Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4461097222255,"title":"Geheime van 'n Franse Kookklas","handle":"geheime-van-n-franse-kookklas","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eKraakvars lig, ’n oorvloed wilde blomme en ’n asemrowende keuse van vars produkte – dis lente in die middeleeuse dorpie Charroux in die Allier-departement van Frankryk, waar Marlene van der Westhuizen jou uitnooi om ’n blik op die binnewerke van haar vyftigste kookklas te steel. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eVolg Marlene en haar kosvriendelike reisigers met 80 nuwe resepte (insluitend Filette de sole Bonne Femme, Vroegherfs-hoender en Appelblinis) soos hulle die sluier van die onderskatte weelde van Franse kookkuns, eet en leefstyl lig. Leer om die kosmarkte te navigeer, vir pragtige antieke ware te onderhandel, om wonderlike maaltye te maak en voor te sit en om elke aspek van lewe in ’n Franse dorpie met grasie en betowering te geniet.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-19T11:24:23+02:00","created_at":"2020-05-19T11:26:07+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Nie-fiksie"],"price":9000,"price_min":9000,"price_max":9000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31607769137263,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Marelene van der Westhuizen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Geheime van 'n Franse Kookklas","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":9000,"weight":807,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798165334","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Geheimevan_nGranseKookklas.jpg?v=1589880368"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Geheimevan_nGranseKookklas.jpg?v=1589880368","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6218493100143,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.693,"height":400,"width":277,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Geheimevan_nGranseKookklas.jpg?v=1589880368"},"aspect_ratio":0.693,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Geheimevan_nGranseKookklas.jpg?v=1589880368","width":277}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eKraakvars lig, ’n oorvloed wilde blomme en ’n asemrowende keuse van vars produkte – dis lente in die middeleeuse dorpie Charroux in die Allier-departement van Frankryk, waar Marlene van der Westhuizen jou uitnooi om ’n blik op die binnewerke van haar vyftigste kookklas te steel. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eVolg Marlene en haar kosvriendelike reisigers met 80 nuwe resepte (insluitend Filette de sole Bonne Femme, Vroegherfs-hoender en Appelblinis) soos hulle die sluier van die onderskatte weelde van Franse kookkuns, eet en leefstyl lig. Leer om die kosmarkte te navigeer, vir pragtige antieke ware te onderhandel, om wonderlike maaltye te maak en voor te sit en om elke aspek van lewe in ’n Franse dorpie met grasie en betowering te geniet.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

Geheime van 'n Franse Kookklas

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Marelene van der Westhuizen

Kraakvars lig, ’n oorvloed wilde blomme en ’n asemrowende keuse van vars produkte – dis lente in die middeleeuse dorpie Charroux in die Allier-departement van Frankryk, waar Marlene van der Westhuizen jou uitnooi om ’n blik op die binnewerke van haar vyftigste kookklas te steel.

Volg Marlene en haar kosvriendelike reisigers met 80 nuwe resepte (insluitend Filette de sole Bonne Femme, Vroegherfs-hoender en Appelblinis) soos hulle die sluier van die onderskatte weelde van Franse kookkuns, eet en leefstyl lig. Leer om die kosmarkte te navigeer, vir pragtige antieke ware te onderhandel, om wonderlike maaltye te maak en voor te sit en om elke aspek van lewe in ’n Franse dorpie met grasie en betowering te geniet.