Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":1669012684911,"title":"Dagboek van 'n Wimpy Kid 2: Rodrick Regeer","handle":"dagboek-van-wimpy-kid-2","description":"Met die aanbreek van die nuwe skooljaar, is Greg ywerig om die afgelope drie maande agter hom te sit ... veral een insident. Wat jy ook al doen, moenie vir Greg Heffley vra hoe hy sy vakansie spandeer het nie, want hy wil definitief nie daaroor praat nie. Ongelukkig weet Greg se ouer broer, Rodrick, van die geheim wat Greg graag wil wegsteek. Maar geheime het ´n manier om uit te lek ... veral as´n dagboek ter sprake is.","published_at":"2018-10-06T08:49:19+02:00","created_at":"2018-10-06T08:49:19+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Penguin"],"price":18000,"price_min":18000,"price_max":18000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417612435567,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jeff Kinney","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Dagboek van 'n Wimpy Kid 2: Rodrick Regeer","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":18000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485900238","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_kid_2.jpg?v=1538809158"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_kid_2.jpg?v=1538809158","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082550059119,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.648,"height":400,"width":259,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_kid_2.jpg?v=1538809158"},"aspect_ratio":0.648,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Dagboek_Wimpy_kid_2.jpg?v=1538809158","width":259}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Met die aanbreek van die nuwe skooljaar, is Greg ywerig om die afgelope drie maande agter hom te sit ... veral een insident. Wat jy ook al doen, moenie vir Greg Heffley vra hoe hy sy vakansie spandeer het nie, want hy wil definitief nie daaroor praat nie. Ongelukkig weet Greg se ouer broer, Rodrick, van die geheim wat Greg graag wil wegsteek. Maar geheime het ´n manier om uit te lek ... veral as´n dagboek ter sprake is."}

Dagboek van 'n Wimpy Kid 2: Rodrick Regeer

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Jeff Kinney

Met die aanbreek van die nuwe skooljaar, is Greg ywerig om die afgelope drie maande agter hom te sit ... veral een insident. Wat jy ook al doen, moenie vir Greg Heffley vra hoe hy sy vakansie spandeer het nie, want hy wil definitief nie daaroor praat nie. Ongelukkig weet Greg se ouer broer, Rodrick, van die geheim wat Greg graag wil wegsteek. Maar geheime het ´n manier om uit te lek ... veral as´n dagboek ter sprake is.

Related Products