Products
Klassieke Storie Bybel
R 300.00
Die verhale van die Bybel kry nuwe lewe in hierdie pragtige Klassieke Storiebybel vir kinders!
Klein Beertjie: Bekommer Hom
R 35.00
Leer jou kleinding dat God altyd vir sy kinders sorg!In Klein Beertjie bekommer hom is Klein Beertjie baie bekommerd oor sy vriende. Mamma Beer gebruik Jesus se Bergpreek in Matteus 6:25-34 om Klein Beertjie te herinner dat ons kan vertrou dat God vir ons kan sorg. God is liewer vir ons as vir die voëls en die blomme – en hulle is glad nie bekom...
Klein Beertjie: God se wonderlike wêreld
R 35.00
Klein Beertjie dink die see is wonderlik! Mamma Beer herinner hom daaraan dat die Skepper van die see selfs nog wonderliker is terwyl sy vir hom die storie vertel van Jesus wat op die water loop. Klein Beertjie en God se wonderlike wêreld vertel die wonderlike verhaal van Jesus wat op die water van die See van Galilea loop (in Mark. 6:45-54). Di...
Klein Beertjie: Leer om te deel
R 35.00
Dit is nie vir klein kindertjies altyd maklik om te deel nie. Help jou kind verstaan dat dit goed is om te deel en dat dit selfs pret kan wees.In Klein Beertjie leer om te deel wil Klein Beertjie nie sy dennebol met Eddie Eekhoring deel nie. Dit is totdat Pappa Beer vir hom vertel van ’n seuntjie in die Bybel wat sy middagete van vyf broodjies e...
Klein Beertjie: Leer oor Liefde
R 35.00
Kom leer jou kleinding van liefde met Klein Beertjie, wat graag Bybel lees en daarvan hou om van God te leer.In Klein Beertjie leer oor liefde vertel Mamma Beer vir Klein Beertjie van al die maniere waarop ons liefde kan bewys aan ander deur vir hom die storie van Moses te vertel. Moses se ma was so lief vir hom dat sy hom in ’n mandjie tussen d...
Klein Beertjie: Leer van Gehoorsaamheid
R 35.00
Leer jou kleinding hoe belangrik dit is om gehoorsaam te wees, en hoe wonderlik God is as ons gehoorsaam is.In Klein Beertjie leer van gehoorsaamheid sê Pappa Beer vir Klein Beertjie hy moet vir Eddie Eekhoring om verskoning vra, maar Klein Beertjie wil dit nie doen nie. Wanneer Pappa Beer dan vir hom die storie vertel van Elisa en Naäman (2 Kon...
Klein Beertjie: Ontdek God se Skepping
R 35.00
Het jou kind jou al ooit gevra waar diere vandaan kom, of hoekom daar wolke in die lug is? Trek jou kleinding nader en vertel vir hom of haar hoe God die lug, see, berge, strande en alles in die heelal geskep het!In Klein Beertjie ontdek God se skepping vertel Mamma Beer vir Klein Beertjie hoe God alles in die heelal geskep het soos Genesis 1 on...
Klein Beertjie: Ontmoet vir Baba Jesus
R 35.00
Laat jou kleinding saam met Klein Beertjie ontdek wat gebeur het die aand toe Jesus gebore is! In Klein Beertjie ontmoet vir Baba Jesus vertel Mamma Beer vir Klein Beertjie die verhaal van Jesus se geboorte. Saam verbeel hulle hulle hoe dit sou gewees het om baba Jesus in die wêreld te verwelkom. Hierdie pragtige storieboek vir 3- tot 6-jariges ...
Klein Beertjie: Praat die Waarheid
R 35.00
Dit is vir baie kinders moeilik om die waarheid te praat, veral wanneer dit makliker is om te jok en daarmee weg te kom. Tog is dit baie belangrik om kinders te leer om altyd die waarheid te praat, maak nie saak hoe moeilik dit is nie. Klein Beertjie praat die waarheid is ’n baie goeie manier om die kwessie van eerlikheid met 3- tot 6-jariges te...
Klein Beertjie: Sê vir God dankie
R 35.00
Wil jy graag ’n gesindheid van dankbaarheid by jou kind vestig? Hierdie pragtige storie is die perfekte manier om vir kinders te wys hoeveel vreugde ons kan ervaar wanneer ons dankie sê vir God.In Klein Beertjie sê vir God dankie vertel Mamma Beer vir Klein Beertjie die storie van Petrus en Johannes wat ’n man genees het, en hoe hierdie man op ’...
Klein Beertjie: Vergewe 'n Vriend
R 35.00
Ons almal moet soms iemand vergewe – of het self vergifnis nodig. Help jou kleinding verstaan hoe belangrik vergifnis is – vir onsself, maar ook vir God. In Klein Beertjie vergewe ’n vriend vertel Pappa Beer vir Klein Beertjie die Bybelse verhaal van hoe Josef sy broers vergewe het – en hulle het iets gedoen wat baie erger was as om hom iets lel...
Klein Beertjie: Vertrou op God
R 35.00
Kinders kry soms nagmerries en word bang vir die donker. Dan het hulle die versekering nodig dat hulle veilig is omdat God altyd by hulle is. Klein Beertjie vertrou op God sal kleingoed help om hulle vrees in die nag te oorkom wanneer hulle leer van Josua en Kaleb, twee dapper spioene in die Bybel. Hulle het God vertrou om hulle veilig te hou – ...
Klein Handjies - Baba Diere
R 40.00
Die boekie is ideaal om vroeë begrippe aan te leer. Babas en kleuters kry die geleentheid om aan die teksture te voel en die verskille te onderskei. Daar is meer titels in die reeks.
Klein Handjies - Diere 123
R 40.00
Die boekie is ideaal om vroeë begrippe aan te leer. Babas en kleuters kry die geleentheid om aan die teksture te voel en die verskille te onderskei. Daar is meer titels in die reeks.
Klein Handjies - Pret met Kleure
R 40.00
Die boekie is ideaal om vroeë begrippe aan te leer. Babas en kleuters kry die geleentheid om aan die teksture te voel en die verskille te onderskei. Daar is meer titels in die reeks.
Klein Handjies - Waar Diere Woon
R 40.00
Die boekie is ideaal om vroeë begrippe aan te leer. Babas en kleuters kry die geleentheid om aan die teksture te voel en die verskille te onderskei. Daar is meer titels in die reeks.