Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7635457474732,"title":"Avonture van Kuifie: Kuifie in Tibet","handle":"avonture-van-kuifie-kuifie-in-tibet","description":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie avonture van Kuifie (Frans: Les Aventures de Tintin et Milou) is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds populêr. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal. Die hoofkarakter van die verhale is die jong Belgiese verslaggewer Kuifie. Saam met sy hond, Spokie, beleef hy verskeie avonture.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie eerste verhaal van Kuifie verskyn op 10 Januarie 1929 as 'n bylae tot die Franstalige Brusselse koerant Le Vingtième Siècle. Hergé skryf en teken in die tydperk tussen 1929 en 1976 23 strokiesverhale (die 24ste verhaal bly onvoltooi).\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eIn Kuifie in Tibet stort die vliegtuig waarop Kuifie se vriend Tjang is in die Himalajas neer. Daar is nie veel hoop dat enigiemand die ongeluk oorleef het nie. Kuifie droom egter dat Tjang steeds lewe en hy, Spokie en kaptein Sardijn besluit om Tjang te gaan soek. Aanvanklik sukkel hulle om gidse te kry om die tog saam met hulle aan te pak: Dit is 'n gevaarlike missie en die plaaslike mense glo dat die jeti in die omtrek is. Maar die verskriklike sneeuman bestaan mos nie werklik nie …\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2023-06-01T13:24:24+02:00","created_at":"2023-06-01T13:24:24+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":13000,"price_min":13000,"price_max":13000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42592497402028,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Herge","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Avonture van Kuifie: Kuifie in Tibet","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":13000,"weight":285,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485311089","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/KuifieinTibet.jpg?v=1685618693"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/KuifieinTibet.jpg?v=1685618693","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28203632427180,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.713,"height":3605,"width":2569,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/KuifieinTibet.jpg?v=1685618693"},"aspect_ratio":0.713,"height":3605,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/KuifieinTibet.jpg?v=1685618693","width":2569}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie avonture van Kuifie (Frans: Les Aventures de Tintin et Milou) is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds populêr. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal. Die hoofkarakter van die verhale is die jong Belgiese verslaggewer Kuifie. Saam met sy hond, Spokie, beleef hy verskeie avonture.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie eerste verhaal van Kuifie verskyn op 10 Januarie 1929 as 'n bylae tot die Franstalige Brusselse koerant Le Vingtième Siècle. Hergé skryf en teken in die tydperk tussen 1929 en 1976 23 strokiesverhale (die 24ste verhaal bly onvoltooi).\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eIn Kuifie in Tibet stort die vliegtuig waarop Kuifie se vriend Tjang is in die Himalajas neer. Daar is nie veel hoop dat enigiemand die ongeluk oorleef het nie. Kuifie droom egter dat Tjang steeds lewe en hy, Spokie en kaptein Sardijn besluit om Tjang te gaan soek. Aanvanklik sukkel hulle om gidse te kry om die tog saam met hulle aan te pak: Dit is 'n gevaarlike missie en die plaaslike mense glo dat die jeti in die omtrek is. Maar die verskriklike sneeuman bestaan mos nie werklik nie …\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003c\/p\u003e"}

Avonture van Kuifie: Kuifie in Tibet

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Herge

Die avonture van Kuifie (Frans: Les Aventures de Tintin et Milou) is een van die gewildste strokiesverhale wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds populêr. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal. Die hoofkarakter van die verhale is die jong Belgiese verslaggewer Kuifie. Saam met sy hond, Spokie, beleef hy verskeie avonture.

Die eerste verhaal van Kuifie verskyn op 10 Januarie 1929 as 'n bylae tot die Franstalige Brusselse koerant Le Vingtième Siècle. Hergé skryf en teken in die tydperk tussen 1929 en 1976 23 strokiesverhale (die 24ste verhaal bly onvoltooi).

In Kuifie in Tibet stort die vliegtuig waarop Kuifie se vriend Tjang is in die Himalajas neer. Daar is nie veel hoop dat enigiemand die ongeluk oorleef het nie. Kuifie droom egter dat Tjang steeds lewe en hy, Spokie en kaptein Sardijn besluit om Tjang te gaan soek. Aanvanklik sukkel hulle om gidse te kry om die tog saam met hulle aan te pak: Dit is 'n gevaarlike missie en die plaaslike mense glo dat die jeti in die omtrek is. Maar die verskriklike sneeuman bestaan mos nie werklik nie …

Related Products