- Home
- Products
Products
Boelie, 'n Bangbroek en 'n Bende - Laerskool-Stories, 'n
R 130.00
n Boelie, ’n bangbroek en ’n bende gaan oor die fiktiewe lewens van kinders in Laerskool Steenbras en fokus op die hoofkarakter (Dewaldt) en sy vriende wat deel is van ’n bende. Dit is gebaseer op karakters en ware gebeurtenisse uit die skrywer se kinderdae en word op ’n vars manier vertel deur teks en illustrasies te kombineer. Die leser lee...
Boeliebief
R 100.00
Wat doen ’n mens met duisend blikkies boeliebief? Het jou oupa se neushare al die voorblad van die koerant gehaal? Hoe lyk ’n verliefde volstruis? Wat kan jy alles met die skoolhoof se hartjie-onderbroek aanvang? Hierdie boek bevat sewe snaakse stories wat jou gaan laat skater, skree of snork van die lag!
Boelies
R 75.00
Boelies in skole speel 'n kommerwekkende rol in die oorsaak van kinders wat presenteer met emosionele probleme. In hierdie boek, verkry die leser 'n baie mooi en insigewende oorsig oor die probleem en hoe om dit te benader en te hanteer uit 'n Christelike perspektief. 'n Moet vir elkeen wat hierdie probleem wil hok slaan.
Boendoesbaai-ding, Die
R 60.00
Wanneer Eddie twee mans hoor praat oor ’n rooftog jare gelede tydens die Boendoesbaai Derby, is hy vasberade om die geheim te ontrafel. Kon so iets skokkends ooit in hulle klein kusdorpie gebeur? Maryna Cloete, pal met haar neus in ander se sake, meng natuurlik dadelik in met sy planne. Hulle pad kruis ook met die Von Dempter-neefs, Hein en Roel...
Boerekos Met 'n Twist
R 450.00
In Boerekos met ’n twist gee Annelien ’n kwyllekker kinkel aan die eenvoudige, voedsame huiskos wat jou ma, ouma en oumagrootjie gemaak het. Dié 140 familieresepte vir soppe, souse, groente-, vleis- en nageregte én gebak en spenstreffers is getoets, bevat g’n vreemde bestanddele nie en sit die “resep-met-’n-les”-konsep voort wat haar gelyknamig...
Boererate
R 100.00
As jong seun het Danie Smuts met ’n blikkie agter vee in die veld aangeloop om kuttels te versamel vir ’n konkoksie om maselspasiënte se simptome te verlig. Min het hy toe geweet dat hy eendag die legendariese aanbieder van ’n gewilde Springbok Radio-program sou word waarin die volk kure vir allerlei kwinte en kwale deel. Toe Boererate – ’n keu...
Bok wat sy spring verloor het, Die
R 190.00
Wat is 'n springbok sonder sy spring? Net 'n bok? Wanneer arme Springbok sy spring verloor, moet sy vriende hom help om dit weer op te spoor met skreeusnaakse gevolge. 'n Humoristiese en treffende storie oor dit wat jou spesiaal maak, en die krag van vriendskap.
Bolds
R 80.00
A fabulous new series from dream team Julian Clary and David Roberts! The Bolds are a family of hyenas who pretend to be people -- but can they keep the noise down?Mr and Mrs Bold are just like you and me: they live in a nice house (in Teddington), they have jobs (like writing Christmas cracker jokes) and they love to have a bit of a giggle. On...
Bolds: go Wild
R 80.00
The Bolds are very surprised to be visited by Fred's mother, Granny Imamu. She's traveled all the way from Africa, and now she's here, she does not approve of what she finds. Hyenas, living as people? Whatever next! Granny Imamu starts to stir up mischief with twins Bobby and Betty, encouraging them to get in touch with their beastly side at ...
Bolds: to the Rescue
R 80.00
The Bolds are a family of hyenas living as humans in a suburban house. But now their kindness to animal waifs and strays has become legendary, and more and more animals keep turning up to stay! Roger the sheep flocks to their house, and Fifi the poodle turns up to learn some new tricks, whilst Sheila the crocodile decides to stay for a while....
Bollie: Alfabet en diereteken
R 200.00
Sluit aan by Bollie, die vrolike blou hasie, op sy eerste dag by die skool! Bollie is opgewonde, maar ook 'n bietjie senuweeagtig om nuwe vriende te ontmoet en nuwe dinge te leer. Met die hulp van sy onderwyser, wat alles weet, ontdek Bollie die vreugde van die leer van die dae van die week, die toeknoop van sy baadjie, en die herkenning van kle...
Bollie: Getalle en Babadiere
R 200.00
Sluit aan by Bollie, die vrolike blou hasie, op sy eerste dag by die skool! Bollie is opgewonde, maar ook 'n bietjie senuweeagtig om nuwe vriende te ontmoet en nuwe dinge te leer. Met die hulp van sy onderwyser, wat alles weet, ontdek Bollie die vreugde van die leer van die dae van die week, die toeknoop van sy baadjie, en die herkenning van kle...
Bollie: Somervakansie
R 200.00
Sluit aan by Bollie, die vrolike blou hasie, op sy eerste dag by die skool! Bollie is opgewonde, maar ook 'n bietjie senuweeagtig om nuwe vriende te ontmoet en nuwe dinge te leer. Met die hulp van sy onderwyser, wat alles weet, ontdek Bollie die vreugde van die leer van die dae van die week, die toeknoop van sy baadjie, en die herkenning van kle...
BOMANI MEERKAT & THE FRIENDSHIP FEATHER
R 30.00
The antics of Bomani and his friends will provide hours of entertainment, as well as afford parents and caregivers wonderful opportunities to teach lasting life lessons to children. As you read Bomani the Meerkat you will be reminded of the classic stories of your youth.
Bomani Meerkat en Vriende: Inkleurboek
R 20.00
Kom saam met Bomani en Vriende op pret inkleur-avonture!
Bomani Meerkat: Die twee jaloerse meerkatte en ander avonture
R 30.00
Iets vreesliks het in die Kalahari gebeur – die meerkatte baklei onder mekaar en is nie meer een groot, gelukkige familie nie. Wat gaan Dapper Bomani doen om die vrede te herstel? Sluit by hom aan in ’n klompie nuwe avonture. Julle gaan weer vir Thandi, ’n ou vriendin, raakloop. Maar ook ’n nuwe vriend, Makhaya die Dassie. Dan is daar nog Byevan...