Products
Karatekas
R 170.00
’n Opwindende nuwe boek uit Anzil Kulsen se pen! Warren en sy maats Kyla, Sharon en Divan is op pad na ’n karatekamp saam met Sensei Fourie. Die maats sien baie uit daarna, maar sommer vinnig word hulle vaardighede getoets en ... maak hulle kennis met ’n draak! Hierdie aksie-belaaide boek sal lesers van die eerste bladsy af boei!
Kat kom terug (Dr. Seuss)
R 185.00
Die kat met die hoed is terug met ’n span piepklein moeilikheidmakers, en daar wag nog ’n holderstebolder avontuur op Sonja en haar boetie. Hierdie is ’n nuwe Afrikaanse uitgawe van Dr. Seuss se The Cat in the Hat Comes Back, vertaal deur die bekroonde kinderboekskrywer en -vertaler, Jaco Jacobs.
Katastrofe
R 170.00
’n Katastrofe het Katjiesfontein getref! Die geld wat mevrou Mynie Koen vir die talentkompetisie geskenk het, is van juffrou Katoliek se lessenaar af gesteel. Leo is seker dit was daardie boelie, Spiertier. Tiere soek mos altyd skoor! Of dalk het dit iets te doen met Gato, die vreemde nuwe leerling in ...
Kies-jou-avontuur 3: Die gevaarlikste fliek op aarde
R 180.00
Dieter is ’n ware fliekvlooi. Maar gaan al sy filmkennishom help as ’n hologramreus hom en sy tweelingbroer, Darius, na ’n virtuele fliekwêreld ontvoer? Hulle moet van ruimtewesens, booswigte en monsters vlug, saam met ’n superheld veg en nog meer – alles om vier fliekkaartjieste vind en te ontsnap. Maar wat het die ou...
Kinders se voël van Suider-Afrika
R 200.00
Hierdie lewendige boek stel kinders voor aan meer as 60 van die voëlgroepe wat in suider-Afrika te vind is: grasieuse flaminke, vinnige valke, juweel-agtige suikerbekkies, kordate neushoringvoëls en vele meer. Leer hoe om verskillende voëls te identifiseer en ontdek meer oor hul gedrag – hoe hulle kos soek, ’n maat kies, ’n nes bou, kuikens groo...
King Cat (Picture Flat)
R 65.00
Meet a cat who is the king of his house, until something terrible happens! Someone else arrives and they are dribbly and disgusting. Will King Cat ever get used to having a dog around? The King Cat is a brilliantly observed, fantastically funny story about friendship, compromise, and adjusting to change, from the award-winning author-illustrato...
Kingfisher Soccer Encyclopedia
R 150.00
The Kingfisher Soccer Encyclopedia captures the triumph and despair of pivotal moments in world soccer. Packed with pictures and profiles of the world's most skilful soccer players - old and new - from Beckham to Messi, Pelé to Ronaldo, Rooney to Neymar. Over 40 of the best sides to have lit up the game are covered in detail, including the U...
Kinkels en keuses 1: Die holderstebolder hondepartytjie
R 165.00
Vir sy 10de verjaardag wens Jaco net vir een ding: 'n hond! En hy wil 'n hondepartytjie hê, met hondekolwyntjies. Maar gaan sy ouers vir hom die geskenk van sy drome gee? Sal sy gunsteling-sanggroep, Wagter en die waghonde, by sy partytjie kan wees? En wie moet hy nooi: net sy maats wat van honde hou of almal in sy klas? En wat moet hy doen as ...
Kinkels en keuses 2: Die belaglike bak en brou bohaai
R 165.00
Jason wil graag eendag 'n fyngebaksjef word. Hy en sy twee beste maats, Tando en Claudia, neem saam bakklasse en besluit om in te skryf vir Bohaai! 'n bakkompetisie wat op TV uitgesaai word. Maar gaan Minette, Jason se grootste kompetisie, ook deelneem? Wie moet hy kies om in sy span te wees? Hoe gaan hy keer dat Minette wen? Veral as hy met ...
Kitten Called Holly
R 65.00
The fourth in a fantastic series of animal stories for younger readers by Waterstones Children's Book Prize-shortlisted author Helen Peters, with beautiful black-and-white illustrations by Ellie Snowdon. Jasmine's dad is a farmer, and her mum is a large-animal vet, so Jasmine spends a lot of time caring for animals and keeping them out of tr...
Kitten Catastrophe
R 80.00
Help! My kitten, Jaffa, has changed overnight from purr-fect pet to ferocious furball. Something's scaring her and I've got to find out what before we have a CAT-ASTROPHE! Thank goodness Jazz and Fergus are here to lend a hand . . .
Kitten Hunt
R 80.00
Meet Kaboodle, the straight-talking kitten who isn't as cute as he looks!Ten-year-old Bertie Fletcher has only ever wanted one thing in life - a pet of her very own - but her grumpy dad won't allow her so much as a goldfish. So, to score herself plenty of animal time, she sets up a secret pet-sitting service. It seems like the purr-fect soluti...
Kitten Kingdom #1
R 60.00
Princess Tabby loves playing in the palace and reading about brave kitty heroes. But when Tabby and her brothers accidentally give away a magic scroll to the evil King Gorgonzola, they must leave the safety of their castle to get it back. Except, reading about adventures and going on a real quest are two very different things. Tabby’s never been...
Kitten Wars
R 80.00
Bertie Fletcher is back! She's happier than a cat who's got the cream when she gets Jaffa, her very own beautiful marmalade kitten. Even Dad seems to have come to terms with the whole pet-owning thing. But then the horrendously over-perfect Meerley family arrives on the scene and Jaffa is caught in a tug-of-love. Who will Jaffa decide she wants ...
Klassieke Kinderbybel
R 300.00
Die verhale van die Bybel kry nuwe lewe in hierdie pragtige Klassieke Kinderbybel. Getrou aan die klassieke tradisie word die verhale in ’n eg Bybelse styl vertel.Die pragtige en dramatiese illustrasies beeld in grafiese detail 40 van die mees geliefde Bybelverhale uit die Ou en Nuwe Testament uit. Elke illustrasie is ’n kunswerk wat aan die les...
Klassieke Kinderbybel-Storieboek (Hardeband), Die
R 300.00
Die klassieke Kinderbybel-storieboek is die plek waar klassieke Bybelstories en elke leser – jonk of oud – se verbeelding mekaar ontmoet. Johan en Nina Smit se wonderlike keuse van 100 stories uit die Ou Testament en 100 stories uit die Nuwe Testament is geskryf in ’n taal waarmee kinders kan identifiseer. Hierdie pragtige stories sa...