Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":8546945663148,"title":"Jan Braai Junior (Afrikaans)","handle":"jan-braai-junior-afrikaans","description":"\u003cp\u003e\u003cspan id=\"highlight\"\u003eJan Braai\u003c\/span\u003e\u003cspan\u003e Junior is 'n boek vir die volgende geslag braaiers in Suid-Afrika. Gevul met \u003c\/span\u003e\u003cspan id=\"highlight\"\u003eJan Braai\u003c\/span\u003e\u003cspan\u003e se heel beste braairesepte en vereenvoudig deur maklik-om-te-volg, stap-vir-stap instruksies, kan kinders en die hele gesin \u003c\/span\u003e\u003cspan id=\"highlight\"\u003eJan Braai\u003c\/span\u003e\u003cspan\u003e Junior geniet. \u003c\/span\u003e\u003cspan id=\"highlight\"\u003eJan Braai\u003c\/span\u003e\u003cspan\u003e is die mens in die wêreld met wie die meeste onderhoude oor die onderwerp van braai gevoer word, en hy het dus 'n goeie begrip van wat mense oor braai wil weet. As 'n televisie-aanbieder en stigter van Nasionale Braaidag het hy wyd in Suider-Afrika en die wêreld gereis, en dikwels, op baie verskillende plekke en met behulp van verskillende tegnieke, saam met uiteenlopende mense gebraai. Hierdie gebruikersvriendelike boek dek al die grondliggende braaikennis wat elke Suid-Afrikaner behoort te hê, met basiese toerusting en bekostigbare bestanddele. En met \u003c\/span\u003e\u003cspan id=\"highlight\"\u003eJan Braai\u003c\/span\u003e\u003cspan\u003e se wenke en raad sal \u003c\/span\u003e\u003cspan id=\"highlight\"\u003eJan Braai\u003c\/span\u003e\u003cspan\u003e Junior jou die eerste treë laat gee om die res van jou lewe soos 'n kampioen te braai!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2026-05-07T13:18:06+02:00","created_at":"2026-05-07T13:18:04+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Jan Braai","Kinders","Kookboeke","Penguin"],"price":21000,"price_min":21000,"price_max":21000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":46227505971372,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Penguin","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Jan Braai Junior (Afrikaans)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":21000,"weight":50,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485900313","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2026-05-07131602.png?v=1778152580"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2026-05-07131602.png?v=1778152580","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":33109224030380,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.78,"height":642,"width":501,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2026-05-07131602.png?v=1778152580"},"aspect_ratio":0.78,"height":642,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Screenshot2026-05-07131602.png?v=1778152580","width":501}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan id=\"highlight\"\u003eJan Braai\u003c\/span\u003e\u003cspan\u003e Junior is 'n boek vir die volgende geslag braaiers in Suid-Afrika. Gevul met \u003c\/span\u003e\u003cspan id=\"highlight\"\u003eJan Braai\u003c\/span\u003e\u003cspan\u003e se heel beste braairesepte en vereenvoudig deur maklik-om-te-volg, stap-vir-stap instruksies, kan kinders en die hele gesin \u003c\/span\u003e\u003cspan id=\"highlight\"\u003eJan Braai\u003c\/span\u003e\u003cspan\u003e Junior geniet. \u003c\/span\u003e\u003cspan id=\"highlight\"\u003eJan Braai\u003c\/span\u003e\u003cspan\u003e is die mens in die wêreld met wie die meeste onderhoude oor die onderwerp van braai gevoer word, en hy het dus 'n goeie begrip van wat mense oor braai wil weet. As 'n televisie-aanbieder en stigter van Nasionale Braaidag het hy wyd in Suider-Afrika en die wêreld gereis, en dikwels, op baie verskillende plekke en met behulp van verskillende tegnieke, saam met uiteenlopende mense gebraai. Hierdie gebruikersvriendelike boek dek al die grondliggende braaikennis wat elke Suid-Afrikaner behoort te hê, met basiese toerusting en bekostigbare bestanddele. En met \u003c\/span\u003e\u003cspan id=\"highlight\"\u003eJan Braai\u003c\/span\u003e\u003cspan\u003e se wenke en raad sal \u003c\/span\u003e\u003cspan id=\"highlight\"\u003eJan Braai\u003c\/span\u003e\u003cspan\u003e Junior jou die eerste treë laat gee om die res van jou lewe soos 'n kampioen te braai!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

Jan Braai Junior (Afrikaans)

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Penguin

Jan Braai Junior is 'n boek vir die volgende geslag braaiers in Suid-Afrika. Gevul met Jan Braai se heel beste braairesepte en vereenvoudig deur maklik-om-te-volg, stap-vir-stap instruksies, kan kinders en die hele gesin Jan Braai Junior geniet. Jan Braai is die mens in die wêreld met wie die meeste onderhoude oor die onderwerp van braai gevoer word, en hy het dus 'n goeie begrip van wat mense oor braai wil weet. As 'n televisie-aanbieder en stigter van Nasionale Braaidag het hy wyd in Suider-Afrika en die wêreld gereis, en dikwels, op baie verskillende plekke en met behulp van verskillende tegnieke, saam met uiteenlopende mense gebraai. Hierdie gebruikersvriendelike boek dek al die grondliggende braaikennis wat elke Suid-Afrikaner behoort te hê, met basiese toerusting en bekostigbare bestanddele. En met Jan Braai se wenke en raad sal Jan Braai Junior jou die eerste treë laat gee om die res van jou lewe soos 'n kampioen te braai!

Related Products