Products
My bielieboek vol getalle!
R 185.00
Met hierdie kartonboek word kinders aan die wêreld van getalle bekendgestel! Helderkleurige illustrasies, eenvoudige woorde en teloefeninge help kinders om speel-speel hulle eerste syfervaardighede te ontwikkel!
My bielieboek vol kleure!
R 185.00
Met hierdie kartonboek word kinders aan die wonderlike wêreld van kleure bekendgestel! Helderkleurige illustrasies en eenvoudige eerste woorde leer kinders speel-speel van die kleure van die wêreld waarin hulle grootword!
My boek oor Gevoelens
R 240.00
Wat 'n week propvol gevoelens! Woede, Hartseer, Trots, Skaamheid, Jaloesie, Blydskap, Vrees.... Gaan saam met Simone en ontdek 'n paar gevoelens. Help haar om die gevoelens te beheer deur die insetsels en animasies in jou boek te gebruik. 'n Interaktiewe storie ontwikkel deur 'n Ontspanningsterapeut - met raad hoe om gevoelens te beheer.
My Dinosourus-Atlas
R 145.00
Hierdie atlas is vol fassinerende feite, geïllustreerde kaarte, pragtige tekeninge en fantastiese foto’s oor dinosourusse. Dit bevat ook plakkers om op die uitvoubare plakkaat en in die boek te plak. Hierdie atlas leer kinders van die verskeie tydperke waarin dinosourusse gelewe het, asook die verskillende dinosourusse wat in hierdie tydperke vo...
My Eerste 100 Getalle
R 60.00
My Eerste 100 is die ideale reeks boekies om jou kind nuwe woorde en getalle te leer. Dis ‘n besonder kleurvolle en visuele reeks, met helder en maklik herkenbare prente, spesiaal ontwerp en aangebied om die leerproses vir beide kind en ouer prettig en plesierig te maak. ‘n Energieke aanbieding van die alledaagse leefwereld van die kind waarmee ...
My Eerste 100 Woorde
R 60.00
My Eerste 100 is die ideale reeks boekies om jou kind nuwe woorde en getalle te leer. Dis ‘n besonder kleurvolle en visuele reeks, met helder en maklik herkenbare prente, spesiaal ontwerp en aangebied om die leerproses vir beide kind en ouer prettig en plesierig te maak. 'n Energieke aanbieding van die alledaagse leefwereld van die kind waarmee...
My Eerste Beloftebybel
R 190.00
God se beloftes is kosbare geskenke wat kinders help om God te leer ken en ‘n lewenslange verhouding met Hom te vorm. My Eerste Beloftebybel fokus op vyf van God se kernbeloftes.Om hierdie kernbeloftes toeganklik vir die kind te maak, word elkeen as ‘n pragtige geskenk geÏllustreer. Aan die hand van die beloftes kan die klei...
My Eerste Boek Oor Baba Diere
R 60.00
Kry al die antwoorde in die boek: Raai hoeveel weeg 'n pasgebore Blouwalviskalfie! Weet jy hoe lyk ’n buideldier? Watter dieremamma hou haar kinders in haar bek? Die kleurvolle foto's en prentjies maak dit groot pret om 'n verskeidenheid babadiere van reg oor die wereld beter te leer ken! In watter habitat bly die babadiere. Wat eet die babadier...
My eerste boek oor die Groot Vyf
R 75.00
Weet jy hoe ’n leeuwyfie haar welpie optel? En het jy al ’n renoster se groot pote gesien? Kom ontmoet die Groot Vyf.Peuters en kleuters leer ken die bekendste wilde diere in Suid-Afrika in hierdie stimulerende kartonboek.
My Eerste Boek Oor Diere
R 70.00
Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as 'n dubbelblad vol plakkers wat oor en oor gebruik kan word. Die unieke kunswerk en handskrif-vriendelike lettertipe maak hierdie reeks aktiwiteitsboeke 'n moet vir elke jong kind!
My Eerste Boek Oor Letters

My Eerste Boek Oor Speelgoed

My Eerste Boek Oor Syfers

My Eerste Bybelstorieboek
R 190.00
My eerste Bybelstorieboek bevat 30 bekende Bybelverhale wat in maklik verstaanbare taal weergegee word. Elke verhale beklemtoon God se verlange om ’n verhouding met sy kinders te hê. Die pragtige illustrasies en verhale sal jong lesers se aandag vasvang en bevat ’n kort gebed en vrae om oor na te dink. My eerste Bybelstorieboek is perfek vir ...
My Eerste dinge wat beweeg
R 95.00
Moedig spraak aan en bou woordeskat met die prettige prenteboek oor dinge wat beweeg. Bevorder leesgereedheid, Benoeming van dinge wat beweeg ontwikkel waarnemingsvaardighede, Fotografiese inhoud bou wereld kennis.
My Eerste Dinosourus
R 95.00
Leer meer oor dinosourusse en bou woordeskat met die prettige eerste woord-en-prenteboek. Bevorder leesgereedheid, Benoeming van prente ontwikkel waarnemingsvaardighede, Fotografiese inhoud bou wereld kennis.