- Home
- Products
Products
Louise du Toit Omnibus 8
R 70.00
In Waaisand weier jong weduwee Berna om aan die eise van haar wellustige werkgewer toe te gee. Sy word afgedank, en terwyl sy nog wonder waar sy en haar tweelingkleuters ’n nuwe heenkome moet vind, loop sy byna onder ’n voertuig in. Dié gebeurtenis plaas haar nietemin op die eerste tree van ’n nuwe pad, waarvan sy die verloop en afloop in haar ...
Love from Lexie The Lost and Found
R 90.00
Ever since Lexie's mum vanished, her world hasn't stopped spinning. A new home, a new school - even a new family but Lexie never gives up hope that her mum will come back and writes her letters every day to tell her all about her new life.There's plenty to tell - the new group of misfits she calls friends, the talent for music she never knew she...
Love is the Greatest! (Picture flat)
R 60.00
Explore love in all its forms in this heartwarming book based on the well-loved verses from 1 Corinthians 13. Nadine Wickendens beautiful hand-painted illustrations bring the text to life and make this book the perfect keepsake.
Love you more (Picture Flat)
R 50.00
This heart-warming story celebrates the unbreakable bond between a child and their family. Life is full of wonderful things to do together, from going on adventures to curling up on the sofa, but nothing is more important than love. This beautiful tale is perfect for sharing together at storytime.
Love, Lies & Lemon Pies
R 80.00
Love, Lies and Lemon Pies, the debut YA novel from Katy Cannon, is the perfect summer read for fans of Sarah Dessen and Louise Rennison. With a Bake Club recipe at the start of each chapter, this book perfectly captures the current appetite for all things baking! Sixteen-year-old Lottie is on a mission to protect her biggest secret, and it'l...
Low Carb is Lekker
R 340.00
Low carb is Lekker is die skepping van Inè Reynierse, wie se missie was om die voordele wat ’n lae-koolhidraatleefstyl het, haalbaar en bekostigbaar vir vriende en familie te maak. Haar ‘lae-koolhidraat’-weergawes van Suid-Afrika se mees gewilde en geliefde resepte het vinnig opslae in sosiale netwerke gemaak en sy het besef dat daar werklik ...
Low Carb is Lekker Twee
R 340.00
Om laekoolhidraat-maaltye voor te berei hoef nie vervelig of saai te wees nie. Inè Reynierse, outeur van die topverkoper ‘Low-carb’ is lekker, bring alledaagse disse weer terug na die laekoolhidraat-hoëvet-spyskaart. Met haar unieke deegresepte kan jy nou brood, muffins, oliebolle, nachos, pizza, vetkoek en selfs koeksisters geniet, maar sonder ...
Low fat goes luscious
R 60.00
Suitable for anyone interested in eating low-fat, healthier meals, Low-Fat Goes Luscious is filled with over 80 recipes and beautiful full-colour photographs for delicious breakfasts, soups, pates, dips and spreads, salads, dressings, rice, grains and pulses, vegetables, fish, chicken, pasta and baked goods. Eating healthily has never been easier.
Lukas bou 'n Superkar
R 170.00
Wat kry jy as jy die volgende bymekaarsit? Een Lukas, ʼn spul blokkies, een beste maat, ʼn boelie, ʼn kwaai juffrou en ʼn verlore wiskundeboek? ʼn Superkar! Lesers wat van Lego-sportkarre hou, sal mal wees oor hierdie boek. Dit sal sal selfs die mees teensinnige seunsleser laat aanhou lees
Lullabies (Picture Flat)
R 50.00
Another adorable book from the wonderful Kate Toms, Lullabies will delight every child as they are lulled to sleep. Parents will love to read these books at bedtime to calm and relax their children. Everyone will enjoy this book, with the beautiful hand-stitched illustrations that is Kate's signature style. Her cleverly adapted text is enjoyable...
Lulu en die Pikkewynfeetjie
R 80.00
Die reeks is geskik vir jonger lesers van 6 tot 9. Lulu Bell is agt jaar oud. Sy geniet elke oomblik van haar lewe, maar is soms bietjie baasspelerig. Dis nodig dat iemand prakties is in haar weird gesin. Haar sussie, Vera, is ses en dra graag engelvlerke en skoene wat skitter. Haar driejarige boetie weier om enige iets anders as sy superhero-...
Lulu: Bravo Lulu
R 80.00
Toe Lulu se balletjuffrou aankondig dat hulle 'n spesiale konsert vir die jaarafsluiting gaan hou, is Lulu baie opgewonde. Lulu gaan nie net die rol van die meerminprinses dans nie – sy gaan ook 'n paar uitrustings ontwerp! Maar die tweeling, Alex en Alet, hou niks van ballet nie en toe Alex per ongeluk 'n rol in die balletkonsert losslaan, is ...
Lulu: Coucou, Lulu
R 190.00
Uiteindelik word Lulu se grootste droom bewaarheid: sy gaan Parys toe vir haar eie modevertoning, en die grootste name in die modewêreld gaan haar klere modelleer! Die nare tweeling, Alex en Alet, daag ook onverwags op en Lulu is eers bang hulle gaan al haar planne in die wiele ry - maar dan loop iets GROOT verkeerd! Al die uitrustings wat sy g...
Lulu: Hokaai Lulu
R 190.00
Geniet hope pret saam met Lulu en haar nuwe ponie Die groot dag het eindelik aangebreek ... Lulu verjaar! Nie eens die nare tweeling van langsaan, Alet en Alex, kan haar dag bederf nie. Veral nie toe Lulu haar verjaardagpresent kry nie - 'n ponie! Kort voor lank begin sy met rylesse. Eers gaan dit sukkel-sukkel, maar Lulu is in haar noppies to...
Lulu: La di da Lulu
R 150.00
Lulu droom daarvan om eendag ’n modeontwerper te word. Niks is vir haar lekkerder as om pragtige ontwerpe in haar rooi tekenboek te skets nie. Die skool beplan ’n spesiale verjaardagfees. ’n Groot fees met lekker kos, ’n pretpark en speletjies. Daarom vra die skoolhoof vir Lulu om nuwe uniforms vir die trompoppies te ontwerp. Iets asemrowends! ...
Lulu: Oe la la, Lulu
R 145.00
Vergeet van wiskunde en skoolwerk! Lulu wil 'n modeontwerper word. Nes haar pa en ma. Niks maak haar gelukkiger as om fantastiese ontwerpe in haar tekenboek te skets nie. Eendag gaan haar klere nog op die loopplanke van Parys en Milaan pryk – wag maar!