Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4524951011439,"title":"Suid-Afrikaanse Kookboek vir Allergiee en Voedselsensitiwiteit","handle":"suid-afrikaanse-kookboek-vir-allergiee-en-voedselsensitiwiteit","description":"\u003cspan\u003eAs sekere voedselitems en bymiddels tot siektesimptome lei, is dit baie moeilik om gesonde voedingskeuses te maak tot voordeel van goeie gesondheid, asook die herstel en instandhouding van die immuunsisteem. Allergiese reaksies en sensitiwiteit vir voedingstowwe en bymiddels is aan die toeneem en al hoe meer mense sukkel om veilige, gesonde en bekostigbare plaasvervangers te vind vir voedselsoorte wat die res van ons as vanselfsprekend beskou.\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie resepte is ontwikkel om maklik gebruik te kan word vir ’n verskeidenheid allergiese toestande. By elke resep is aangedui of dit vry is van: koring, gluten, mielies, eier, melk, laktose, soja, kleur- en preserveermiddels. Voorstelle by van die resepte kan help om met geringe wysiging ’n resep nog meer geskik te maak.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar is moeite gedoen met die keuse van bestanddele en plaasvervangers wat bekend, bekostigbaar en vrylik beskikbaar is. Die omvattende inleiding verskaf noodsaaklike inligting aangaande allergieë en voedselsensitiwiteit.\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-08-17T15:23:46+02:00","created_at":"2020-08-17T15:23:46+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","NB","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":9000,"price_min":9000,"price_max":9000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31956501659759,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Hilda Lategan","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Suid-Afrikaanse Kookboek vir Allergiee en Voedselsensitiwiteit","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":9000,"weight":745,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780624072331","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/SuidAfrikaansekookboekvirallergiee.jpg?v=1597670700"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/SuidAfrikaansekookboekvirallergiee.jpg?v=1597670700","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6604934807663,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.703,"height":400,"width":281,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/SuidAfrikaansekookboekvirallergiee.jpg?v=1597670700"},"aspect_ratio":0.703,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/SuidAfrikaansekookboekvirallergiee.jpg?v=1597670700","width":281}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan\u003eAs sekere voedselitems en bymiddels tot siektesimptome lei, is dit baie moeilik om gesonde voedingskeuses te maak tot voordeel van goeie gesondheid, asook die herstel en instandhouding van die immuunsisteem. Allergiese reaksies en sensitiwiteit vir voedingstowwe en bymiddels is aan die toeneem en al hoe meer mense sukkel om veilige, gesonde en bekostigbare plaasvervangers te vind vir voedselsoorte wat die res van ons as vanselfsprekend beskou.\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie resepte is ontwikkel om maklik gebruik te kan word vir ’n verskeidenheid allergiese toestande. By elke resep is aangedui of dit vry is van: koring, gluten, mielies, eier, melk, laktose, soja, kleur- en preserveermiddels. Voorstelle by van die resepte kan help om met geringe wysiging ’n resep nog meer geskik te maak.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar is moeite gedoen met die keuse van bestanddele en plaasvervangers wat bekend, bekostigbaar en vrylik beskikbaar is. Die omvattende inleiding verskaf noodsaaklike inligting aangaande allergieë en voedselsensitiwiteit.\u003c\/p\u003e"}

Suid-Afrikaanse Kookboek vir Allergiee en Voedselsensitiwiteit

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Hilda Lategan

As sekere voedselitems en bymiddels tot siektesimptome lei, is dit baie moeilik om gesonde voedingskeuses te maak tot voordeel van goeie gesondheid, asook die herstel en instandhouding van die immuunsisteem. Allergiese reaksies en sensitiwiteit vir voedingstowwe en bymiddels is aan die toeneem en al hoe meer mense sukkel om veilige, gesonde en bekostigbare plaasvervangers te vind vir voedselsoorte wat die res van ons as vanselfsprekend beskou.

 

Hierdie resepte is ontwikkel om maklik gebruik te kan word vir ’n verskeidenheid allergiese toestande. By elke resep is aangedui of dit vry is van: koring, gluten, mielies, eier, melk, laktose, soja, kleur- en preserveermiddels. Voorstelle by van die resepte kan help om met geringe wysiging ’n resep nog meer geskik te maak.

Daar is moeite gedoen met die keuse van bestanddele en plaasvervangers wat bekend, bekostigbaar en vrylik beskikbaar is. Die omvattende inleiding verskaf noodsaaklike inligting aangaande allergieë en voedselsensitiwiteit.

Related Products