Products
Saartjie die spinnekop met sewe bene
R 190.00
Die idee vir hierdie pragtig geïllustreerde boek het gespruit uit die behoefte wat die skrywer gehad het om kennis aan kinders oor te dra oor wesens, soos insekte, wat hul omgewing deel. Hierdie prenteboek lei kinders se denke in 'n rigting oor hoe om hierdie klein wesens te respekteer. Om die vrees vir spinnekoppe aan te spreek, het die skrywe...
Saartjie Omnibus 1
R 235.00
In hierdie omnibus, wat die eerste drie boeke van die gewilde Saartjie-reeks bevat, ontmoet ons vir Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oe. Hierdie rabbedoe en haar twee maats staan bekend as die Drie Muskiete en al wat hulle lewe versuur, is seuns en 'n klein niksnuts gena...
Saartjie Omnibus 3
R 235.00
In hierdie omnibus, wat drie boeke van die gewilde Saartjie-reeks bevat, ontmoet ons vir Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oe. Titels in hierdie omnibus: Saartjie se papegaai, Saartjie se held en Saartjie se geveg. Saartjie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe...
Saartjie Omnibus 4
R 235.00
In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oe se avonture voortgesit. In Saartjie se skatte sorg spoke en skatte dat Saartjie weereens Lynnekom se heldin word. Sy en Galpil gaan 'n weddenskap aan om te sien wie ...
Saartjie Omnibus 5
R 235.00
In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oe se avonture voortgesit. In Saartjie se dapper daad het Saartjie se ouer broer, Kris, groot liefdesprobleme. Sy meisie het hom gelos vir 'n vent met 'n blink motor en...
Saartjie Omnibus 6
R 235.00
In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oe, se avonture voortgesit. In Saartjie se dagboek het Saartjie ekstra geld nodig en besluit sy en haar vriendinne om hulle eie tydskrif te begin. Haar boetie, Apie, sk...
Saartjie Omnibus 7
R 235.00
In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Saartjie-stories bevat, ontmoet Saartjie vir Clara, 'n dogtertjie met polio, en sy kruip sommer gou in Saartjie-hulle se harte. Daar kom ook 'n wêreldberoemde sirkus na Linnekom en sorg vir groot opwinding. Saartjie dink ook dat sy haar droomman ontmoet het wanneer 'n beroemde rugbyspeler kom kuier.
Saartjie Omnibus 8
R 235.00
In die laaste omnibus in hierdie reeks, wat nóg drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë, se avonture voortgesit. Saartjie verdedig haar boetie, Apie, wanneer hy van diefstal beskuldig word, sy moet ook tussen haar boesemvriendin en '...
SAGTE VOEL-EN-VAT STORIE: BALIE BEER
R 95.00
Die groot vat-en-voel elemente dra by tot die heerlike ervaring om die storie te lees. Jou kleinding se aandag sal elke keer vasgevang word!
SAGTE VOEL-EN-VAT STORIE: DANTE DINOSOURUS
R 95.00
Die groot vat-en-voel elemente dra by tot die heerlike ervaring om die storie te lees. Jou kleinding se aandag sal elke keer vasgevang word!
SAGTE VOEL-EN-VAT STORIE: LENNIE LEEU
R 95.00
Die groot vat-en-voel elemente dra by tot die heerlike ervaring om die storie te lees. Jou kleinding se aandag sal elke keer vasgevang word!
Sakkie die skapie se wilde, wollerige dag
R 180.00
Kom saam op ’n wilde jaagtog soos ons vir Sakkie die skapie probeer vang! Hierdie oulike avontuur gaan oor plaasjapies wat ’n ondeunde hanslammetjie probeer inhardloop. Terwyl klein Sakkie deur Karoo-plase dartel en baljaar, sien jong lesers die wêreld van wol in aksie: skaaphonde wat die trop bymekaar maak, skeerders wat met wollerige skape wer...
Sanri Steyn Omnibus 1
R 250.00
Sanri Steyn droom daarvan om eendag 'n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees ... Superjoernalis Sanri Steyn. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Op die dorpie Raaiselfontein beleef Sanri en haar beste vriend, Markus, allerlei vreemde avonture - as daar n...
Sanri Steyn Omnibus 2
R 240.00
Sanri Steyn droom daarvan om eendag 'n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees ... Superjoernalis Sanri Steyn. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Op die dorpie Raaiselfontein beleef Sanri en haar beste vriend, Markus, allerlei vreemde avonture - van vampi...
Sanri Steyn omnibus 3
R 250.00
Sanri Steyn droom daarvan om eendag ’n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees ... Superjoernalis Sanri Steyn. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Op die dorpie Raaiselfontein beleef Sanri en haar beste vriend, Markus, allerlei vreemde avonture – van vampi...
Sanri Steyn: Die monsters van Middernagstraat
R 70.00 R 125.00
Sanri Steyn droom daarvan om eendag ’n wêreldbekende joernalis te word. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Sy en haar vriend Markus beleef allerlei vreemde avonture op Raaiselfontein. Sanri se neus begin kriewel toe ’n vreemde ding een middag in Middernagstraat gebeur. En as Sanri se neus kriewel, betek...