Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7206437093548,"title":"Saam - 'n Eeu van Suid Afrikaanse Gemeenskapsresepte","handle":"saam-n-eeu-van-suid-afrikaanse-gemeenskapsresepte","description":"\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eSAAM is die Suid-Afrikaanse huiskoskampioen Errieda du Toit se uitsonderlike kookboek oor kos wat ons die meeste geniet en die kultuur waarmee resepte in gemeenskapsresepteboekies gedeel word.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eErrieda verdiep haar in 150 boekies wat oor 100 jaar uitgegee is en vorm ’n spesiale band met die resepte op die omkrulblaaie vol kosvlekke uit dié versamelings.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eIn dié eiesoortige resepteboek vier Errieda ons noue verhouding met die nederige gemeenskapsboekies, die invloed daarvan op ons koskultuur en die kenmerkende gees van samewerking. SAAM is ’n genotvolle huldeblyk aan die genre wat in ’n moderne trant en effe tong-in-die-kies inspirasie in ons kosherinneringe vind. Die verskeidenheid resepte is ruimmhartig, gasvry en vol warmte soos die huiskokke wat dit oorspronklik in die boekies gedeel het – die aanhouers (langasem-resepte wat bly oorleef), die flatervryes (epiese staatmakers), kos vir oor-en-weer-kuiers en retrogunstelinge wat ons as erfeniskos koester.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eMet net die regte balans tussen nostalgie, modernisering van ou resepte en boeiende vertellinge is SAAM dié boek vir huiskokke, kookboekversamelaars en almal wat nuuskierig en entoesiasties is oor Suid-Afrikaanse kos.\u003c\/p\u003e","published_at":"2022-03-07T12:31:19+02:00","created_at":"2022-03-07T12:30:39+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":16900,"price_min":16900,"price_max":16900,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":41309390045356,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Errieda du Toit","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Saam - 'n Eeu van Suid Afrikaanse Gemeenskapsresepte","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16900,"weight":1200,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781432309855","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Saam.heic?v=1646649043"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Saam.heic?v=1646649043","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":24465164271788,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.848,"height":3122,"width":2646,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Saam.heic?v=1646649043"},"aspect_ratio":0.848,"height":3122,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Saam.heic?v=1646649043","width":2646}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eSAAM is die Suid-Afrikaanse huiskoskampioen Errieda du Toit se uitsonderlike kookboek oor kos wat ons die meeste geniet en die kultuur waarmee resepte in gemeenskapsresepteboekies gedeel word.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eErrieda verdiep haar in 150 boekies wat oor 100 jaar uitgegee is en vorm ’n spesiale band met die resepte op die omkrulblaaie vol kosvlekke uit dié versamelings.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eIn dié eiesoortige resepteboek vier Errieda ons noue verhouding met die nederige gemeenskapsboekies, die invloed daarvan op ons koskultuur en die kenmerkende gees van samewerking. SAAM is ’n genotvolle huldeblyk aan die genre wat in ’n moderne trant en effe tong-in-die-kies inspirasie in ons kosherinneringe vind. Die verskeidenheid resepte is ruimmhartig, gasvry en vol warmte soos die huiskokke wat dit oorspronklik in die boekies gedeel het – die aanhouers (langasem-resepte wat bly oorleef), die flatervryes (epiese staatmakers), kos vir oor-en-weer-kuiers en retrogunstelinge wat ons as erfeniskos koester.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eMet net die regte balans tussen nostalgie, modernisering van ou resepte en boeiende vertellinge is SAAM dié boek vir huiskokke, kookboekversamelaars en almal wat nuuskierig en entoesiasties is oor Suid-Afrikaanse kos.\u003c\/p\u003e"}

Saam - 'n Eeu van Suid Afrikaanse Gemeenskapsresepte

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Errieda du Toit

SAAM is die Suid-Afrikaanse huiskoskampioen Errieda du Toit se uitsonderlike kookboek oor kos wat ons die meeste geniet en die kultuur waarmee resepte in gemeenskapsresepteboekies gedeel word.

Errieda verdiep haar in 150 boekies wat oor 100 jaar uitgegee is en vorm ’n spesiale band met die resepte op die omkrulblaaie vol kosvlekke uit dié versamelings.

In dié eiesoortige resepteboek vier Errieda ons noue verhouding met die nederige gemeenskapsboekies, die invloed daarvan op ons koskultuur en die kenmerkende gees van samewerking. SAAM is ’n genotvolle huldeblyk aan die genre wat in ’n moderne trant en effe tong-in-die-kies inspirasie in ons kosherinneringe vind. Die verskeidenheid resepte is ruimmhartig, gasvry en vol warmte soos die huiskokke wat dit oorspronklik in die boekies gedeel het – die aanhouers (langasem-resepte wat bly oorleef), die flatervryes (epiese staatmakers), kos vir oor-en-weer-kuiers en retrogunstelinge wat ons as erfeniskos koester.

Met net die regte balans tussen nostalgie, modernisering van ou resepte en boeiende vertellinge is SAAM dié boek vir huiskokke, kookboekversamelaars en almal wat nuuskierig en entoesiasties is oor Suid-Afrikaanse kos.

Related Products