Products
Knorrige Kwevoel
R 150.00
Kwevoel sit rustig in haar nes hoog daar bo, met haair grys opwipkuid en haar wakker kraaloe. Die ander voels wil graag met haar speel en gesels, maar Kwevoel wil net uitgelos word. Toe sy egter in die moeilikheid beland, besef Kwevoel dad ons almals n vriend of twee nodig het.
Know my Name
R 140.00
Rorisang and her twin brother Mo must start the school year at a new school after their mom decides that the family needs to get out of their comfort zone. The twins have attended the school across the road since they were toddlers. All their friends are there, and their dad is best friends with the headmaster. The new school is far from their ...
Kom Ons Leer: Kleure
R 185.00
Gids vir versorgersMet 12 legkaartstukke wat in die boek pas, is die stel 'n fantastiese inleiding tot woordeskat vir babas en peuters
Kom Ons Leer: Plaas
R 185.00
Gids vir versorgersMet 12 legkaartstukke wat in die boek pas, is die stel 'n fantastiese inleiding tot woordeskat vir babas en peuters
Kom Ons Leer: Voertuie
R 185.00
Gids vir versorgersMet 12 legkaartstukke wat in die boek pas, is die stel 'n fantastiese inleiding tot woordeskat vir babas en peuters
Kom Ons Leer: Woorde
R 185.00
Gids vir versorgersMet 12 legkaartstukke wat in die boek pas, is die stel 'n fantastiese inleiding tot woordeskat vir babas en peuters
Kom ons speel
R 160.00
Speel is ’n noodsaaklike deel van die leerproses. Kom ons speel moedig kinders aan om die wêreld te verken en hul verbeelding te gebruik.Die boek is propvol diverse karakters in trots Suid-Afrikaanse omgewings, en moedig kinders aan om hul eie stories op te maak, hulself uit te daag om nuwe speletjies baas te raak en hope pret saam met hul m...
KomInPas met Afrikaans: Huistaal
R 340.00
Die handleiding is vir Afrikaans Huistaal-leerders van graad 4 tot 7 opgestel. Die boek word dus eenmalig aangekoop en word in graad 4, 5, 6 en 7 gebruik.Die handleiding som die teorie van taalleer, sowel as literêre begrippe vir die laerskoolleerder op. Wenke in die benadering van leesvaardigheid word ook gegee. • Afdeling A is ? chronologi...
Krok en Dil se Blou Alfabetboek
R 45.00
Krok en Dil het pret van A tot Z! Maak kennis met die letters van die alfabet in hierdie prettige, kleurvolle boek, perfek vir beginnerlesers.
Krok en Dil se Geel Woordsoekboek
R 50.00
Hierdie boek is propvol woorde - woorde net waar jy kyk! Help Krok en Dil om die woorde te soek. Dié woordsoekboek is nie vet pret nie, dit help kinders ook om hul woordeskat uit te brei, beter te spel en ure lank besig te bly!
Krok en Dil se Groen Grappieboek
R 50.00
Krok en Dil hou van grappies!In hierdie groen grappieboek is hope grappies wat selfs die knorrigste krokodil sal laat skater van die lag. Wat noem jy 'n krokodil met komkommers in sy ore?Wat is groen en ruik net soos rooi verf?Hoe ruik 'n baba-krokodil?Perfek vir voorlees en selflees.
Krok en Dil se Rooi Rympieboek
R 50.00
Krok en Dil hou van rympies! Hierdie rooi rympieboek is propvol prettige rympies. Voer dit op! Leer dit uit jou kop! Of lees dit net vir die pret! Perfek vir voorlees en selflees.
Krok en Dil Vlak 1 Boek 1
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Krok bad. Dil wil nie bad nie. Maar dan val Dil in die water...
Krok en Dil Vlak 1 Boek 3
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Krok is n kok. Hy wil sop maak. Maar Dil is lus vir pret...
Krok en Dil Vlak 1 Boek 5
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dil le op sy rug. Hy sien n bus... en n mus... Maar wat sien Krok?
Krok en Dil Vlak 1 Boek 9
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Krok kan toor. Dil wil ook toor. Hy kry dit nie reg nie. Maar Krok maak n plan.