Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7092151845036,"title":"Leandie du Randt: My Hacks vir die Lewe","handle":"leandie-du-randt-my-hacks-vir-die-lewe","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003eVir baie lank al is my grootste droom om\u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003e joy \u003c\/em\u003ein mense se lewe te bring en hulle te help om die beste weergawe van hulself te wees. My boek bevat al my rituele vir my liggaam, \u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003emind\u003c\/em\u003e, siel en werk, en die lewensrituele wat ek al in my 33 jaar op aarde na die dood van my Ma en ’n egskeiding \u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003euitgefigure\u003c\/em\u003e het.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003eHierdie is my rituele wat MY help om die beste weergawe van myself te wees. Ek deel dit graag met jou met die hoop dat wanneer jy dit in JOU lewe toepas – en, baie belangrik, OP JOU UNIEKE MANIER – jy ook die vreugde sal beleef wat ek beleef om myself te kan wees. Verander jou \u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003emindset\u003c\/em\u003e en jy verander jou lewe. En as jy ooit voel die wêreld is teen jou omdat jy JY is – \u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003eblok en bless, sister\u003c\/em\u003e – moenie jou daaraan steur nie: Die Here het JOU GEMAAK PRESIES soos Hy jou wou hê! \u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003eBless\u003c\/em\u003e jou!\u003c\/div\u003e","published_at":"2021-12-02T10:23:26+02:00","created_at":"2021-12-02T10:23:24+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":24000,"price_min":24000,"price_max":24000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":40878792573100,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Leandie du Randt","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Leandie du Randt: My Hacks vir die Lewe","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":24000,"weight":400,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"6781152311179","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LeandiedeRandt.jpg?v=1638433407"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LeandiedeRandt.jpg?v=1638433407","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":23580387410092,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.788,"height":3145,"width":2479,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LeandiedeRandt.jpg?v=1638433407"},"aspect_ratio":0.788,"height":3145,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LeandiedeRandt.jpg?v=1638433407","width":2479}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003eVir baie lank al is my grootste droom om\u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003e joy \u003c\/em\u003ein mense se lewe te bring en hulle te help om die beste weergawe van hulself te wees. My boek bevat al my rituele vir my liggaam, \u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003emind\u003c\/em\u003e, siel en werk, en die lewensrituele wat ek al in my 33 jaar op aarde na die dood van my Ma en ’n egskeiding \u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003euitgefigure\u003c\/em\u003e het.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003eHierdie is my rituele wat MY help om die beste weergawe van myself te wees. Ek deel dit graag met jou met die hoop dat wanneer jy dit in JOU lewe toepas – en, baie belangrik, OP JOU UNIEKE MANIER – jy ook die vreugde sal beleef wat ek beleef om myself te kan wees. Verander jou \u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003emindset\u003c\/em\u003e en jy verander jou lewe. En as jy ooit voel die wêreld is teen jou omdat jy JY is – \u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003eblok en bless, sister\u003c\/em\u003e – moenie jou daaraan steur nie: Die Here het JOU GEMAAK PRESIES soos Hy jou wou hê! \u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003eBless\u003c\/em\u003e jou!\u003c\/div\u003e"}

Leandie du Randt: My Hacks vir die Lewe

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Leandie du Randt

Vir baie lank al is my grootste droom om joy in mense se lewe te bring en hulle te help om die beste weergawe van hulself te wees. My boek bevat al my rituele vir my liggaam, mind, siel en werk, en die lewensrituele wat ek al in my 33 jaar op aarde na die dood van my Ma en ’n egskeiding uitgefigure het.
 
Hierdie is my rituele wat MY help om die beste weergawe van myself te wees. Ek deel dit graag met jou met die hoop dat wanneer jy dit in JOU lewe toepas – en, baie belangrik, OP JOU UNIEKE MANIER – jy ook die vreugde sal beleef wat ek beleef om myself te kan wees. Verander jou mindset en jy verander jou lewe. En as jy ooit voel die wêreld is teen jou omdat jy JY is – blok en bless, sister – moenie jou daaraan steur nie: Die Here het JOU GEMAAK PRESIES soos Hy jou wou hê! Bless jou!

Related Products