Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4527778594927,"title":"Tjailaresepte 2","handle":"tjailaresepte-2","description":"\u003cdiv class=\"item-info\"\u003e\n\u003cdiv class=\"item-excerpt trunc\" itemprop=\"description\" data-height=\"230\"\u003eTjailaresepte 2 is die opvolg van die gewilde Tjailaresepte wat in 2010 verskyn het. Die keer is die tema reis. Elke weeksdag 'tjaila' miljoene RSG-luisteraars saam met die geliefde Amore Bekker wat heerlike, maklike resepte en hartroerende saamrybriewe met hulle deel. In Tjailaresepte 2 kombineer sy verskillende fasette van reis en kos: Daar is snelwegresepte (voorgeregte), kronkelpadresepte (disse wat meer voorbereidingstyd verg), omdraaipadresepte (gesonder, meestal vegetariese kos) en bestemmings (nageregte, wat anders!). Amore se: \"Daagliks net na 17:00 bel ek 'n luisteraar om te hoor wat maak hulle vir aandete. Ons het al wonderlike oomblikke beleef rondom die kospotte.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"item-excerpt trunc\" itemprop=\"description\" data-height=\"230\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"item-excerpt trunc\" itemprop=\"description\" data-height=\"230\"\u003eTerwyl jou pad korter raak, kry jy idees vir aandete. Die afgelope drie jaar lees ek ook daagliks saamrybriewe deur mense wat probeer sin maak van hulle daaglikse bestaan. Sommige briewe is snaaks, ander is roerend. Tien van die gewildste saamrybriewe is ook in hierdie boek ingesluit.\" Hierdie kos-en-reisboek is 'n moet vir elkeen wat lief is vir avontuur - in die kombuis en op die pad.\u003cbr\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"item-tools\"\u003e\n\u003cdiv class=\"checkout-tools\"\u003e\n\u003cdiv class=\"price-info-wrap\"\u003e\n\u003cdiv class=\"item-info-wrap\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2020-08-25T08:55:25+02:00","created_at":"2020-08-25T08:55:25+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":10000,"price_min":10000,"price_max":10000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31969206173807,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Amore Bekker","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Tjailaresepte 2","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":10000,"weight":480,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780992191245","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Tjailaresepte2.jpg?v=1598338623"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Tjailaresepte2.jpg?v=1598338623","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6624081412207,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.755,"height":400,"width":302,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Tjailaresepte2.jpg?v=1598338623"},"aspect_ratio":0.755,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Tjailaresepte2.jpg?v=1598338623","width":302}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cdiv class=\"item-info\"\u003e\n\u003cdiv class=\"item-excerpt trunc\" itemprop=\"description\" data-height=\"230\"\u003eTjailaresepte 2 is die opvolg van die gewilde Tjailaresepte wat in 2010 verskyn het. Die keer is die tema reis. Elke weeksdag 'tjaila' miljoene RSG-luisteraars saam met die geliefde Amore Bekker wat heerlike, maklike resepte en hartroerende saamrybriewe met hulle deel. In Tjailaresepte 2 kombineer sy verskillende fasette van reis en kos: Daar is snelwegresepte (voorgeregte), kronkelpadresepte (disse wat meer voorbereidingstyd verg), omdraaipadresepte (gesonder, meestal vegetariese kos) en bestemmings (nageregte, wat anders!). Amore se: \"Daagliks net na 17:00 bel ek 'n luisteraar om te hoor wat maak hulle vir aandete. Ons het al wonderlike oomblikke beleef rondom die kospotte.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"item-excerpt trunc\" itemprop=\"description\" data-height=\"230\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"item-excerpt trunc\" itemprop=\"description\" data-height=\"230\"\u003eTerwyl jou pad korter raak, kry jy idees vir aandete. Die afgelope drie jaar lees ek ook daagliks saamrybriewe deur mense wat probeer sin maak van hulle daaglikse bestaan. Sommige briewe is snaaks, ander is roerend. Tien van die gewildste saamrybriewe is ook in hierdie boek ingesluit.\" Hierdie kos-en-reisboek is 'n moet vir elkeen wat lief is vir avontuur - in die kombuis en op die pad.\u003cbr\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"item-tools\"\u003e\n\u003cdiv class=\"checkout-tools\"\u003e\n\u003cdiv class=\"price-info-wrap\"\u003e\n\u003cdiv class=\"item-info-wrap\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e"}

Tjailaresepte 2

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Amore Bekker

Tjailaresepte 2 is die opvolg van die gewilde Tjailaresepte wat in 2010 verskyn het. Die keer is die tema reis. Elke weeksdag 'tjaila' miljoene RSG-luisteraars saam met die geliefde Amore Bekker wat heerlike, maklike resepte en hartroerende saamrybriewe met hulle deel. In Tjailaresepte 2 kombineer sy verskillende fasette van reis en kos: Daar is snelwegresepte (voorgeregte), kronkelpadresepte (disse wat meer voorbereidingstyd verg), omdraaipadresepte (gesonder, meestal vegetariese kos) en bestemmings (nageregte, wat anders!). Amore se: "Daagliks net na 17:00 bel ek 'n luisteraar om te hoor wat maak hulle vir aandete. Ons het al wonderlike oomblikke beleef rondom die kospotte.
Terwyl jou pad korter raak, kry jy idees vir aandete. Die afgelope drie jaar lees ek ook daagliks saamrybriewe deur mense wat probeer sin maak van hulle daaglikse bestaan. Sommige briewe is snaaks, ander is roerend. Tien van die gewildste saamrybriewe is ook in hierdie boek ingesluit." Hierdie kos-en-reisboek is 'n moet vir elkeen wat lief is vir avontuur - in die kombuis en op die pad.