Products
Dapper: Tomas
R 40.00
Het dit al ooit vir jou gevoel of jy God teleurgestel het? Ons dien ’n God van tweede kanse! En ons sien dit so mooi in die lewensverhaal van Tomas, ’n dissipel van Jesus.Tomas wou eers nie glo dat Jesus uit die dood opgewek is nie. Nadat Jesus aan hom verskyn het, was Tomas so oortuig van Jesus se opstanding dat hy die evangelie in In...
Dawid & Goliat: Soek, vind, Ontdek
R 50.00
Met Dawid en Goliat – Soek, vind, ontdek word klein kindertjies op ’n lekker speelse manier bekendgestel aan die wonderlike verhaal van Dawid en Goliat. Terwyl die ouer voorlees, kan die kind begin soek aan die voorwerpe in die illustrasie op die blad langsaan. Die boek se eenvoudige teks en baie oulike ouderdomsgepaste illustrasies sal die kle...
Dawid en die baie groot reus
R 35.00
Die reuse van die lewe hoef nie noodwendig fisiese reuse te wees nie – soms is dit die figuurlike reuse wat die grootste uitdagings is! Dawid en die baie groot reus nooi kinders tussen 3 en 6 jaar om saam te kom op ’n opwindende avontuur deur ’n geliefde Bybelverhaal. Sluit aan by jong Dawid terwyl hy dapper die gedugte reus Goliat trotseer en l...
Die Lekkerte van: Ons gesin
R 50.00
Die lekkerte van....Ons gesin Daar is so baie redes om van jou gesin te hou. Om te voel dat iemand jou liefhet, versorg, aanvaar en veilig hou...maak dit lekker om jy te wees! 'Die lekkerte van'- reeks vier alledaagse situasies wat die grondslag van ons kinders se ervaring vorm. Om jou kinders lief te he, vir hulle om te gee en tyd saam met hull...
Die Lekkerte van: Oupas en Oumas
R 50.00
Die lekkerte van....Oupas en Oumas Daar is so baie redes om van jou oupas en oumas te hou. Sagmoedige, liefdevolle leiding en ondersteuning.... 'Die lekkerte van'- reeks vier alledaagse situasies wat die grondslag van ons kinders se ervaring vorm. Om jou kinders lief te he, vir hulle om te gee en tyd saam met hulle deur te bring help hulle om tr...
Die Lekkerte van: Skool
R 50.00
Die lekkerte van....Skool Daar is so baie redes om van skoolgaan te hou. Om klasmaats en onderwysers te leer ken en baie nuwe dinge te ontdek. 'Die lekkerte van'- reeks vier alledaagse situasies wat die grondslag van ons kinders se ervaring vorm. Om jou kinders lief te he, vir hulle om te gee en tyd saam met hulle deur te bring help hulle om tro...
Die Lekkerte van: Speeltyd
R 50.00
Die lekkerte van....Speeltyd Daar is so baie redes om van speeltyd te hou. Om vriende te maak, pret te he en te lag... 'Die lekkerte van'- reeks vier alledaagse situasies wat die grondslag van ons kinders se ervaring vorm. Om jou kinders lief te he, vir hulle om te gee en tyd saam met hulle deur te bring help hulle om trots te wees op wie hulle ...
Diere Maniere: Katryn kry `n Ster
R 120.00
Gugu is nervous about her first day at a new school. But a kind gesture, a shared lunch and a rescued bird help her classmates see what a great friend she can be. Join in Gugu's journey, as she goes from feeling anxious to showing kindness and being welcomed. This sweet story about a kind little zebra teaches children that every emotion is valid...
Diere Maniere: Lukas Laat sy Lig Skyn
R 120.00
Lukas is bang vir die donker en vreemde geluide. Hy voel skaam wanneer hy nie soos sy maats op die groot wiel by die kermis wil ry nie. Met ‘n bietjie wysheid en leiding van sy pa, leer Lukas egter dat dit baie dapper kan wees om ‘nee’ te sê. Hierdie oulike verhaal oor ‘n bang olifantjie leer kinders dat alle emisies belangrik is, en dat dapperh...
Diere Maniere: Miekie Maak haar Merk
R 120.00
Miekie in vandag kwaad. En hoe dan ook anders met ‘n irriterende boetie en maats wat haar terg. Maar Juffrou help haar op die regte pad.Miekie verf ‘n pragtige muurskildery wat nie net die skoolmuur ophelder nie, maar ook haar bui.Hierdie oulike verhaal oor ‘n vurige meerkatjie leer kinders dat alle emosies belangrik is. Die belangrikste is egte...
Diere Maniere: Simon Staan Sy Man
R 100.00
Simon is hartseer omdat sy beste maat moes wegtrek. Hy is ook hartseer toe sy hondjie doodgaan en hy by die skool geboelie word. Met Mamma se hulp leer hy egter dat mens glad nie skaam hoef te voel om te huil nie. Wanneer hy 'n nuwe stokperdjie kry, begin hy sterker en minder alleen voel. Hierdie oulike verhaal oor 'n hartseer leeutjie leer kind...
Diere onder die Son: Aktiwiteitsboek 2
R 40.00
Diere onder die son is 'n heerlike aktiwiteitsboekie, saamgestel uit Vrouekeur se gewilde weeklikse kinderbladsy. Vian Oeloefsen is die skepper van hierdie vindingryke aktiwiteite met prettige dierekarakters.
Diere onder die Son: Aktiwiteitsboek 3
R 40.00
Diere onder die son is 'n heerlike aktiwiteitsboekie, saamgestel uit Vrouekeur se gewilde weeklikse kinderbladsy. Vian Oeloefsen is die skepper van hierdie vindingryke aktiwiteite met prettige dierekarakters.
Diere onder die Son: Aktiwiteitsboek 4
R 40.00
Diere onder die son is 'n heerlike aktiwiteitsboekie, saamgestel uit Vrouekeur se gewilde weeklikse kinderbladsy. Vian Oeloefsen is die skepper van hierdie vindingryke aktiwiteite met prettige dierekarakters.
Diere van die Bybel
R 150.00
Wanneer jy aan die diere in die Bybel dink, watter dier kom in jou gedagtes op. Is dit een van die diere in Noag se ark? Of miskien die skape wat die skaapwagters die nag van Jesus se geboorte opgepas het? Bekende kinderboek-skrywer Wendy Maartens het 'n prettige boek vir besige bytjies geskep waarin hulle meer oor die wonderlike diere in die By...
Diere Verkenners: Lola en die singende orgidee
R 130.00
Lola die ysbeer is op pad na die reënwoud vir ’n asemrowende avontuur! Haar maats dink sy is verspot, maar Lola is ’n beer met ’n plan. Sy is vasbeslote om die seldsame Singende Orgidee te kry, en niks en niemand gaan haar keer nie. Kom saam met Lola op ’n pretbelaaide avontuur, en ontdek daarna die inspirerende verhale van drie regte plantsoek...