Products
Praat jy! Idees vir die skep van 'n skryfkultuur in die klas
R 230.00
Praat jy! vertel die stories van Thérèse Hulme en die jongmense wat sy oor ’n tydperk van sewentien jaar aan die skryf gekry het in van die mees gemarginaliseerde gemeenskappe in die Wes-Kaap. Laat haar narratiewe benadering jou inspireer om ook uit niks uit ’n skryfkultuur in jou klas te vestig. Om jou daarmee te help is die boek vol kopo...
Pragtige Piesangs
R 140.00
Tembi is op pad na haar oupa toe. Sy vat vir hom 'n tros pragtige piesangs. Maar op pad daarheen klits 'n kameelperd dit tot in die stroompie.... SPLOESJ! Hoe gaan Tembi die piesangs terugkry? Vind uit....en ontmoet sommer ook honger bye, spelerige apies en selfs 'n niesende olifant langs die pad.
Prinses Klara en die krokodil
R 130.00
Prinses Klara se ouers glo 'n prinses moet skoon en slim en sterk wees. Daarom laat haar oppasser haar drie keer per dag bad. Haar ma lees vir haar vaal, vervelige boeke. En haar pa laat haar elke dag honderde keer touspring. Prinses Klara is siek en sat daarvoor. Sy besluit wat sy nodig het, is 'n bietjie pret en avontuur. Daarom skryf sy vir h...
Prinses Pampoenpit
R 170.00
Pampoenpit het ’n geheim … Sy hou glad nie van haar hare nie! Haar wilde, woeste krulle weier om getem te word. Sy kry dit ook nie weggesteek nie. Hoekom kan haar hare nie net soos die ander kinders s’n lyk nie? Maar op ’n dag ontdek sy dat jou verskille iets is waarop jy trots kan wees … ’n Treffende verhaal oor hoe om dit wat jou spesiaal m...
Probleem met probleme, Die
R 160.00
Het jy al ooit 'n Probleem ontmoet? Hulle kan nogal knapsekerels wees. Maar moenie dat hulle jou broek laat bewe nie, want daar is soveel dinge wat jy kan doen om hulle die hasepad te laat kies.
Professor Fungus en die BreinDrein-Eksperiment
R 70.00 R 125.00
'n Toestel wat boodskappe tot in die ruimte kan stuur? Bennie en Jenny dink dis 'n Briljante idee! Hulle kan nie wag om professor Fungus se nuutste uitvinding te toets nie. Maar dan kry hulle 'n nare verrassing uit die buitenste ruim. Jong wetenskapliefhebbers (en almal wat mal is oor snaakse stories!) verslind Jaco Jacobs se professor Fungus-re...
Professor Fungus en die Diepsee-dillemma
R 70.00 R 125.00
Bennie en Jenny is baie opgewonde toe een van professor Fungus se vriende hulle nooi om die diepsee in ’n splinternuwe duikboot te verken – op soek na ’n geheim-sinnige dierasie. Maar in die donker dieptes onder die see loop dinge onverwags skeef...
Professor Fungus en die Dino-Avontuur
R 70.00
Dis net ’n kwessie van tyd ... voor iets jou byt! Bennie en Jenny kan hulle oë nie glo nie. Professor Fungus se groot droom het waar geword. Hy het ’n tydmasjien uitgevind! Maar sal dit regtig werk? Daar’s net een manier om uit te vind ...
Professor Fungus en die Gekloonde Konyn
R 70.00
Hoe meer haas ... hoe meer moeilikheid! Professor Fungus het ’n probleem: Sy nuutste uitvinding wil glad nie werk nie! Die Dupliserende Infrarooi Trippel-Turbo Omsetter (kortweg sommer D.I.T.T.O.) is veronderstel om dinge te kloon … maar dit doen net mooi niks! Bennie, Jenny en Edison die robot dink dit is hoog tyd dat die professor ’n blaaskan...
Professor Fungus en die Jelliemonsters van Mars
R 70.00 R 125.00
Rikus se ouma is anders as ander ouma's. Sy het haar eie rockgroep. Haar hare is groen gekleur. Sy rits in 'n bloedrooi sportmotor rond. Sy gaan na partytjies toe saam met TV-sterre en staatspresidente. Toe Ouma boonop 'n rol in 'n splinternuwe fliek losslaan, is Rikus en sy beste pel, Puleng, baie opgewonde. Hulle gaan sowaar as ekstras in 'n t...
Professor Fungus en die Monsterformule
R 70.00 R 125.00
Bennie en Jenny is opgewonde toe hulle hoor professor Fungus gaan help met ’n nuwe pretpark wat binnekort oopmaak. Maar dan vind Bennie en Jenny uit iets is nie pluis by die pretpark nie. Watter planne voer die vreemde De Vries-tweeling in die mou?
Professor Fungus en die Ongelooflike Miniatuur-Avontuur
R 70.00 R 125.00
Bennie en Jenny het 'n klein ou probleempie... Professor Fungus se nuutste uitvinding is fantasties. Die K.R.I.M.P. 3000 kan enige iets piepklein maak. Maar toe dinge in die laboratorium skeefloop, is dit die begin van 'n groot avontuur...
Professor Fungus en die onsigbare skurk
R 70.00
Jy sal jou oë nie glo nie! Professor Fungus is besig met ’n fantastiese nuwe uitvinding in sy laboratorium – en Bennie en Jenny kan nie wag om dit op die proef te stel nie. Professor Fungus noem dit sy Vloeibare Energie-Reduserende Dubbel-Weerkaatsende Ydelheid-Neutraliseerder … of kortweg sommer net V.E.R.D.W.Y.N. En die beste van als? Dit kan ...
Professor Fungus en die Sneeumasjien
R 70.00 R 125.00
Bennie en Jenny is opgewonde toe hulle hoor professor Fungus gaan help met ’n nuwe pretpark wat binnekort oopmaak. Maar dan vind Bennie en Jenny uit iets is nie pluis by die pretpark nie. Watter planne voer die vreemde De Vries-tweeling in die mou?
Professor Fungus en die Snotzilla
R 70.00
Hou jou sakdoek gereed! Bennie en Jenny is bekommerd. Professor Fungus het verkoue, maar hy wil nie ophou werk nie. Dan gebeur daar egter 'n ongeluk in sy laboratorium ... en 'n Monsterverkoue word in die strate losgelaat!
Professor Fungus en die Vreeslik Gevaarlike Tuinkabouters
R 70.00 R 125.00
Die Uitvinder van die Jaar-kompetisie is om die draai. Maar ’n skurk voer nare planne in die mou ... en sy het ’n hele weermag van tuinkabouters om haar te help! Sal Bennie en Jenny kan keer dat iemand professor Fungus se idees steel en sy laboratorium verwoes?