Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4469000700015,"title":"Groeipyne: Baba, Kleuter of Tiener - Hier is Raad! (RSG)","handle":"groeipyne","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eOm gelukkige kinders groot te maak, is nie ’n gelukskoot nie!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Alle ouers wil goeie ouers wees wat hulle kinders op die regte manier grootmaak. Dit gebeur egter nie vanself of oornag nie. Dis harde werk en sal elke pa, ma, voog, ouma, oupa, meneer en juffrou soms teen die mure uitdryf. Maar dis die moeite werd. En jy hoef dit nie alleen aan te pak nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e30 uitsendings van RSG se gewilde oggendprogram, Groeipyne, is nou in ’n boek saamgevat sodat jy dag en nag antwoorde en wenke kan kry. Alles waaroor jy wonder en bekommer word bespreek: dikbek tieners, hoe om die regte vriende te kies, goeie Wiskundepunte, boelies, dissipline, skoolgereedheid, emosionele ontwikkeling, lyfstraf, eksamenstres, leesvaardighede, roetine, neulery en nog 18 ander relevante temas.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie kenners wat hulle wysheid en ervaring met ander ouers deel, weet wat die uitdagings en probleme is waarmee kinders vandag te doen kry. Die nuwe lewenstyl vra dat ouers nuut sal dink en doen en dis waarmee hierdie boek jou sal help. Hierdie is ’n saampraat boek propvol idees wat werk – nie ingewikkelde teorie nie. Dit haal die pyne uit opvoeding uit en maak ouerskap weer plesierig … en iets waarin jy goed is.\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-25T12:31:07+02:00","created_at":"2020-05-25T12:31:07+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Nie-fiksie","Opvoedkundig","Volwasse"],"price":13000,"price_min":13000,"price_max":13000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31635384533103,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Johan van Lill","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Groeipyne: Baba, Kleuter of Tiener - Hier is Raad! (RSG)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":13000,"weight":257,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781432204341","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Groeipyne.jpg?v=1590402706"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Groeipyne.jpg?v=1590402706","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6248759066735,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.698,"height":500,"width":349,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Groeipyne.jpg?v=1590402706"},"aspect_ratio":0.698,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Groeipyne.jpg?v=1590402706","width":349}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eOm gelukkige kinders groot te maak, is nie ’n gelukskoot nie!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Alle ouers wil goeie ouers wees wat hulle kinders op die regte manier grootmaak. Dit gebeur egter nie vanself of oornag nie. Dis harde werk en sal elke pa, ma, voog, ouma, oupa, meneer en juffrou soms teen die mure uitdryf. Maar dis die moeite werd. En jy hoef dit nie alleen aan te pak nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e30 uitsendings van RSG se gewilde oggendprogram, Groeipyne, is nou in ’n boek saamgevat sodat jy dag en nag antwoorde en wenke kan kry. Alles waaroor jy wonder en bekommer word bespreek: dikbek tieners, hoe om die regte vriende te kies, goeie Wiskundepunte, boelies, dissipline, skoolgereedheid, emosionele ontwikkeling, lyfstraf, eksamenstres, leesvaardighede, roetine, neulery en nog 18 ander relevante temas.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie kenners wat hulle wysheid en ervaring met ander ouers deel, weet wat die uitdagings en probleme is waarmee kinders vandag te doen kry. Die nuwe lewenstyl vra dat ouers nuut sal dink en doen en dis waarmee hierdie boek jou sal help. Hierdie is ’n saampraat boek propvol idees wat werk – nie ingewikkelde teorie nie. Dit haal die pyne uit opvoeding uit en maak ouerskap weer plesierig … en iets waarin jy goed is.\u003c\/p\u003e"}

Groeipyne: Baba, Kleuter of Tiener - Hier is Raad! (RSG)

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Johan van Lill

Om gelukkige kinders groot te maak, is nie ’n gelukskoot nie!

 Alle ouers wil goeie ouers wees wat hulle kinders op die regte manier grootmaak. Dit gebeur egter nie vanself of oornag nie. Dis harde werk en sal elke pa, ma, voog, ouma, oupa, meneer en juffrou soms teen die mure uitdryf. Maar dis die moeite werd. En jy hoef dit nie alleen aan te pak nie.

30 uitsendings van RSG se gewilde oggendprogram, Groeipyne, is nou in ’n boek saamgevat sodat jy dag en nag antwoorde en wenke kan kry. Alles waaroor jy wonder en bekommer word bespreek: dikbek tieners, hoe om die regte vriende te kies, goeie Wiskundepunte, boelies, dissipline, skoolgereedheid, emosionele ontwikkeling, lyfstraf, eksamenstres, leesvaardighede, roetine, neulery en nog 18 ander relevante temas.

Die kenners wat hulle wysheid en ervaring met ander ouers deel, weet wat die uitdagings en probleme is waarmee kinders vandag te doen kry. Die nuwe lewenstyl vra dat ouers nuut sal dink en doen en dis waarmee hierdie boek jou sal help. Hierdie is ’n saampraat boek propvol idees wat werk – nie ingewikkelde teorie nie. Dit haal die pyne uit opvoeding uit en maak ouerskap weer plesierig … en iets waarin jy goed is.

Related Products