Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4468996505711,"title":"Coach jou kind vir die Lewe (Praktiese Gids met CD)","handle":"coach-jou-kind-vir-die-lewe","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eCoach jou kind vir die lewe is 'n praktiese gids propvol idees en oplossings oor hoe jy jou kind kan coach om beter te dink. Dit sal jou help om 'n kind groot te maak wat oplossings soek, passievol leef en met 'n \"Ek kan\"-gesindheid die lewe vierkantig in die oe wil kyk. Hierdie titel is gerig op ouers en het 'n praktiese aanslag. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eIn 'n geselstrant neem die skrywer ouers deur die basiese aspekte van suksesvolle ouerskap, en hoe om 'n gesonde verhouding met jou kinders te bou en te handhaaf. Met hierdie titel sal jy leer om jou kinders te help om ’n meer effektiewe, oplossingsgeorienteerde manier van dink aan te leer. Die titel kweek \"Ek kan\"-kinders wat met positiewe oe na die lewe kyk.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-25T12:28:02+02:00","created_at":"2020-05-25T12:28:02+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Nie-fiksie","Opvoedkundig","Volwasse"],"price":14000,"price_min":14000,"price_max":14000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31635340361839,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Tanya van Zyl","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Coach jou kind vir die Lewe (Praktiese Gids met CD)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":14000,"weight":258,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780796310422","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/CoachjoukindvirdieLewe.jpg?v=1590402508"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/CoachjoukindvirdieLewe.jpg?v=1590402508","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6248736620655,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.68,"height":400,"width":272,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/CoachjoukindvirdieLewe.jpg?v=1590402508"},"aspect_ratio":0.68,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/CoachjoukindvirdieLewe.jpg?v=1590402508","width":272}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eCoach jou kind vir die lewe is 'n praktiese gids propvol idees en oplossings oor hoe jy jou kind kan coach om beter te dink. Dit sal jou help om 'n kind groot te maak wat oplossings soek, passievol leef en met 'n \"Ek kan\"-gesindheid die lewe vierkantig in die oe wil kyk. Hierdie titel is gerig op ouers en het 'n praktiese aanslag. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eIn 'n geselstrant neem die skrywer ouers deur die basiese aspekte van suksesvolle ouerskap, en hoe om 'n gesonde verhouding met jou kinders te bou en te handhaaf. Met hierdie titel sal jy leer om jou kinders te help om ’n meer effektiewe, oplossingsgeorienteerde manier van dink aan te leer. Die titel kweek \"Ek kan\"-kinders wat met positiewe oe na die lewe kyk.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

Coach jou kind vir die Lewe (Praktiese Gids met CD)

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Tanya van Zyl

Coach jou kind vir die lewe is 'n praktiese gids propvol idees en oplossings oor hoe jy jou kind kan coach om beter te dink. Dit sal jou help om 'n kind groot te maak wat oplossings soek, passievol leef en met 'n "Ek kan"-gesindheid die lewe vierkantig in die oe wil kyk. Hierdie titel is gerig op ouers en het 'n praktiese aanslag.

In 'n geselstrant neem die skrywer ouers deur die basiese aspekte van suksesvolle ouerskap, en hoe om 'n gesonde verhouding met jou kinders te bou en te handhaaf. Met hierdie titel sal jy leer om jou kinders te help om ’n meer effektiewe, oplossingsgeorienteerde manier van dink aan te leer. Die titel kweek "Ek kan"-kinders wat met positiewe oe na die lewe kyk.

Related Products