Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4469003288687,"title":"7 Ritmes vir Kinders: Lê die regte grondslag vir jou kind se geloof","handle":"7-ritmes-vir-kinders-le-die-regte-grondslag-vir-jou-kind-se-geloof","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eOntdek ’n prettige manier om die regte grondslag te le vir kinders se geloof. Met 7 ritmes vir kinders gee Tom en Lollie Smith vir ouers (en ander versorgers) handige wenke oor hoe om kinders te lei om meer soos Jesus te wees en ’n verhouding met Hom te he. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDeur hierdie praktiese beginsels herhalend in kinders se lewe toe te pas, vorm dit ’n ritme om hulle meer en meer soos Jesus te laat word. Deel 1, met bree kantlyne vir notas, fokus op die struikelblokke vir kinders en die proses van verandering. Deel 2 fokus op die sewe goddelike ritmes: \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e1. God is liefdevol en ontmoet ons waar ons is. 2. God is altyd beskikbaar en wil graag met ons ’n verhouding he. 3. God is die weg en genees ons om in sy karakter te groei. 4. God is die Koning en vra ons om met ons talente sy koninkryk uit te bou. 5. God is drie-enig en nooi ons uit om in ’n gemeenskap te leef. 6. God is lief vir die hele wereld en stuur ons om ook lief te he. God is kreatief en roep ons om Hom te volg in ons hele lewe. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eElke hoofstuk in 7 ritmes vir kinders sluit af met besprekingsvrae en ’n praktiese oefening vir die gesin. Ouers en ander versorgers kan ook www.kinderritmes.co.za besoek vir meer ondersteuning.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-25T12:33:34+02:00","created_at":"2020-05-25T12:33:34+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Nie-fiksie","Opvoedkundig","Volwasse"],"price":13000,"price_min":13000,"price_max":13000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31635391578223,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Tom \u0026 Lollie Smith","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"7 Ritmes vir Kinders: Lê die regte grondslag vir jou kind se geloof","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":13000,"weight":240,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781431613175","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/7RitmesvirKinders.jpg?v=1590402864"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/7RitmesvirKinders.jpg?v=1590402864","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6248772501615,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.711,"height":384,"width":273,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/7RitmesvirKinders.jpg?v=1590402864"},"aspect_ratio":0.711,"height":384,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/7RitmesvirKinders.jpg?v=1590402864","width":273}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eOntdek ’n prettige manier om die regte grondslag te le vir kinders se geloof. Met 7 ritmes vir kinders gee Tom en Lollie Smith vir ouers (en ander versorgers) handige wenke oor hoe om kinders te lei om meer soos Jesus te wees en ’n verhouding met Hom te he. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDeur hierdie praktiese beginsels herhalend in kinders se lewe toe te pas, vorm dit ’n ritme om hulle meer en meer soos Jesus te laat word. Deel 1, met bree kantlyne vir notas, fokus op die struikelblokke vir kinders en die proses van verandering. Deel 2 fokus op die sewe goddelike ritmes: \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e1. God is liefdevol en ontmoet ons waar ons is. 2. God is altyd beskikbaar en wil graag met ons ’n verhouding he. 3. God is die weg en genees ons om in sy karakter te groei. 4. God is die Koning en vra ons om met ons talente sy koninkryk uit te bou. 5. God is drie-enig en nooi ons uit om in ’n gemeenskap te leef. 6. God is lief vir die hele wereld en stuur ons om ook lief te he. God is kreatief en roep ons om Hom te volg in ons hele lewe. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eElke hoofstuk in 7 ritmes vir kinders sluit af met besprekingsvrae en ’n praktiese oefening vir die gesin. Ouers en ander versorgers kan ook www.kinderritmes.co.za besoek vir meer ondersteuning.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}

7 Ritmes vir Kinders: Lê die regte grondslag vir jou kind se geloof

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Tom & Lollie Smith

Ontdek ’n prettige manier om die regte grondslag te le vir kinders se geloof. Met 7 ritmes vir kinders gee Tom en Lollie Smith vir ouers (en ander versorgers) handige wenke oor hoe om kinders te lei om meer soos Jesus te wees en ’n verhouding met Hom te he.

Deur hierdie praktiese beginsels herhalend in kinders se lewe toe te pas, vorm dit ’n ritme om hulle meer en meer soos Jesus te laat word. Deel 1, met bree kantlyne vir notas, fokus op die struikelblokke vir kinders en die proses van verandering. Deel 2 fokus op die sewe goddelike ritmes:

1. God is liefdevol en ontmoet ons waar ons is. 2. God is altyd beskikbaar en wil graag met ons ’n verhouding he. 3. God is die weg en genees ons om in sy karakter te groei. 4. God is die Koning en vra ons om met ons talente sy koninkryk uit te bou. 5. God is drie-enig en nooi ons uit om in ’n gemeenskap te leef. 6. God is lief vir die hele wereld en stuur ons om ook lief te he. God is kreatief en roep ons om Hom te volg in ons hele lewe.

Elke hoofstuk in 7 ritmes vir kinders sluit af met besprekingsvrae en ’n praktiese oefening vir die gesin. Ouers en ander versorgers kan ook www.kinderritmes.co.za besoek vir meer ondersteuning.

Related Products