Products
Soek die Meerkat: Reis deur Tyd (Soek en vind)
R 75.00
Wat kry jy wanneer jy 'n moedswillige meerkatfamilie met 'n tydmasjien kruis? Epiese chaos! Willem Meerkat is aan die stuur en die familie maak reg vir 'n wilde, woeste reis deur tyd.
Soek en Vind 3D Boek 1
R 45.00
Hardloop en ontsnap! Die reuse-seekat gaan alles en almal opvreet! Daar's 'n brand. Maak gou en vlut uit die gebou! Die Vikings het uit hulle skip gespring en val ons almal aan! Sit jou 3D-bril op en geniet hierdie prettige boek met wonderlike 3D-illustrasies wat lyk of hulle uit die bladsye opspring. Soek na die karakters wat snaakse goed in di...
Soek en Vind 3D Boek 2
R 45.00
Oppas! Die seerowers peper jou met hulle kanonne! Gou, kruip weg! King Kong gaan ontsnap en dan is dit klaarpraat met julle almal! Versigtig, koes! Die hekse het van hulle besemstokke afgespring en hulle soek jou bloed! Sit jou 3D-bril op en geniet hierdie prettige boek met wonderlike 3D-illustrasies wat lyk of hulle uit die bladsye opspring. So...
Soek en vind Ruimte
R 115.00
Hierdie boek bevat fassinerende ruimte-tonele, met vreemde planete en fantastiese ruimtetuie. Kinders kan meer as 1 000 items in die ruimte-tonele soek terwyl telvermoë ontwikkel word. Hierdie boek is perfek om kinders vir ure besig te hou!
Soek in die boek: Dinosourusse
R 175.00
Teach children about their favourite dinosaurs in a playful way. With bright, colourful illustrations, rhyming text, things to find on every page and a carry handle for little hands, these delightful board books are perfect for toddlers on the move.
Soek in die boek: Plaasdiere
R 170.00
Come along on a visit to the farm to meet the noisy animals. There's lots to spot!With chunky tabs and a sturdy carry handle, little ones can take this delightful board book anywhere!
Soek in die boek: Troeteldiere
R 175.00
Teach children about their favourite pets in a playful way. With bright, colourful illustrations, rhyming text, things to find on every page and a carry handle for little hands, these delightful board books are perfect for toddlers on the move.
Soek in die boek: Wilde diere
R 170.00
Kom kuier in die oerwoud en ontmoet die diere! Kinders kan hierdie prettige kartonboek enige plek saamdra en speel-speel meer leer oor hulle gunsteling- wilde diere.Daar’s baie om te ontdek!
Soek vir Henna Hen: Stories uit die Eikewoud - lig die flappies
R 160.00
Diep in die Eikewoud soek Otjie Ot na Henna Hen. Lig die flappies en help vir Otjie Ot om haar te kry.
Soek-Soek Inkleurboek: Diere
R 40.00
Hierdie pragtige reeks kreatiewe inkleurboeke bevat opwindende soek-en-vind prente en aktiwiteite. Kinders moet die instruksies volg om die regte prent te soek en dan met die regte kleur in te kleur. Die bladsye vol soek-en-kry inkleurprente wemel van diere. Van paddas wat spring tot marmotjies wat gaap en krokodille wat 'n kroon dra. Kom kuier ...
Soek-Soek Inkleurboek: In Feetjieland
R 80.00
Hierdie pragtige reeks kreatiewe inkleurboeke bevat opwindende soek-en-vind prente en aktiwiteite. Kinders moet die instruksies volg om die regte prent te soek en dan met die regte kleur in te kleur. Die bladsye vol soek-en-kry inkleurprente wemel van karakters uit feetjieland. Van ’n fee wat in ’n seepborrel woon tot ’n towenaar wat sy hoed ver...
Soek-Soek Inkleurboek: Op die Plaas
R 80.00
Hierdie pragtige reeks kreatiewe inkleurboeke bevat opwindende soek-en-vind prente en aktiwiteite. Kinders moet die instruksies volg om die regte prent te soek en dan met die regte kleur in te kleur. Die bladsye vol soek-en-kry inkleurprente wemel van oulike plaasdiere. Van varkies wat snork tot snaakse voelverskrikkers en oulike kuikens. Kinder...
Soek-Soek Inkleurboek: Voertuie
R 80.00
Hierdie pragtige reeks kreatiewe inkleurboeke bevat opwindende soek-en-vind prente en aktiwiteite. Kinders moet die instruksies volg om die regte prent te soek en dan met die regte kleur in te kleur. Die bladsye vol soek-en-kry inkleurprente wemel van voertuie. Van lugballonne met sterre op tot stoomlokomotiewe, en selfs ruimteskepe wat vinniger...
Soene Op ’n Suzuki
R 60.00
Skaars het Lizanne die supervatterige Gerhard Greeff afgesê en met Ryno Thiart begin uitgaan, of haar ma pers haar af om met Gerhard Kreefkloue op te maak. Daar is ook (kramp kramp kramp) haar “Engelse” niggie, Mandy, wat skielik bonatuurlik sexy geword het en al wéér by hulle kuier. As haar ma net wil besef dat sy wat Lizanne is, sal doodgaan a...
Sofia die Seekat
R 65.00
Sofia, die seekat is bekommerd - iemand eet die seewiet wat haar tuiste so spesiaal maak! Sy besluit om speurder te speel. Die skelm moet gevang word!
Sokkerdrome (1): Afskop
R 100.00
"Jason is so 'n goeie sokkerspeler dat hy genooi word om vir Orlando Pirates te speel. Sal hy 'n sukses kan maak van hierdie geleentheid? Hierdie maklik-om-te-lees boek is ideaal om trae lesers aan te moedig en is gemik op leerlinge wat Afrikaans dalk as tweede- of derdetaal het."