- Home
- Products
Products
Saartjie Omnibus 8
R 235.00
In die laaste omnibus in hierdie reeks, wat nóg drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë, se avonture voortgesit. Saartjie verdedig haar boetie, Apie, wanneer hy van diefstal beskuldig word, sy moet ook tussen haar boesemvriendin en '...
Safari Pug
R 65.00
Meet the daring, the dangerous, the actually quite sleepy ... Safari Pug! The third book in a joyful FULL-COLOUR illustrated series for fans of Claude and Squishy McFluffWhen Pug and Lady Miranda have a scary run-in with a lion one night (it might be hiding under the bed), Lady M decides Pug needs to face his fears and go on safari. Pug...
Safari-maats Kleure Box Set
R 200.00
Hierdie boks propvol pret bevat 'n kleurvolle kartonboek en drie stewige legkaarte waarop klein slimkoppies versot sal wees - perfek om handjies en verstandjies besig te hou!
Sakkie die skapie se wilde, wollerige dag
R 180.00
Kom saam op ’n wilde jaagtog soos ons vir Sakkie die skapie probeer vang! Hierdie oulike avontuur gaan oor plaasjapies wat ’n ondeunde hanslammetjie probeer inhardloop. Terwyl klein Sakkie deur Karoo-plase dartel en baljaar, sien jong lesers die wêreld van wol in aksie: skaaphonde wat die trop bymekaar maak, skeerders wat met wollerige skape wer...
Sal 'n Skilpad op jou Piepie?
R 120.00
Dis WALGLIK – maar dis WAAR! WEES GEWAARSKU – hierdie boek is propvol feite wat jou kan NAAR MAAK en laat GRIL!Wat is 'n snotblom? Hoe groot was 'n T-rex se poef? Eet party mense regtig paddaboudjies en hoe smaak dit? Wat is hienabotter? Watter dier se piepie ruik soos warm springmielies?Word gril-gril slim en ontdek die grieselige...
Sandy Lane Stables: The Midnight Horse
R 50.00
"You have a real chance..."When Kate hears this, she knows that her dream of winning the winter horse trials could come true. But Christmas Eve brings an unexpected present to the stables, the mysterious midnight horse. Unluckily for Kate, his owner, Izzy, has entered the trials too - and Izzy needs to win. An exciting story of friendship and ad...
Sanri Steyn Omnibus 1
R 250.00
Sanri Steyn droom daarvan om eendag 'n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees ... Superjoernalis Sanri Steyn. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Op die dorpie Raaiselfontein beleef Sanri en haar beste vriend, Markus, allerlei vreemde avonture - as daar n...
Sanri Steyn Omnibus 2
R 240.00
Sanri Steyn droom daarvan om eendag 'n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees ... Superjoernalis Sanri Steyn. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Op die dorpie Raaiselfontein beleef Sanri en haar beste vriend, Markus, allerlei vreemde avonture - van vampi...
Sanri Steyn omnibus 3
R 250.00
Sanri Steyn droom daarvan om eendag ’n joernalis te word. En nie sommer enige joernalis nie. Haar naam sal op almal se lippe wees ... Superjoernalis Sanri Steyn. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Op die dorpie Raaiselfontein beleef Sanri en haar beste vriend, Markus, allerlei vreemde avonture – van vampi...
Sanri Steyn: Die monsters van Middernagstraat
R 70.00 R 125.00
Sanri Steyn droom daarvan om eendag ’n wêreldbekende joernalis te word. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Sy en haar vriend Markus beleef allerlei vreemde avonture op Raaiselfontein. Sanri se neus begin kriewel toe ’n vreemde ding een middag in Middernagstraat gebeur. En as Sanri se neus kriewel, betek...
Sanri Steyn: Die nag van die weerwolwe
R 70.00 R 125.00
Sanri Steyn droom daarvan om eendag ’n wêreldbekende joernalis te word. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Sy en haar vriend Markus beleef allerlei vreemde avonture op Raaiselfontein. Sanri se neus begin kriewel toe sy die nuwe meisie in hul klas, Chrissie de Wolfe, ontmoet. Waarom het Chrissie ’n sappig...
Sanri Steyn: Die Seun met die superkat-kragte
R 70.00 R 125.00
Sanri se neus begin kriewel toe sy die nuwe seun in hulle klas ontmoet. Felix tree baie vreemd op – hy klouter oor mure, eet regte vissies op sy pousebrood ... en hy het ’n groot geheim! Kort voor lank is daar groot moeilikheid op Raaiselfontein. ’n Nare rotskurk en sy weermag van rotte beplan om die dorp oor te neem.
Sanri Steyn: Die spookmeisie van Raaiselfontein
R 70.00 R 125.00
Sanri is teen hierdie tyd gewoond daaraan dat vreemde dinge op Raaiselfontein gebeur. Toe brille links en regs begin wegraak, kry sy dadelik snuf in die neus. Dan maak Sanri en Markus kennis met ’n spookmeisie – en sy het hulle hulp nodig.
Sanri Steyn: Die Vampiere van Vlermuishoogte
R 70.00 R 125.00
Sanri kan nie wag om haar beste vriend, Markus, se neef te ontmoet nie. Danté en sy gesin bly in Vlermuishoogte – ’n geheimsinnige ou kasteel. Maar iets is nie pluis nie ... Waarom het Danté se pa ’n skaduwee soos ’n vlermuis? En is Markus dalk in gevaar?
Sanri Steyn: Doktor Zombos se geheime formule
R 70.00 R 125.00
Hierdie is die eerste boek in ’n splinternuwe reeks oor aspirantjoernalis Sanri Steyn en haar vriend Markus se avonture op Raaiselfontein. Die aweregse humor en lekker grillerige avonture sal seuns en meisies vasgenael hou!
Sarel Seemonster leer ons van kleure
R 60.00
In die reeks kartonboeke met skoonvee-pen en uitvoubladsye leer kinders basiese konsepte ken saam met Louise Smit se bekendste karakters. Hul leer alles van kleure saam Sarel Seemonster, Wielie Walie se geliefde monster van die see. Met lekker oefeninge, maklike speletjies om by die huis te speel en ’n eksperiment of twee, is dit pret om te leer!