Products
Hoe Voel Jy? 'n Boek oor Emosies
R 200.00
'n Boek oor emosies wat kinders help om hulle gevoelens te identifiseer en daaroor te praat. Hoe voel jy? is 'n boek oor emosies vir jong kinders. Dit is ontwerp om kinders bekend te stel aan hoe hulle in verskillende situasies voel en om hulle te help om te herken wat hierdie gevoelens is. Elke dubbelbladsy volg vier dierekarakters terwyl hu...
In die Kliptyd: Ek, Petoet
R 80.00
Petoet beland in die moeilikheid wanneer een van sy uitvindsels vir baba Nien in gevaar stel. Maar dis alles goed en wel, want sy weet presies na wie om te wys!
In die Kliptyd: Klip-onderbroek
R 80.00
Petoet kry yskoud .... Hy kry die blink plan om vir hom 'n onderbroek te maak! Maar in die kliptyd is daar nie veel om 'n onderbroek van te maak nie .... Of is daar?
In die Kliptyd: Klipspeletjies
R 80.00
Die kliptyd is vervelig. Petoet, met die hulp van sy kleinboet Klippies, is vasberade om die beste speletjie ooit te ontwerp, maar hulle maak net 'n gemors daarvan. Sal Petoet 'n tikkie ruk en rol na die kliptyd kan bring?
In die See Klankboek
R 225.00
Plas! Klap! Klik! Leer alles oor diere in hierdie raserige, feit-gevulde boek. Met 10 diere-geluide en maklik-om-te-gebruik gevormde sleutels, is hierdie boek die perfekte manier om die seelewe te verken.
Inkleurboek: Getalle Pretreeks
R 50.00
Kom kleur lekker in!
Ja! kleuter Bybelstories oor gebed
R 35.00
Hierdie kleurvolle geillustreerde Bybelstories is spesiaal vir Vreugde! Kleuters geskep. Elke verhaal word vergesel deur n gebed, om kinders te help om met God te praat, asook n Christelike waarde wat die storie versterk. Hierdie boek help kinders om Vreugde! Kleuters te wees. n Vreugde! Kleuter vier die vreugde van Jesus deur n vreugde-vervulde...
Ja! kleuter Bybelstories oor God se grootheid
R 35.00
Hierdie kleurvolle geïllustreerde Bybelstorie-reeks is spesiaal geskep vir Ja!Kleuters. Elke storie word vergesel deur ‘n gebed om kinders te help om met God te praat, en ‘n Christelike waarde wat daarby pas. Hierdie boek help kinders om Ja!Kleuters te wees. ‘n Ja!Kleuter sê ‘n groot Ja! om Jesus te volg en om ‘n goeie en gelukkige lewe te leef.
Ja! kleuter Bybelstories oor Jesus
R 35.00
Hierdie kleurvolle geillustreerde Bybelstories is spesiaal vir Vreugde! Kleuters geskep. Elke verhaal word vergesel deur n gebed, om kinders te help om met God te praat, asook n Christelike waarde wat die storie versterk. Hierdie boek help kinders om Vreugde! Kleuters te wees. n Vreugde! Kleuter vier die vreugde van Jesus deur n vreugde-vervulde...
Ja! kleuter Bybelstories oor liefde
R 35.00
Hierdie kleurvolle geillustreerde Bybelstories is spesiaal vir Vreugde! Kleuters geskep. Elke verhaal word vergesel deur n gebed, om kinders te help om met God te praat, asook n Christelike waarde wat die storie versterk. Hierdie boek help kinders om Vreugde! Kleuters te wees. n Vreugde! Kleuter vier die vreugde van Jesus deur n vreugde-vervulde...
Ja!Kleuter Aktiwiteit & Gebed Boek
R 20.00
Jan de Wet se Ja!Kleuter Bybel Aktiwiteits & Gebedsboek. Ideaak vir enige kleuter!
Jasper: My Eerste Rympie-Woordeboek; My First Rhyme-Time Dictionary
R 150.00
'n Eerste tematiese, tweetalige geillustreerde kinderwoordeboek in volle kleur. Vrolike rympies ondersteun die bekende temas. Die liggaamsdele, kleure en vorms, aktiwiteite en syfers vul die temas aan. Direkte assosiasie tussen voorwerp en woord. A first thematic bilingual illustrated wordbook in full colour. Cheerful rhymes support the famili...
Jesus en sy Wonderwerke (6-in-1 Legkaartbybel)
R 170.00
Die Jesus en sy wonderwerke 6-in-1 Legkaartbybel bied die unieke geleentheid om kinders stukkie vir stukkie, legkaart vir legkaart bekend te stel aan Jesus se lewe en sy wonderwerke. Saam vorm die ses legkaarte ’n groter prentjie wat die volle storie uitbeeld. Sien aan die einde met een oogopslag hoe Jesus sy liefde vir mense deur sy lewe en sy ...
Jesus Liedjies (met CD)
R 145.00
Boek met CD en bladmusiek. 'n Klein bloemlesing uit die Afrikaanse Christelike liedereskat vir kinders. Hier vind u kind sowel ou bekendes soos 'Laat on skyn vir Jesus' en 'As Hy weer kom' as nuwer gunstelinge soos 'Stapsoldaatjie'. Dikwels besef 'n mens eers later in jou lewe watter kosbare riglyne Christelike liedjies in jou wordingsjare gele...
Jesus-Stories Vir Slaaptyd: Dagstukkies vir Kleingoed
R 90.00
Laat hierdie ’n versameling gebede en oordenkings jou kind help om die waarde en vreugde van daaglikse stiltetyd te verstaan. Bedtyd is ‘n kosbare tyd van die dag om saam met jou kind deur te bring. Raak saam met jou kleinding rustig na al die dag se bedrywighede en geniet ‘n leesuur uit die Woord van God. Ontdek hoe Hy ons daagliks daaraan her...
Jy is Liefde
R 160.00
Athandwa se hart is anders as ander mense s’n. Vir so lank as sy kan onthou, kan sy haar hart hoor sing. Eers maak dit haar ’n bietjie bang. Hoekom is sy anders as ander mense? Maar toe sy haar hart probeer stilmaak, ontdek Atandwa ’n geheim – en ’n baie spesiale liedjie … een wat Mamma, Gogo en Koko ook ken. Jy is liefde is ’n liriese verhaal o...