Products
Leer van vorms en teenoorgesteldes saam met Krokkie Krokodil
R 90.00
In this book with stickers and activities, toddlers will learn more about shapes and opposites in a playful way. Fun activities keep the little ones busy - anytime, anywhere!It's the perfect book for practicing motor skills and learning basic concepts.
Lees en luister: Eerste lesse klankboek
R 250.00
In hierdie fassinerende klankboek kan kinders leer van getalle, kleure, vorms en teenoorgesteldes, terwyl hulle verskillende diere in verskillende omgewings leer ken. Die realistiese klanke en interessante feite sal enige kind lank vermaak.
Lekker saamlees - Sprokies en Speletjies
R 120.00
Gewilde sprokies en speletjies uit toeka se dae met gebare en bewegings wat dit prettig maak om op te se en selfs saam te speel.
Lekker saamlees Bybelstories en Jesus - Liedjies
R 120.00
Hierdie is 'n versameling Bybelstories wat gepaard gaan met 'n kosbare keur uit die Afrikaanse Christelike liedereskat vir kinders.
Lelike Vyf, Die
R 190.00
“Ons vyf is misbaksels, ons voel ons kan ween; so vaal en misvormd, o, waar moet ons heen?” Ontmoet die vaal blouwildebees, die giggelende hiëna, die bles aasvoël, die vlakvark met sy vratte en die vuil maraboe: alom bekend as die lelikste diere van die Bosveld … maar is hulle werklik so lelik?
Liewe Heksie Leesboek 1
R 195.00
In Liewe Heksie: Leesboek 1 kry Heksie ’n verjaardag, Heksie en Blommie Kabouter sing in die straat om geld in te samel vir Blommeland se nuwe hospitaal, en Heksie spog op die strand met haar unieke bikini.
Liewe Heksie Leesboek 2
R 175.00
In Liewe Heksie: Leesboek 2 leer Heksie hoe om ’n motor te bestuur, maak sy die koning per ongeluk weer gesond en ontdek sy die toorwoorde om vir Griet te laat verskyn.
Liewe Heksie Leesboek 3
R 195.00
Suid-Afrika se mees geliefde vriendelike heksie is terug! Nuwe uitgawes van die gewildste Liewe Heksie-stories met pragtige volkleur illustrasies, sal verseker dat Verna Vels se besondere verhaalskat nou vir ’n nuwe generasie kinders oopgesluit word. Elke bundel bevat drie oorspronklike Liewe Heksie-stories, spesiaal aangepas as voorlees- of s...
Liewe Heksie Leesboek 4
R 195.00
In Liewe Heksie: Leesboek 4 vang Liewe Heksie 'n boef by Karel Kat se huis, kry sy haar eie koekoekhorlosie en reken sy met die Geelheks af by Koning Rosekrans se verjaardagpartytjie. Liewe Heksie se onskuld, humor en verbeelding is nog net so bekoorlik soos altyd!
Liewe Heksie Leesboek 5
R 195.00
Nuwe uitgawes van die gewildste Liewe Heksie-stories met pragtige volkleur illustrasies, maak hierdie reeks perfek geskik vir vroee lesers. Elke bundel bevat drie oorspronklike Liewe Heksie-stories, spesiaal aangepas vir 3- tot 6 jariges. Besondere volkleur-illustrasies deur Vian Oelofsen vergesel die teks. In Liewe Heksie: Leesboek 5 kry Liewe ...
Liewe Heksie Leesboek 6
R 185.00
Nuwe uitgawes van die gewildste Liewe Heksie-stories met pragtige volkleur illustrasies, maak hierdie reeks perfek geskik vir vroee lesers. Besondere volkleur-illustrasies deur Vian Oelofsen vergesel die teks en beeld al die geliefde karakters in Blommeland op 'n moderne, maar tog herkenbare wyse uit. In Leesboek 6 gaan kuier Heksie en Blommie v...
Liewe Heksie Leesboek 7
R 195.00
Nuwe uitgawes van die gewildste Liewe Heksie-stories met pragtige volkleur illustrasies, maak hierdie reeks perfek geskik vir vroeë lesers. In Leesboek 7 gee Karel Kat vir almal ’n rit in sy spoggerige helikopter, Liewe Heksie moet ook ’n musiekinstrument leer speel en sy toor per ongeluk vir Griet om koning Rosekrans van die Gifappeltjies te...
Lizzie Die Leeutjie
R 100.00
Leer jou kleingoed die ware betekenis van moed met die pragtige verhaal van Lizzie die leeutjie. Kinders sal mal wees oor Lizzie, ’n leeutjie wat die ware betekenis van moed ontdek. Wanneer die nuuskierige Lizzie sien iemand is in die moeilikheid, probeer sy dadelik self te help, maar sy vind gou uit om werklik dapper te wees, beteken soms men...
Loer binne: Die plaas
R 220.00
This board book with ten flaps provides children with a fun opportunity to find out more about the farm. Visit the farm to see what animals live there, the different plants and the vehicles used on the farm. Visit the stables, the chicken pen, the pigs and their little ones and the pond where you will see ducks and geese!
Loer binne: Dinosourusse
R 220.00
Hierdie kartonboek is een van twee nuwe toevoegings tot die topverkoper Loer binne-reeks.Tien lig-en-loer-flappies met versteekte verrassings gee aan kinders 'n prettige geleentheid om meer oor dinosourusse uit te vind.Die flappies is sterk genoeg vir selfs die gryperigste handjies en sal keer op keer pret verskaf. Die prettige illustrasies sal ...
Maak Kennis Met: Getalle
R 40.00
Leer jou kleinding om van 1-20 te tel in hierdie pragtige, opvoedkundige boek. Elke bladsy bevat 'n getal met mooi illustrasies en oulike aktiwiteite wat jou kleuter sal stimuleer om getalle maklik te leer