- Home
- Products
Products
Hekselientjie En Die Draaktrane
R 60.00
Die maan sit al hoog. Hekselientjie word wakker. Als is tjoepstil in Heksiebos. Slaap almal dan nog? Sy steek haar koppie by die deur uit … Brullende besems! Wat gaan dan nou aan? Die hekse en heksies loop almal en snuif en snik. ‘Ek gaan 'n draak met trane soek,’ se Hekselientjie dapper.
Helde van Suid-Afrika 1
R 135.00
Meet Nelson Mandela, Wolraad Woltemade, Japie Greyling and other brave South African heroes! This book contains six heroic stories that are perfect for beginner readers.
Helde van Suid-Afrika 2
R 135.00
Ware heldeverhale – perfek vir beginnerlesers. Ontmoet ’n paar van die dapperste Suid-Afrikaanse helde! Leer ken ’n dapper mynwerker wat kaalvuis teen tonne rots baklei het om sy kollegas te red; lees die storie van Klara Majola wat een nag in die Koue Bokkeveld na haar blinde pa gaan soek het; en ontdek die ongelooflike verhaal van Hector Piete...
Helde van Suid-Afrika 3
R 125.00
Ontmoet van ons land se dapperste helde! Ontmoet ’n paar van die dapperste Suid-Afrikaanse helde! Ontdek hoe emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu ons reënboognasie geïnspireer het, vind meer uit oor die dapper helde van die Laingsburg-vloed, maak kennis met Wollie, ’n klein brakkie met ’n groot hart, en lees die ongelooflike lewensverhaal van Enoc...
Heleen en die heks met hoofpyn
R 150.00
In die middel van die groot bos woon 'n lelike ou vrou met gitswart oe en klitsgrashare, 'n moesie op haar neus en 'n sak vol toorgoed. Sy haat gelukkige kinders met elke beentjie in haar lyf, want hulle gee haar hoofpyn. Erge hoofpyn - sodat sy vir dae aan stink bossies moet ruik om reguit te kan sien. Is sy dalk 'n.......'n heks? Maar daar is ...
Helene de Kock: Keur 1
R 80.00
Helene de Kock Keur 1 bevat vier verruklike liefdesverhale. In Die soete dwaling vlug dr. Daïrus Deetlefs na Londen en hier ontmoet hy die misterieuse Sylvia Saunders. In Seisoen van die skimmelson dink Madel Vermeer dat sy haar jeugliefde slegs tydelik agterlaat. 'n Ontmoeting met 'n vreemdeling verander die verloop van dr. Bernard Linde se lew...
Hello, Crochet
R 120.00
In this unusual crochet book, each pattern is used as a base for four different interpretations, depending on your style – bohemian, artistic, classic or romantic. The patterns range in difficulty, and include pretty things for yourself, your home, babies and children, and for use as gifts. There are also suggestions for using the same pattern f...
Help Leeu sy Tande Borsel!
R 100.00
Meneer Leeu het dringend hulp nodig:Hy het lanklaas sy tande geborsel. En alleen kan hy dit nie regkry nie!Kan jy hom help?Natie Peperment Krimpvarkie wys vir jou wat om te doen. Só is dit pret om te leer hoe om tande te borsel!’n Saamdoenboekie met kielie, gorrel en tande borsel.
Help! My kind is anders
R 320.00
Hoe om van jou anderster kind ’n ‘A+’-kind te maak! Om ’n tipiese kleuter groot te maak is geen grap nie. Hoe dan gemaak as jou kind ‘anders’ is? Wat as hy hiperaktief en aandagafleibaar is? Wat as jy vermoed sy’s op die outismespektrum? Hoe gemaak met lae spiertonus en ’n swak pengreep? Wat as hy ’n taalagterstand het, lispel of hakkel? En sê n...
Hen's Feathers
R 40.00
Hilda was the most popular hen in the coop until the day Chantelle arriced!
Herbie's Big Adventure (Picture flat)
R 55.00
Herbie is a little hedgehog who is perfectly happy at home with his mother. But one day Mommy tells Herbie that it's time to go exploring--all by himself!Herbie is so not sure, but ready or not, a westerly wind sweeps Herbie into the wide world... and Herbie's Big Adventure begins! Little Herbie finds that he's braver than he thinks and e...
Hero Pup
R 70.00
The Hero Pup is a heartwarming and uplifting story from Megan Rix, bestselling author of The Great Escape, The Victory Dogs, The Bomber Dog and A Soldier's Friend. 'For now Patch is just a Helper Pup,' Joe said. 'But one day . . .'Eleven-year-old Joe is dreading his first Christmas without Dad. But then Mum suggests they volunteer for Helper Dog...
Hic! (Picture flat)
R 55.00
It's Snuffletrump's birthday and the poor little piglet can't stop hiccuping! Children will delight in joining Snuffletrump as he tries to stop his hiccups by following advice he receives from his animal friends.
Hickory Dickory Dock (Picture flat)
R 50.00
Hickory Dickory Dock. The Mouse ran up the clock. But what does the mouse do next? Find the mouse and his friends on each page and follow their fun adventure through this tell the time storybook.
Hide-and-seek: Under the Sea
R 50.00
Join Crab as he plays a fun game of hide-and-seek with his friends under the sea. Can you help him to find everyone? This wonderfully illustrated book makes reading so much fun!
Hier kom die kat (Dr. Seuss)
R 185.00
Ons kyk ...By die deur is 'n harige voet!Ons kyk ...Hier kom die kat met die hoed!Toe die kat met die hoed by Sonja en haar boetie kom kuier, verander hul rustige, netjiese huis in 'n holderstebolder speelplek. Hier kom die kat (oftewel The Cat in the Hat) is een van Dr. Seuss se gewildste kinderboeke. Hierdie is 'n nuwe Afrikaanse uitg...