gereed om die dag te red. Al moet hulle die dag red terwyl hulle met vakansie is. Daar is vier voorheen vrygestelde titels in hierdie versameling, asook ’n splinternuwe storie. Titels wat ingesluit is in die omnibus: Cowboy Koekemoer van die...

Cowboys kan ook jammer se
R 115.00
'n Cowboy leer dat 'n mens selfs in die Wilde Weste gaaf kan wees in hierdie prettige boek. Hierdie reeks leer ouers en kinders dat goeie maniere pret kan wees...en die lewe vir almal 'n bietjie makliker maak!

Cute Pets Magic Pictures (Paint with Water)
R 45.00
Brush with water to reveal the colours! Cute pets magic pictures is a fun, paint-free way to create colourful art. All you need is a jar of water and 'n paintbrush! With over 30 exciting pictures to paint, this book is the perfect introdution to painting!

Daar's 'n Diplodokus by die deur
R 95.00
In die Dinosourusse: feite en geite-reeks verbeel ons onsself hoe dinosourusse in allerhande moderne situasies sou optree. So leer kinders oor hul grootte, bou, dieet en ander gewoontes en word dit relevant gemaak tot hul alledaagse ondervindings. Byvoorbeeld: As 'n Diplodokus medisyne nodig gehad het vir maagpyn, sou hy klippe i...

Daar's 'n grak in my sak (Dr. Seuss)
R 185.00
Was daar al ooit ’n grak in jou sak? Of ’n benster in jou venster? Wat van ’n noeknak op jou boekrak? Met ’n kombinasie van skreeusnaakse stories, lawwe karakters en die raarste rympies maak Dr. Seuss lees pret. Lees Dr. Seuss se gewilde There’s a Wocket in My Pocket vir die eerste keer in Afrikaans!

Daar's 'n Ou in my Aarbei-smoothie
R 50.00
My hart behoort aan jou, aan jou . . . Die woorde draai soos 'n lied in my kop. Waar kom die verleidelik swart kaartjie met die goue boodskap vandaan? Sê nou dis van die sexy donkerkop, die nuwe ou in graadelf op wie al die meisies verlief is?

Daar's 'n Stegosourus in die storie
R 95.00
Het jy al ooit gewonder wat sou gebeur as dinosourusse vandag nog geleef het en moes doen wat mense doen? Se nou ’n dinosourus moes tandarts toe gaan? Of wat as hulle na ’n verjaarsdagpartytjie sou kom? Of se nou jy het ’n dinosourus vir aandete genooi? In die Dinosourusse: feite en geite-reeks verbeel ons onsself hoe dinosourusse...

Daar's 'n T Rex in die tuin
R 95.00
In die Dinosourusse: feite en geite-reeks verbeel ons onsself hoe dinosourusse in allerhande moderne situasies sou optree. So leer kinders oor hul grootte, bou, dieet en ander gewoontes en word dit relevant gemaak tot hul alledaagse ondervindings. Byvoorbeeld: As 'n T. Rex sou uitgaan vir ete, sou hy meer as 6000 hamburgers op 'n...

Daar's 'n Trikeratops op die trampolien
R 95.00
Het jy al ooit gewonder wat sou gebeur as dinosourusse vandag nog geleef het en moes doen wat mense doen? Se nou 'n dinosourus moes tandarts toe gaan? Of wat as hulle na 'n verjaarsdagpartytjie sou kom? Of se nou jy het 'n dinosourus vir aandete genooi? In die Dinosourusse: feite en geite-reeks verbeel ons onsself hoe dinosouruss...

Daar's ’n towerponie in my bed!
R 180.00
Die dag toe Lia die sagte pienk en pers towerponie met die blink horing uit die geskenksak haal, het alles verander...