Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7635457900716,"title":"Avonture van Kuifie: Juwele van Catafiore","handle":"avonture-van-kuifie-juwele-van-catafiore","description":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie avonture van Kuifie (Frans: Les Aventures de Tintin et Milou) is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds populêr. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal. Die hoofkarakter van die verhale is die jong Belgiese verslaggewer Kuifie. Saam met sy hond, Spokie, beleef hy verskeie avonture.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie eerste verhaal van Kuifie verskyn op 10 Januarie 1929 as 'n bylae tot die Franstalige Brusselse koerant Le Vingtième Siècle. Hergé skryf en teken in die tydperk tussen 1929 en 1976 23 strokiesverhale (die 24ste verhaal bly onvoltooi).\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eIn Die juwele van Bianca Castafiore neem Sigeuners hulle intrek naby Muizenmeul. Die fortuinverteller in hulle midde voorspel dat 'n mooi, groot vrou met pragtige juwele op pad is. Kort daarna daag die beroemde operasangeres Bianca Castafiore en haar gevolg by die kasteel op. Joernaliste oorval Muizenmeul en 'n televisieonderhoud met Castafiore word selfs daar geskiet. Toe haar waardevolle smarag verdwyn, word die Sigeuners onmiddellik van dié diefstal verdink. Maar Kuifie glo vas hulle is onskuldig en ondersoek die saak.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2023-06-01T13:30:42+02:00","created_at":"2023-06-01T13:30:43+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":13000,"price_min":13000,"price_max":13000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42592499630252,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Herge","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Avonture van Kuifie: Juwele van Catafiore","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":13000,"weight":285,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485311065","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/JuwelevanCastafiore.jpg?v=1685619093"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/JuwelevanCastafiore.jpg?v=1685619093","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28203642192044,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.697,"height":3695,"width":2575,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/JuwelevanCastafiore.jpg?v=1685619093"},"aspect_ratio":0.697,"height":3695,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/JuwelevanCastafiore.jpg?v=1685619093","width":2575}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie avonture van Kuifie (Frans: Les Aventures de Tintin et Milou) is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds populêr. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal. Die hoofkarakter van die verhale is die jong Belgiese verslaggewer Kuifie. Saam met sy hond, Spokie, beleef hy verskeie avonture.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie eerste verhaal van Kuifie verskyn op 10 Januarie 1929 as 'n bylae tot die Franstalige Brusselse koerant Le Vingtième Siècle. Hergé skryf en teken in die tydperk tussen 1929 en 1976 23 strokiesverhale (die 24ste verhaal bly onvoltooi).\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eIn Die juwele van Bianca Castafiore neem Sigeuners hulle intrek naby Muizenmeul. Die fortuinverteller in hulle midde voorspel dat 'n mooi, groot vrou met pragtige juwele op pad is. Kort daarna daag die beroemde operasangeres Bianca Castafiore en haar gevolg by die kasteel op. Joernaliste oorval Muizenmeul en 'n televisieonderhoud met Castafiore word selfs daar geskiet. Toe haar waardevolle smarag verdwyn, word die Sigeuners onmiddellik van dié diefstal verdink. Maar Kuifie glo vas hulle is onskuldig en ondersoek die saak.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003c\/p\u003e"}

Avonture van Kuifie: Juwele van Catafiore

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Herge

Die avonture van Kuifie (Frans: Les Aventures de Tintin et Milou) is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds populêr. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal. Die hoofkarakter van die verhale is die jong Belgiese verslaggewer Kuifie. Saam met sy hond, Spokie, beleef hy verskeie avonture.

Die eerste verhaal van Kuifie verskyn op 10 Januarie 1929 as 'n bylae tot die Franstalige Brusselse koerant Le Vingtième Siècle. Hergé skryf en teken in die tydperk tussen 1929 en 1976 23 strokiesverhale (die 24ste verhaal bly onvoltooi).

In Die juwele van Bianca Castafiore neem Sigeuners hulle intrek naby Muizenmeul. Die fortuinverteller in hulle midde voorspel dat 'n mooi, groot vrou met pragtige juwele op pad is. Kort daarna daag die beroemde operasangeres Bianca Castafiore en haar gevolg by die kasteel op. Joernaliste oorval Muizenmeul en 'n televisieonderhoud met Castafiore word selfs daar geskiet. Toe haar waardevolle smarag verdwyn, word die Sigeuners onmiddellik van dié diefstal verdink. Maar Kuifie glo vas hulle is onskuldig en ondersoek die saak.

Related Products