Products
Groot Jaco Jacobs Pretboek
R 200.00
An activity book with 160 pages packed full of tricky tongue twisters, silly rhymes, word search blocks, laughter-inducing questions, jokes, riddles, ideas for pranks, a funny story, and much more! Whether in the classroom, in the car, or at home – every page of this book is crammed with fun things to do, discover, search, and say.
Groot Jaco Jacobs-Storieboek, Die
R 280.00
Vyf fantastiese Jaco Jacobs-boeke in een omnibus! Vir die eerste keer word vyf van Jaco Jacobs se gewilde kinderverhale saam in een waarde-vir-geld omnibus aangebied! Geniet hierdie fantastiese verhale oor onbeskofte feetjies, 'n geheimsinnige meermin, 'n superheld-boetie, 'n baie stink poets en 'n klomp raserige dinosourusse! Pasop vir die ...
Groot Katte
R 80.00
Vertrek op 'n opwindende safari en leer ken die konings van die oerwoud. Sien sluipende luiperds, skugter poemas en blitsige jagluiperds in aksie. Kyk hoe 'n jaguar sy prooi bekruip, soek saam na die seldsame Bengaalse tier en ontmoet die koning van die diere, die magtige leeu. Toets jou kennis en geniet agt bladsye vol prettige aktiwiteite!
Groot Poefwedstryd, Die
R 160.00
Koning Kuttel het 'n bietjie bly vassteek in sy piepie- en poeffase. Elke jaar laat kom hy sy minister van Binnelandse Poefsake om die Groot Poefwedstryd te organiseer. Vanaf sy kasteel se balkom sien Koning Kuttel dan 'n optog van verriklike poefkunswerke voor hom verbykom. Wie se naam gaan die koninklike kneg hierdie jaar uitbeitel in die gede...
Groot skoene
R 185.00
A touching picture book about resilience, identity, and familial love. Every morning when Ta’mkhulu helps Zinzo to shine his shoes, he reminds him that he has big shoes to fill. Zinzo wants to make his dads proud, even though they live far away in the city. His grandfather sets a great example by being kind and caring to everyone in the village....
Groot Storie, Die
R 200.00
God se Woord is ons lewensbrood, maar vir die jonger geslag kan dit uitdagend wees om die Bybel te bestudeer. Die formele ou styl van aanbieding steel dikwels die varsheid van dié "brood". Die groot storie is anders: Dit is ’n handleiding gerig op tieners met ’n vars, moderne aanslag. Dit bied tieners ’n meer verstaanbare grondslag vir hul gelo...
Groot Tandeborseldag in die Dieretuin
R 100.00
Die dieretuin is in die knyp - daar hang 'n slegte reuk in die lug. Niemand borsel meer hul tande nie! Gelukkig kom Oom Alfie, die dieretuinbaas, met 'n blink plan tot die redding. Hy stuur Natie Peperment Krimpvarkie, met 'n klomp tandepasta op sy rug, op 'n waaghalsige tog. Van groot slagtande tot rye lemmetjieskerp tande - Natie moet almal sk...
Groot tree: Ek gaan kleuterskool toe
R 160.00
Hierdie reeks boekies is ontwerp met die doel om ouers en hul kleuters te help om nuwe ervaringe en alledaagse dinge soos slaaptyd, kleuterskool, doktersbesoeke en goeie maniere op ‘n lekker manier onder die knie te kry. Speel saam met al die flappies en meganismes! Hierdie reeks bevat verskeie nuttige wenke vir ouers en versorgers wat saam met ...
Groot tree: Ek wil nie slaap nie
R 150.00

Groot tree: Kan jy asseblief se?

Groot tree: Klaar met doeke

Groot tree: Ons gaan dokter toe
R 180.00
Hierdie reeks boekies is ontwerp met die doel om ouers en hul kleuters te help om nuwe ervaringe en alledaagse dinge soos slaaptyd, kleuterskool, doktersbesoeke en goeie maniere op ‘n lekker manier onder die knie te kry. Speel saam met al die flappies en meganismes! Hierdie reeks bevat verskeie nuttige wenke vir ouers en versorgers wat saam met ...
Groot tree: Ons kry 'n Baba

Grotbaba (Julia Donaldson)
R 205.00
Broeps die grotbaba voel allenig en verveeld. Sy ma verf ure aaneen en sy pa jag pal vir kos vir die pot. Toe Broeps Mamma se verfkwas optel, is sy ouers smoorkwaad. Hulle dreig om hom te voer vir die groot, honger beer! Dan daag daar 'n vriendelike mammoet op . . . en Broeps maak 'n hele klomp nuwe vriende. ’n Heerlik ondeunde avontuurverhaal d...
Grotbewoners, Die
R 45.00
Maak vas jou sitplekgordel, die Grotmense is terug! Lees hierdie boek soos 'n tydskrif en geniet die aktiwiteite wat alles oor dinosourusse gaan. Daar is 'n vasvra, speletjies, legkaarte, fassinerende feite, grappe, snaakse strokiesprente en 'n boeiende storie oor die Magnon-gesin.
Gunsteling Vlegsels: Mooiste style stap vir stap
R 80.00
Deense tienermeisies Laura en Marie het met hulle eerste boek, Vlegsels: stap vir stap, fenomenale sukses bereik. Vertaalregte is opgeraap en ook in Suid-Afrika, waar die boek in Oktober 2015 verskyn het, is sommer gou amper 8000 boeke in Afrikaans en Engels verkoop. Hierdie boek bevat nog 20 asemrowende vlegstyle. Laura en Marie gee ook wenke o...