Free National Shipping on Orders over R500!

Kinders: 10 tot 13 Jaar

Sort by:
Filter
{"id":7716160012460,"title":"Kinders se voël van Suider-Afrika","handle":"kinders-se-voel-van-suider-afrika","description":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHierdie lewendige boek stel kinders voor aan meer as 60 van die voëlgroepe wat in suider-Afrika te vind is: grasieuse flaminke, vinnige valke, juweel-agtige suikerbekkies, kordate neushoringvoëls en vele meer. Leer hoe om verskillende voëls te identifiseer en ontdek meer oor hul gedrag – hoe hulle kos soek, ’n maat kies, ’n nes bou, kuikens grootmaak en roofdiere vermy. ’n Volledige inleiding verduidelik konsepte soos hofmakery, migrasie en ververing. Meer as 500 treffende foto’s is ingesluit, waarvan baie aantekeninge het om interessante eienskappe aan te toon.\u003c\/span\u003e","published_at":"2023-10-21T12:26:49+02:00","created_at":"2023-10-21T12:26:49+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Books","tags":["13+","Afrikaans","Age 10 - 13","Age 13+","Age 6 - 10","Kinders","Latest","Nie-fiksie","Opvoedkundig","Penguin"],"price":20000,"price_min":20000,"price_max":20000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42806789341356,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"LOON, HÉLÈNE","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Kinders se voël van Suider-Afrika","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":20000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781775848332","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Kids-Birds_Afr-cover.jpg?v=1697884010"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Kids-Birds_Afr-cover.jpg?v=1697884010","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28573767205036,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.768,"height":521,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Kids-Birds_Afr-cover.jpg?v=1697884010"},"aspect_ratio":0.768,"height":521,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Kids-Birds_Afr-cover.jpg?v=1697884010","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHierdie lewendige boek stel kinders voor aan meer as 60 van die voëlgroepe wat in suider-Afrika te vind is: grasieuse flaminke, vinnige valke, juweel-agtige suikerbekkies, kordate neushoringvoëls en vele meer. Leer hoe om verskillende voëls te identifiseer en ontdek meer oor hul gedrag – hoe hulle kos soek, ’n maat kies, ’n nes bou, kuikens grootmaak en roofdiere vermy. ’n Volledige inleiding verduidelik konsepte soos hofmakery, migrasie en ververing. Meer as 500 treffende foto’s is ingesluit, waarvan baie aantekeninge het om interessante eienskappe aan te toon.\u003c\/span\u003e"}
Kinders se voël van Suider-Afrika

Kinders se voël van Suider-Afrika

R 200.00

Hierdie lewendige boek stel kinders voor aan meer as 60 van die voëlgroepe wat in suider-Afrika te vind is: grasieuse flaminke, vinnige valke, juweel-agtige suikerbekkies, kordate neushoringvoëls en vele meer. Leer hoe om verskillende voëls te identifiseer en ontdek meer oor hul gedrag – hoe hulle kos soek, ’n maat kies, ’n nes bou, kuikens groo...


More Info
Dagboek van 'n Wimp Kid 1

Soft Cover

R 195.00
{"id":1669012652143,"title":"Dagboek van 'n Wimp Kid 1","handle":"dagboek-van-wimpy-kid-1","description":"Met die aanbreek van die nuwe skooljaar, is Greg ywerig om die afgelope drie maande agter hom te sit ...veral een insident. Wat jy ook al doen, moenie vir Greg Heffley vra hoe hy sy vakansie spandeer het nie, want hy wil definitief nie daaroor praat nie. Ongelukkig weet Greg se ouer broer, Rodrick, van die geheim wat Greg graag wil wegsteek. Maar geheime het 'n manier om uit te lek ...veral as'n dagboek ter sprake is.","published_at":"2018-10-06T08:49:19+02:00","created_at":"2018-10-06T08:49:19+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Penguin"],"price":19500,"price_min":19500,"price_max":19500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417612304495,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jeff Kinney","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Dagboek van 'n Wimp Kid 1","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":19500,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485900290","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_kid_1.jpg?v=1538809120"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_kid_1.jpg?v=1538809120","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082548191343,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.644,"height":621,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_kid_1.jpg?v=1538809120"},"aspect_ratio":0.644,"height":621,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_kid_1.jpg?v=1538809120","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Met die aanbreek van die nuwe skooljaar, is Greg ywerig om die afgelope drie maande agter hom te sit ...veral een insident. Wat jy ook al doen, moenie vir Greg Heffley vra hoe hy sy vakansie spandeer het nie, want hy wil definitief nie daaroor praat nie. Ongelukkig weet Greg se ouer broer, Rodrick, van die geheim wat Greg graag wil wegsteek. Maar geheime het 'n manier om uit te lek ...veral as'n dagboek ter sprake is."}
Dagboek van 'n Wimp Kid 1

Dagboek van 'n Wimp Kid 1

R 195.00

Met die aanbreek van die nuwe skooljaar, is Greg ywerig om die afgelope drie maande agter hom te sit ...veral een insident. Wat jy ook al doen, moenie vir Greg Heffley vra hoe hy sy vakansie spandeer het nie, want hy wil definitief nie daaroor praat nie. Ongelukkig weet Greg se ouer broer, Rodrick, van die geheim wat Greg graag wil wegsteek. Maa...


More Info
{"id":4461108232303,"title":"Dagboek van 'n Wimpy kid 11: Kluitjies Bak","handle":"dagboek-van-n-wimpy-kid-11-kluitjies-bak","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv\u003eDie druklaaiop teen Greg Heffley. Sy ma dink videospeletjies maak souskluitjies van sy brein, en sy wil hê hy moet die kontroles wegpaken sy “kreatiewesy” verken.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003eEn as of dít nie vreesaanjaend genoeg is nie, is\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003eHalloween om die draai.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003eSy lewe is ’n riller!\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003eDan ontdekhy’n pakkie suurwurms, en ditgee hom’n plan. Kan Greg sy ma paaimet sy eie fliek, en kan dit hom sommer ook ryk en beroemd maak? Of gaan sy wit leuentjies hom inhaal en sy sorge vererger?\u003c\/div\u003e","published_at":"2020-05-19T11:44:59+02:00","created_at":"2020-05-19T11:44:59+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Penguin"],"price":19500,"price_min":19500,"price_max":19500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31607832739951,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jeff Kinney","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Dagboek van 'n Wimpy kid 11: Kluitjies Bak","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":19500,"weight":226,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485900443","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboekvan_nWimpyKid_Kuiertjiesbak.jpg?v=1589881526"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboekvan_nWimpyKid_Kuiertjiesbak.jpg?v=1589881526","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6218551918703,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.652,"height":1559,"width":1016,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboekvan_nWimpyKid_Kuiertjiesbak.jpg?v=1589881526"},"aspect_ratio":0.652,"height":1559,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboekvan_nWimpyKid_Kuiertjiesbak.jpg?v=1589881526","width":1016}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv\u003eDie druklaaiop teen Greg Heffley. Sy ma dink videospeletjies maak souskluitjies van sy brein, en sy wil hê hy moet die kontroles wegpaken sy “kreatiewesy” verken.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003eEn as of dít nie vreesaanjaend genoeg is nie, is\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003eHalloween om die draai.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003eSy lewe is ’n riller!\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003eDan ontdekhy’n pakkie suurwurms, en ditgee hom’n plan. Kan Greg sy ma paaimet sy eie fliek, en kan dit hom sommer ook ryk en beroemd maak? Of gaan sy wit leuentjies hom inhaal en sy sorge vererger?\u003c\/div\u003e"}
Dagboek van 'n Wimpy kid 11: Kluitjies Bak

Dagboek van 'n Wimpy kid 11: Kluitjies Bak

R 195.00

Die druklaaiop teen Greg Heffley. Sy ma dink videospeletjies maak souskluitjies van sy brein, en sy wil hê hy moet die kontroles wegpaken sy “kreatiewesy” verken.   En as of dít nie vreesaanjaend genoeg is nie, is Halloween om die draai.   Sy lewe is ’n riller!   Dan ontdekhy’n pakkie suurwurms, en ditgee hom’n plan. Kan Greg sy ma paaimet sy e...


More Info
{"id":3880773877871,"title":"Dagboek van 'n Wimpy kid 9: Hardepad","handle":"dagboek-van-n-wimpy-kid-9-hardepad","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003e’n Lang reis per motor saam met jou gesin behoort groot pret te wees ... tensy julle die Heffley’s is.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit begin vol belofte, maar slaan spoedig die verkeerde koers in. Badkamers by vulstasies, seemeeue wat kop verloor, ’n harde stamp en ’n vark wat op die vlug slaan – nie juis Greg Heffley se idee van plesier nie. Maar selfs die goorste reis kan ’n avontuur word – en hierdie is een wat die Heffley’s nie gou gaan vergeet nie.\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-07-02T09:59:29+02:00","created_at":"2019-07-02T09:59:29+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Penguin"],"price":19500,"price_min":19500,"price_max":19500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":29234372804719,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jeff Kinney","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Dagboek van 'n Wimpy kid 9: Hardepad","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":19500,"weight":355,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485900405","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_kid_9.jpg?v=1562054428"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_kid_9.jpg?v=1562054428","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":2080450576495,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.643,"height":400,"width":257,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_kid_9.jpg?v=1562054428"},"aspect_ratio":0.643,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_kid_9.jpg?v=1562054428","width":257}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003e’n Lang reis per motor saam met jou gesin behoort groot pret te wees ... tensy julle die Heffley’s is.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit begin vol belofte, maar slaan spoedig die verkeerde koers in. Badkamers by vulstasies, seemeeue wat kop verloor, ’n harde stamp en ’n vark wat op die vlug slaan – nie juis Greg Heffley se idee van plesier nie. Maar selfs die goorste reis kan ’n avontuur word – en hierdie is een wat die Heffley’s nie gou gaan vergeet nie.\u003c\/p\u003e"}
Dagboek van 'n Wimpy kid 9: Hardepad

Dagboek van 'n Wimpy kid 9: Hardepad

R 195.00

’n Lang reis per motor saam met jou gesin behoort groot pret te wees ... tensy julle die Heffley’s is.   Dit begin vol belofte, maar slaan spoedig die verkeerde koers in. Badkamers by vulstasies, seemeeue wat kop verloor, ’n harde stamp en ’n vark wat op die vlug slaan – nie juis Greg Heffley se idee van plesier nie. Maar selfs die goorste reis ...


More Info