- Home
- Products
Products
Hiervandaan op reis in die geliefde land
R 255.00
Veelbekroonde reisskrywer Dana Snyman vertel die verhaal van sy eie lewensreis, die van sy familie en van sy land. Hy reis agter stories uit die verlede aan, van die eerste Snyman, seun van 'n wit pa en 'n slavin-ma, tot vandag, waar mense op die platteland hom in hul geheime inlaat. Elkeen van ons het mos sy eie 'Inkandla' - tuisdorp - en Dana...
Hiku (Picture flat)
R 50.00
Children will delight in joining lovable, little penguin Hiku as he sneaks away from an important family visit! Unique illustrations capture charming memories as Hiku reminiscences on the great times he and his family have had together. Will Hiku realise that it's much more fun to be with his family than on his own? Children will love to spot Hi...
Hilda die haai
R 65.00
Hilda dink sy's te oulik vir woorde! Sy is immers 'n GROOTWITHAAI! Maar wanneer sy in gevaarlike water swem, raak sy bekommerd. Is daar iemand wat haar sal kan red?
History Book, The
R 130.00
The History Book is the ultimate guide to the ancient world, with incredible facts, stunning photographs and artworks and fantastic design. Kids aged 9+ will be enthralled and excited from start to finish. The most exciting facts and images to keep kids interested Fantastic design concepts complement each subject to get kids hooked Covers ever...
Hocus Pocus Diplodocus (Picture Flat)
R 60.00
Hocus P. Diplodocus is not like other dinosaurs. He is the world’s first magician! But as Hocus’s powers grow, his fame grows too and there is more chance that it could all go very wrong!
Hoe Cool is Dit?
R 120.00
Hoe cool is dit? Bekyk allerlei verstommende wetenskaplike idees en ontdekkings van naderby. Dit ondersoek die coolste uitvindings en natuurlike verskynsels, van elektroniese ink en robotspeelgoed tot iets so eenvoudig soos 'n borrel. Vind uit hoe die strepies in tandepaste gesit word, verken die wonder van organiese chemie in 'n kougomborrel, e...
Hoe die grons Kersfees gesteel het (Dr. Seuss)
R 160.00
Elke Hoe het in Hoe-ville van Kersfees gepraat ... Maar die Grons in die Noorde het Kersfees GEHAAT! Op Oukersdag besluit die iesegrimmige Grons om Kersfees in Hoe-ville vir ewig te stop. Hy gaan steel die Hoes in Hoe-ville se kos en presente. Maar sal dit maak dat Kersfees ook wegbly?
Hoe dinge werk: Biologie-eksperimente in jou agterplaas
R 165.00
Met die Hoe dinge werk-reeks kan elke jong doen-dit-self-wetenskaplike lekker (soms plofbare!) eksperimente in die agterplaas doen! Maak ’n eier wat hop, kweek bakterieë, keer dat ’n gesnyde appel bruin word, blaas ’n ballon op met gis . . . As jy nuuskierig is oor dinge soos swamme en ensieme of wil sien hoe jou longe en spysverteringstelsel...
Hoe dinge werk: Fisika-eksperimente in jou agterplaas
R 155.00
Met die Hoe dinge werk-reeks kan elke jong doen-dit-self-wetenskaplike lekker (soms plofbare!) eksperimente in die agterplaas doen! Maak ’n eier-valskerm, sit op ’n stoel van papier, bou jou eie vuurpyl, laat brand ’n lig met ’n suurlemoen . . . As jy nuuskierig is oor dinge soos swaartekrag, lugweerstand, statiese elektrisiteit en chemie...
Hoe lyk die Hemel?
R 60.00
Hoe is die hemel? Hoe kom ons in die hemel? Hoe lewe ons soos Jesus totdat ons hemel toe gaan? Dit is die drie tematiese vrae wat Stephen Elkins gebruik om vir kinders van die hemel te vertel in Hoe lyk die hemel? In 60 kort stellings verduidelik Hoe lyk die hemel? waaroor die hemel gaan. Die kleurvolle illustrasies en gepaste Bybelverse sal k...
Hoe om 'n Draak se Hart te Breek
R 180.00
Kan Harwarrus ’n onmoontlike taak verrig, teen Berserks baklei, keer dat hy en Visbene vir die Gedrog gevoer word EN die geheim van die verlore troon ontrafel? Dis moeilik om ’n held te wees!
Hoe om 'n Draak se Held te Verraai
R 195.00
Harwarrus moet die koning van die Wilderweste word. Kan hy die heks se Vampier-spioendrake uitoorlê én boonop voor Joelfees se Dag van Doem die koning se verlore toebehore by Alvin terugsteel? En is daar ’n bedrieër in Harwarrus se kamp wat hulle almal op die ou end gaan verraai?
Hoe om 'n Draak se Juweel te Steel
R 195.00
HARWARRUS HORRIBALUS HELDEHELM DIE DERDE was ’n meesterlike swaardvegter en draakfluisteraar, en die grootste Wiking-held wat nog ooit gelewe het. Die draakrebellie het begin. Harwarrus is stoksielalleen en in ballingskap. Mense sowel as drake maak jag op hom – sy enigste hoop is dat hy die draakjuweel sal opspoor. Maar waar moet hy begin soek?
Hoe om 'n Draak se Storm te Trotseer
R 185.00
Harwarrus het drie maande, vyf dae en ses uur om terug by Berk te kom, sy pa te red, teen Ysslange te veg EN die jaarlikse vriendskaplike interstam-swemgala te wen. Gaan hy dit regkry?
Hoe om 'n Draak se Swaard te Steel
R 185.00
Daar wag donker dae vir die Barbaarse Argipel – dis amper asof die wêreld vervloek is! Kan Harwarrus sy swaard behou, ’n draakrebellie stopsit en keer dat Alvin die volgende koning van die Wilderweste word?
Hoe om 'n Draak se Toorn te Tem
R 195.00
Wie gaan as koning van die Wilderweste gekroon word … Harwarrus of Alvin die Verraderlike? Kan Harwarrus die draak Verwoed ompraat en die rebellie stopsit … of is dit die EINDE van die drake?