Products
Diere verkenners: Tobie die Diepseeeduiker
R 140.00
Is jy gereed om te gaan verken? Tobie is 'n jong tier wat daarvan droom om die donkerste dieptes van die oseaan te verken. Al wat hy nodig het, is waagmoed, deursettingsvermoe en 'n tuisgemaakte duikboot! Kom saam met Tobie op 'n pretbelaaide avontuur, en ontdek daarna die inspirerende verhale van drie regte oseaanverkenners.
Dierestories: Charlie die Krappie
R 55.00
Charlie wil graag saam met sy maats speel, maar sy pappa wil hê dat hy eers iets moet doen voordat hy gaan.
Dierestories: Daisy die Dolfyn
R 55.00
Daisy besluit om na 'n nuwe blyplek te gaan soek waar sy gelukkig sal kan rondswem. Dis 'n moeiliker taak as way sy verwag het!
Dierestories: Dippie die eendjie
R 55.00
Wanneer klein Dippie alleen op die rivier probeer swem, kom hy in die moeilikheid. Hoe gaan hy ooit weer by sy mammie uitkom?
Dierestories: Kaylee die Katjie
R 55.00
Klein Kaylee is 'n oulike katjie wat daarvan hou om te speel en goed binne en buite die huis rond te jaag. Maar eendag gebeur daar iets wat sy glad nie verwag het nie...
Dierestories: Nina die Narvis
R 55.00
Nina kan net nie besluit wie haar beste maatjie is nie. Hoe sal sy tog ooit weet?
Dierestories: Pippie die Hondjie
R 55.00
Pippie moet die huis oppas en daaroor voel hy sommer trots! 'n Onverwagse besoeker daag skielik op en nou moet hy sy storie ken.
Dierestories: Rosie die Hasie
R 55.00
Rosie hop deur 'n gat in die heining en ontdek 'n nuwe wêreld wat op haar wag!
Dierestories: Stoffel die Skilpad
R 55.00
Stoffel se familie trek na 'n nuwe strand toe. Hy is baie skaam. Sal hy dit regkry om nuwe maats te maak?
Dino's hou 'n partytjie!, Die
R 80.00
Die Dino's hou 'n partytjie dit begin vanmiddag om drie. Ek's genooi, al is ek 'n seuntjie en nie 'n dinosourus nie. Die dino's hou 'n partytjie met allerlei prettige speletjies. Daar is 'n stegosourus op die springkasteel, daar is 'n spitbraai in die tuin, en daar is allerlei wonderlike eetgoed te kies en te keur. Maar die dinosourusse beplan ...
Divan se Avonture
R 80.00
Divan is 'n lewenslustige, agtjarige seuntjie wat aan serebrale verlamming ly. Hy is baie opgewonde oor sy heel eerste rolstoel. Die oomblik toe hy sy rolstoel ontvang, is hy op soek na al wat n avontuur is… In 'Die lewe is n lied!' agter in die boek vertel Mathys Roets van al sy avonture in sy rolstoel.
Doodle Art Colouring / Krabbelkuns Inkleur 1
R 120.00
“Dis ontspannende terapie om vrylik te krabbel en in te kleur.” Só sê Marleen Visser, die kunstenaar. “My krabbels is spontane, verbeeldingryke lyntekeninge, persepsies en drome van die alledaagse lewe. Laat jou innerlike kind die klein stories binne-in ontdek en verken. Laat die kreatiewe reis jou inspireer en jou hart en gedagtes na wonderlik...
Doodle Art Colouring / Krabbelkuns Inkleur 2
R 120.00
“Dis ontspannende terapie om vrylik te krabbel en in te kleur.” Só sê Marleen Visser, die kunstenaar. “My krabbels is spontane, verbeeldingryke lyntekeninge, persepsies en drome van die alledaagse lewe. Laat jou innerlike kind die klein stories binne-in ontdek en verken. Laat die kreatiewe reis jou inspireer en jou hart en gedagtes na wonderlik...
Eendag op 'n Reendag: Volksverhale, legendes & ware stories
R 200.00
Vyf en dertig van die bekendste en mees geliefde Afrikaanse stories word vir 'n nuwe geslag lesers oorvertel in hierdie pragtige volkleurboek. Bekende stories soos: Hasie en die teerpop, Racheltjie de Beer, Antjie Somers, Jock van die Bosveld, Die voels kies 'n koning, Jakkals en Wolf steel botter.
Eerste 100 syfers, kleure, vorms (klein)
R 65.00
Hierdie boek is ’n gids vir ouers. Dit help jou kind om syfers, kleure, vorms en meer te leer. Die boek stimuleer praatvaardighede, leesvaardighede en eerste woorde.
Eerste treë: Hallo, nuwe baba!
R 95.00
Is there a new baby on the way? That's so exciting! But with a new little brother or sister in the house, many things are going to change.This activity book will prepare young children for the arrival of a new baby in the family with activities and prompts that encourage emotional expression. By blending fun activities with foundational emotiona...